LUCWANINGO LOLUNZULU LOLUMAYELANA NEKUBALULEKA ...

LUCWANINGO LOLUNZULU LOLUMAYELANA NEKUBALULEKA ... LUCWANINGO LOLUNZULU LOLUMAYELANA NEKUBALULEKA ...

uzspace.uzulu.ac.za
from uzspace.uzulu.ac.za More from this publisher
06.05.2013 Views

SAMEVATIlNG Deesdae is die huwelik, veral die Europese burgerlike huwelik, beskou as die heiligste van die hoeliges gesien teenoar die gebruiklike of tradisionele huwelike. Dis daarom dat die umtsimba-die tradisionale bruilof party-met minagting meergesien word. Vroulik, die wat deur die gebruiklike huwelikewyse trou is as barbaars en ongeleerde beskou. Dis omdat ons die burgerlike, wat volgens die Europese kultuur en as christelike huwelik is as agterswaardig beskou word, dog self dit is dieselfde as die gebruiklike of tradisioele huwelik omdat mense daardeur met mekaar in die huwelik tree. Wat voarkom en wat die onweerspreeklike waarheid is, is dat die sieviele huwelik volgens die Europese goddiens geheg. Bewys hiema is dit dat die gebruiklike huwelik in die hof begin en, waaneer egskeiding plaasvind, in die hof eindig wat gebruiklike huwelik met minagting laat aangesien word is dat alle dinge van Afrika minag word dog daar is geen wette wat dit wat die wesentlike tradisionele gewoantes van die mense van Afrika is teenstaan nie. HOOFSTUK EEN druk die doel van hierdie navorsing uit, wat oak die oosaak is dat dit en al wat gedoen is in hierdie hoafstuk, geskryf is. self die entoesiasme wat vervoarsaak het dat hierdie navorsig meergeskrf word, is genoegsaam uitgelle. Die metodes wat gebruik is om voloen inligtig aangaande dere navorsing te bekom is oak deellik uiteengesit. HOOFSTUK TWEE behandel die weerstoelstande, verar die van die Mphumalanga en Swaziland gebied waar die meeste Swazis gevind word. 'n kart geskiedenis oar die hrkoms van die Swazis is oak gegee. Die Swazis is mense wat die christelike as oak die tradisionele godsdiens omhels. xi

HOOFSTUK DRIE betrek die onderskeie sosiale group benaminge. Hierdie onderskeiding is gedoen sodat die versskil tussen intfombi (maagd), makoti (jong vrou), umlobokati (die verlooffd), malukatane (skoon dogter) en umfati (vrou) besef kan word. Die onderskeie benaminge van die manlike lades is ook verduideik. Kinders se benamings is in die jare gegee sodat die verskille met betrekking tot hulle ontwikkelinge, makliker verstaan kan word. HOOFSTUK VIER gaan diep in al wat die Swazis aan gaan: Iiefraking, in-die­ huweliktreding van die umlobokati, die kuhlambisana kwetinkhomo (die welersydige erkenning van die gesins een wording) is genoegsaam uitgele. HOOFSTUK VYF spel duidelik uit, wat gebeur nadat die intfombi getroud is. Die lobola beeste is verduidelik as ook waarom lobola betaal moet word. Die kushisa kwetinyongo (die gebrand van die galblase) sluit die hele umtsimba seremonie af. HOOFSTUK SES som die hele navorsing soefening af. Aanbeveling rakende die navorsig wys duidelik aan wat aanbevelenawaardig is enbehort gevolg te word ten doel die Swazis kutuur orgeskoon te bewaar. Hierdie hele oefening staan daarop dat mense na hulle eie kulturele gewoontes terug moet gaan en die vreemde kultuurgewoontes alleen moet laat. Laat die mense die umtsimba hoof hou want dit is hulle wyse om in die huwelik te tree xii

SAMEVATIlNG

Deesdae is die huwelik, veral die Europese burgerlike huwelik, beskou as die

heiligste van die hoeliges gesien teenoar die gebruiklike of tradisionele huwelike.

Dis daarom dat die umtsimba-die tradisionale bruilof party-met minagting

meergesien word. Vroulik, die wat deur die gebruiklike huwelikewyse trou is as

barbaars en ongeleerde beskou. Dis omdat ons die burgerlike, wat volgens die

Europese kultuur en as christelike huwelik is as agterswaardig beskou word, dog

self dit is dieselfde as die gebruiklike of tradisioele huwelik omdat mense

daardeur met mekaar in die huwelik tree.

Wat voarkom en wat die onweerspreeklike waarheid is, is dat die sieviele huwelik

volgens die Europese goddiens geheg. Bewys hiema is dit dat die gebruiklike

huwelik in die hof begin en, waaneer egskeiding plaasvind, in die hof eindig wat

gebruiklike huwelik met minagting laat aangesien word is dat alle dinge van

Afrika minag word dog daar is geen wette wat dit wat die wesentlike tradisionele

gewoantes van die mense van Afrika is teenstaan nie.

HOOFSTUK EEN druk die doel van hierdie navorsing uit, wat oak die oosaak is

dat dit en al wat gedoen is in hierdie hoafstuk, geskryf is. self die entoesiasme

wat vervoarsaak het dat hierdie navorsig meergeskrf word, is genoegsaam

uitgelle. Die metodes wat gebruik is om voloen inligtig aangaande dere navorsing

te bekom is oak deellik uiteengesit.

HOOFSTUK TWEE behandel die weerstoelstande, verar die van die

Mphumalanga en Swaziland gebied waar die meeste Swazis gevind word. 'n kart

geskiedenis oar die hrkoms van die Swazis is oak gegee. Die Swazis is mense

wat die christelike as oak die tradisionele godsdiens omhels.

xi

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!