March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK March 2011 for web.indd - OVK

14.02.2013 Views

as 10,5 kg/ha. Sy mikpunt is ’n op brengs van 4 t/ha, maar sy ge mid deld oor die afgelope paar jaar oortref dit met 4,7 t/ha. Hy gebruik die beginsel van in situ-kompostering, waar ’n kombinasie van grasse en peulgewasse op die land kompos maak deur mikro biese aktiwiteit te stimuleer. Die afgelope 15 jaar plant hy al mielies teen 24 000 plante/ha in treinspoorrye van 2,4 by 0,9 meter. Die mineraalbalans in sy lande word die afgelope vyf jaar volgens die Albrecht-stelsel, wat die balans in die grond herstel, reggestel. Tussen die mielierye word sera della, ’n eenjarige peul gewas, geplant. Elke plantseisoen wissel die rye mielies en seradella, sodat mielies geplant word waar die sera della was en andersom. Grond monsters word elke vier tot vyf jaar geneem om volgens die Albrechtstelsel die elemente wat deur sy gewasse onttrek is, aan te vul. Die verrottende seradella-wortel massa van die vorige seisoen is dus die diepbewerkingspraktyk vir die huidige seisoen. Saam met die korrekte kalsium-vlakke in die grond wat verkry word deur die Albrecht-grond regstellings, skakel dit ploegbanke permanent uit. Verder word Henry se mielie-aan plantings ná ’n aantal jare met sy peulgewas/grasweidings afgewissel as ’n 8 benadering om met bio lo giese diversiteit die siek te druk te ver laag en om die humusvlakke in sy grond op te bou. ’n Normale glifosaat-onkruidbeheer program word tydens plant gevolg waartydens lente-opslag van on - kruid en oorstaan-peulgewasse van die vorige seisoen uitgeskakel word. Snywurms word net beheer wan neer dit nodig is. Hierdie prak tyk volg hy al vyftien jaar met baie groot sukses. Chemiese onkruidbeheer word slegs op die mieliery van 0,9 m gedoen, asook stamboorder-beheer, indien nodig. Die baan van 2,4 m word meganies deur die seisoen geskoffel totdat dit tyd is om die seradella te plant. Sera della word in Februarie son der enige bemesting as ’n weidingspeulgewas ingeplant. Met hierdie dubbelgewas-beginsel is mielies op lande geplant wat die afgelope vyf jaar ook ingevolge die Albrecht-stelsel reggestel is. Sekere eksperi mentele mie lie rye het geen bemesting ont vang nie en het ’n op brengs van 4,7 t/ha opgelewer. Dit ver skil nie noemens waardig van die blokke wat sy bestaande be mestingsprogram ontvang het nie. Nog ’n voordeel van die stelsel is dat die seradella by die 4,7 t/ha se mielie reste ook nog 2 t/ha winter groen staande hooi lewer – ’n by komende inkomste van Inhoud • Contents

sowat R2 000 t/ha per jaar uit sy vee op die mieliereste/seradella-hooi. Henry beoog om sy stelsel uit te brei na ’n mengsel van 3 tot 4 verskillende hardskalige weidings peulgewasse wat hul self elke jaar saai en vanself in Februarie tussen die mielies opkom. Enige lente-opslag of oorwinterde plante van hier die peulgewasse gaan ook tydens planttyd met die huidige onkruid beheerprogram beheer word om die vestiging van sy mie lies ’n kans te gee. Gewasse sluit in weiwieke, geel seradella, margarieta-serra della, biserrula en medics. Deur hierdie kultivars in te bring, word die biologiese diver siteit in sy stelsel uitgebrei terwyl die jaar likse vestigings koste van sy hui dige serradella-kulti var wat nie hardskalig is nie, uitge skakel word. Die praktyk van geenbewerking ver laag ook die afloop van water dramaties – wat bydra tot sy suk ses. In proewe by die Land bou kollege Cedara, waar 63 mm reën toegedien is, is bevind dat die afloop op tra disio neel be werkte grond 90 % was weens die grond wat toeslaan teenoor 6 % by geen bewerking. Die verlies aan grond is ook 28,5 t/ha teenoor 1 t/ha by geenbewerking. Wat weiding vir sy vee betref, het Henry besef deur gras en peul gewasse te meng, kry hy ’n vol hou bare 9 weidingproduksie. Sy oudste aanplanting van lusern en smuts vinger is nou twintig jaar oud. Daar van het hy die afgelope vyf tien jaar produksie verkry sonder ’n enkele korrel kunsmis. Mono kul tuur-gewasse kan nie op hul eie volhoubaar langer as vier tot ses jaar produseer voordat die grond uit geput raak en produksie afneem nie. Voordat weidings gevestig word, stel hy die balans in die grond reg met kalk, fosfaat, kalsium, mag nesium en kalium nadat grond ontledings gedoen is. Met die reg stelling bevorder hy mikrobes, wat baie voedingselemente beskik baar maak. Dit bring die korrekte ver houding van voeding stowwe in die grond en outomaties die korrekte pH. Hy plant lusern volgens die trekker wiel-metode in rye 1,5 m uit mekaar. Tussenin word die gras dan op dieselfde manier geplant. Die gras oes gratis energie of kool stof uit die atmosfeer en stel dit in die vorm van C3- en C4-suiker in die grond vry as energie vir die grondmikrobes. Op sy beurt oes die lusern gratis stikstof uit die atmosfeer en stel dit in die vorm van proteïen aan die grond mikrobes beskikbaar. Dié mikrobes maak weer minerale vir die plant uit die grond beskikbaar wat die siklus vol tooi vir ’n stelsel in ’n volhoubare energiebalans. Inhoud • Contents

