March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK March 2011 for web.indd - OVK

14.02.2013 Views

- 700 kg/m³ wees. As jy dit hoër kan kry, is dit ’n groot pluspunt. By nie-suikerryke gewasse kan melksuurbakterieë-inokulant gevoeg word – gewoonlik tydens die kerfproses. Die seël van die bun ker kan nie oorbeklemtoon word nie. Gebruik ’n wit plastiek wat jy toepak met motorbande. Swart plas tiek werk ook goed, maar dit is beter om die swart plastiek met ’n lagie grond te bedek. Die gekerfde materiaal moet liefs in lae uitgestrooi en vasgetrap word. Moenie gekerfde materiaal op hope uitgooi en so vastrap nie. Enige reuk wat vir die mens sleg ruik, dui op swak gehalte kuilvoer. Kuilvoer behoort ’n liggeel tot lig groen kleur met ’n effens suur reuk te hê. Dit moet oor ’n vrugtige geur beskik. Bottersuur word gevorm van Clos tridia-spore in die gekerf de mate riaal. Clostridia sal nie ont wik kel as die pH laag genoeg is nie. Ander bak terieë stel asynsuur vry as die pH nie in die omgewing van 4 gehou word nie, wat ook tot die agter uitgang van die kuilvoer aanleiding gee. Bottersuur kan aanleiding gee tot groot verliese ten opsigte van droë materiaal en energie. As kuilvoer nie op standaard is nie weens ’n hoë botter suur-inhoud, moet sulke voer nie aan koeie 48 of ver se wat vars in die melk is, gevoer word nie. ’n Siektetoestand, ketose, kan intree wat tot die dier se dood kan lei. Botter suur-inname mag ook nie meer as 50 g/dag per bees wees nie. Die ketose-inhoud van diere kan met strokies bepaal word. Wanneer kuilvoer van buite na die binnekant van ’n gebou gebring word, ruik ’n mens gewoonlik die bottersuur duideliker. Kuilvoer is relatief goedkoop en as jy ’n melkery of voerkraal het, behoort jy kuilvoer te maak. Dit is beskikbaar as jy dit nodig het en dit is die geskikste ruvoer. Om plan te in te kuil, kry jy meer voe dingstowwe per hektaar as wat plante gelos sou word as staande hooi. Die gevare van brand en dief stal is beperk. Kuil in as die droëmateriaal-inhoud tussen 28 % en 38 % is. Die 50 % -melklyn op die mieliepit is ’n aanduiding, maar dit is die beste om ’n vogtoets te doen. ■ VOGTOETS Neem ’n verteenwoordigende mon ster en weeg presies 1 kg af. Plaas in ’n mikrogolfoond en verhit dit Contents vir 30 sekon des op hoog. Haal uit en weeg. Roer die • monster en plaas terug. Hou aan met die proses totdat daar geen ver an dering in massa meer is nie. Die massa dui die droë materiaal aan. Inhoud

Die droëmateriaal-inhoud van kuil voer bepaal die uiteindelike pH van die ingekuilde materiaal. Daar is vasgestel dat by ’n droë materiaal-inhoud van 30 % by mielies ’n pH van minstens 4,4 gehandhaaf moet word om Clos tridia (bottersuur) in toom te hou. As te nat ingekuil word, is dit raad saam om dit ná aktiewe fermen tasie dadelik te begin voer. Aktiewe fermen tasie neem af ná ’n staantyd van sowat 2 weke. Die grootste verliese word gely in die tydsverloop van die kompaksie-proses tot die seël van die bunker en tydens die uithaal-aksie. ■ ALTERNATIEWE GEWASSE Feitlik enige gewas kan ingekuil word. As plante te nat is, kan dit eers gesny en gelos word om ef fens af te droog, of droë voer kan byge voeg word. Onthou dat die proses van inkuiling net dit bewaar wat ingekuil word. Geen verbetering in voedingstowwe vind plaas nie. Daarom behoort die gewasse met die beste waarde inge kuil word. Peulplante LUSERN: Teen 10 % blom of wan neer her groei begin plaasvind. 49 SOJA: Middel tot volblom-stadium. AKKERBONE: Wanneer peule goed gevul is. Grasagtige gewasse VOERSORGHUM: Sagte deeg stadium. KLEINGRANE EN MIELIES: Harde deegstadium. GRAANSORGHUM: Wanneer eerste saad in die harde deeg sta dium kom. Sonneblom In 10 - 50 % blomstadium. Son ne blom is egter stok kerig en hard en diere hou nie altyd daar van nie. Waar gewasse met min natuurlike suiker ingekuil word, is dit goed om die suiker aan te vul om die fermentasieproses aan te help en die pH in toom te hou. Suiker kan aangevul word deur melassestroop of - poeier of deur mieliemeel te gebruik. Aanvullings vir grassoorte is 2 % melas se of 4,5 % mieliemeel en vir peulplante 4 % melasse of 9 % mieliemeel. ■ SAMEVATTING • Kuilvoer wat op die regte tyd gesny en goed verseël Contents • is, kan baie jare goed hou. • Gebruik kerwers met skerp lemme – gepluisde materiaal trap nie goed vas nie. Inhoud

Die droëmateriaal-inhoud van kuil voer bepaal die

uiteindelike pH van die ingekuilde materiaal. Daar is

vasgestel dat by ’n droë materiaal-inhoud van 30 % by

mielies ’n pH van minstens 4,4 gehandhaaf moet word

om Clos tridia (bottersuur) in toom te hou.

As te nat ingekuil word, is dit raad saam om dit ná

aktiewe fermen tasie dadelik te begin voer. Aktiewe fermen

tasie neem af ná ’n staantyd van sowat 2 weke.

Die grootste verliese word gely in die tydsverloop van

die kompaksie-proses tot die seël van die bunker en

tydens die uithaal-aksie.

■ ALTERNATIEWE

GEWASSE

Feitlik enige gewas kan ingekuil word. As plante te nat

is, kan dit eers gesny en gelos word om ef fens af te

droog, of droë voer kan byge voeg word.

Onthou dat die proses van inkuiling net dit bewaar wat

ingekuil word. Geen verbetering in voedingstowwe vind

plaas nie. Daarom behoort die gewasse met die beste

waarde inge kuil word.

Peulplante

LUSERN: Teen 10 % blom of wan neer her groei begin

plaasvind.

49

SOJA: Middel tot volblom-stadium.

AKKERBONE: Wanneer peule goed gevul is.

Grasagtige gewasse

VOERSORGHUM: Sagte deeg stadium.

KLEINGRANE EN MIELIES: Harde deegstadium.

GRAANSORGHUM: Wanneer eerste saad in die harde

deeg sta dium kom.

Sonneblom

In 10 - 50 % blomstadium. Son ne blom is egter stok kerig

en hard en diere hou nie altyd daar van nie.

Waar gewasse met min natuurlike suiker ingekuil word,

is dit goed om die suiker aan te vul om die fermentasieproses

aan te help en die pH in toom te hou.

Suiker kan aangevul word deur melassestroop of -

poeier of deur mieliemeel te gebruik.

Aanvullings vir grassoorte is 2 % melas se of 4,5 %

mieliemeel en vir peulplante 4 % melasse of 9 %

mieliemeel.

■ SAMEVATTING

• Kuilvoer wat op die regte tyd gesny en goed verseël Contents

is, kan baie jare goed hou.

• Gebruik kerwers met skerp lemme – gepluisde materiaal

trap nie goed vas nie. Inhoud

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!