14.02.2013 Views

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Contents • Inhoud

Alle CR-stropers is volledig toegerus met ’n presisie boer- grootgeword met tra di sio nele bewerking, wat die vier

dery-stelsel (GPS). Data wat deur hierdie stel sel versa- “vyande van koolstof en mikrobes”, bewerking, che miese

mel word, word op ’n geheue kaart geberg en kan na ’n kuns mis, chemiese onkruiddoders en gifstowwe, insluit.

skoot rekenaar of persoonlike rekenaar oorgedra word vir Sy suksesverhaal het dertig jaar gelede begin toe hy

kartering van opbrengste per land.

sy boerdery van tradisionele verbouings metodes in ’n

Aangesien die omskakeling van die CR-stropers so mak-

laekoste-bedryf verander het waar plante en mikrobes

lik en eenvoudig is, word hierdie stropers met baie groot

sukses in alle stroopbare ge wasse in Suid-Afrika en

saamwerk om vrye ener gie (atmos feriese koolstof en

stikstof) te oes en beskik baar te stel.

elders ter wêreld aangewend.

Henry het 470 ha landerye waar voer vir sy melk kudde

HENRY BEWAAR EN BEVORDER

SY GROND

verbou word. Daarvan is 160 ha mie lies, 100 ha groenvoer,

35 ha tef en sorg hum en 40 ha onder besproeide

raaigras/klawer-weiding. Dié aanplantings, wat as kuil-

’n Boer erf nie ’n plaas nie, hy leen dit van sy nage slag

in die veronderstelling dat ’n mens dit wat jy leen, in ’n

voer en hooi aan sy melkkudde gevoer word, vol doen

aan alle voerbehoeftes van die diere.

beter toestand teruggee. Dít maak dat hy so na aan die

natuur as moontlik boer om sy grond te bewaar en te

bevorder, sê een van OVK se boere in die Oos-Vrystaat.

Daarby het hy ook gemengde droëland-weidings van

lu sern/smutsvinger, lusern/era grostis of lu sern/cocksfoot/

smutsvinger en ’n aantal her winde vleie met ’n mengsel

van lusern, geel blom-lusern, rooi klawer, wit klawer en

Hoe nader ’n mens aan die balans in die natuur boer, verskil lende grassoorte.

hoe gesonder is plante, diere en mense. Met sy prak tyke

Sy kudde bestaan uit 240 koeie in laktasie en 440 jong

halveer hy die produk siekoste van sy mielie-aan plantings verse en osse wat melk- of markgereed gemaak word.

én hy het goeie weiding vir sy melkkoeie en die kalwers Hy bemark ook 20-40 vleis ras-kalwers wat jaarliks

wat hy afrond vir bemarking.

ge koop en op die seradella/mieliereste afge rond word.

Henry du Preez van die plaas Jakhalsfontein, Ficks - Henry se produksiekoste vir mielies kos by benadering

burg, sê op universiteit het niemand hom ver tel hoe 60 % van dié van tradisionele bewerkings prak tyke. Sy

belang rik is humus en mikrobes vir die grond nie. Hy het stikstof-bemesting vir mielie-verbouing is reeds so min

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!