sowat R2 000 t/ha per jaar uit sy vee op die mieliereste/seradella-hooi.

Henry beoog om sy stelsel uit te brei na ’n mengsel

van 3 tot 4 verskillende hardskalige weidings peulgewasse

wat hul self elke jaar saai en vanself in Februarie

tussen die mielies opkom. Enige lente-opslag of

oorwinterde plante van hier die peulgewasse gaan ook

tydens planttyd met die huidige onkruid beheerprogram

beheer word om die vestiging van sy mie lies ’n kans te

gee. Gewasse sluit in weiwieke, geel seradella, margarieta-serra

della, biserrula en medics. Deur hierdie kultivars

in te bring, word die biologiese diver siteit in sy

stelsel uitgebrei terwyl die jaar likse vestigings koste van

sy hui dige serradella-kulti var wat nie hardskalig is nie,

uitge skakel word.

Die praktyk van geenbewerking ver laag ook die afloop

van water dramaties – wat bydra tot sy suk ses. In

proewe by die Land bou kollege Cedara, waar 63 mm

reën toegedien is, is bevind dat die afloop op tra disio

neel be werkte grond 90 % was weens die grond

wat toeslaan teenoor 6 % by geen bewerking. Die

verlies aan grond is ook 28,5 t/ha teenoor 1 t/ha by

geenbewerking.

Wat weiding vir sy vee betref, het Henry besef deur

gras en peul gewasse te meng, kry hy ’n vol hou bare

9

weidingproduksie. Sy oudste aanplanting van lusern

en smuts vinger is nou twintig jaar oud. Daar van het

hy die afgelope vyf tien jaar produksie verkry sonder

’n enkele korrel kunsmis. Mono kul tuur-gewasse

kan nie op hul eie volhoubaar langer as vier tot ses

jaar produseer voordat die grond uit geput raak en

produksie afneem nie.

Voordat weidings gevestig word, stel hy die balans

in die grond reg met kalk, fosfaat, kalsium, mag nesium

en kalium nadat grond ontledings gedoen is.

Met die reg stelling bevorder hy mikrobes, wat baie

voedingselemente beskik baar maak. Dit bring die korrekte

ver houding van voeding stowwe in die grond en

outomaties die korrekte pH.

Hy plant lusern volgens die trekker wiel-metode in rye

1,5 m uit mekaar. Tussenin word die gras dan op dieselfde

manier geplant.

Die gras oes gratis energie of kool stof uit die

atmosfeer en stel dit in die vorm van C3- en C4-suiker

in die grond vry as energie vir die grondmikrobes. Op

sy beurt oes die lusern gratis stikstof uit die atmosfeer

en stel dit in die vorm van proteïen aan die grond mikrobes

beskikbaar. Dié mikrobes maak weer minerale vir

die plant uit die grond beskikbaar wat die siklus vol tooi

vir ’n stelsel in ’n volhoubare energiebalans.

Inhoud • Contents

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!