14.02.2013 Views

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• Sny 8 - 12 mm stukkies. Moet nie langer as 20 mm

sny nie. Probleme kan met kompaksie en bottervetinhoud

van melk verkry word as dit nie reg is nie.

• Trap met enkelwiel-trekkers vas.

• Seël ’n bunker binne een week.

• Voeg melksuur-bakterieë by. Gebruik lactobacillus

plantarum vir die beste resultate. Moet liefs nie enterococcus-

en pediococcus-bakterieë gebuik nie.

• Strooi 2 - 3 kg/m² sout in die bolaag voordat jy die

kuilvoer verseël.

Kuilvoer is ’n baie goeie bron van voer op die plaas en

kan maklik in ’n voervloeiprogram ingeskakel word.

50

Inhoud • Contents

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!