14.02.2013 Views

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Paratuberculosis is difficult to control because:

• A long period may pass before the disease becomes

apparent in a herd.

• There are no clinical signs in the early stages of the

disease.

• It is difficult to make a diagnosis in a live animal.

• Affected animals cannot be treated successfully.

► Remember the following

Ruminants should not be kept on the farm or premises for

at least two years before restocking takes place. All cases

of loss of condition (emaciation) and diarrhoea should be

investigated. Contact your nearest state veterinarian for

further information.

DIE MOETS EN MOENIES VAN KUILVOER

Artikel: Chris Goussard

Dit raak weer die tyd van die jaar om kuilvoer te maak.

Dit is egter nie so ’n eenvoudige pro ses nie. Boere het ’n

paar moets en moenies om voor op te let.

Om goeie kuilvoer te maak, is in werklik heid ’n kuns en

proses wat noukeurig gevolg moet word om sukses te

behaal.

Vir kuilvoer moet plantmateriaal gekerf en gekompakteer

word. In dié proses word lug (suurstof) uit die materiaal

47

uitgepers en giste en swamme sal nie kan groei nie.

Verder is dit belangrik om water en suurstof uit te hou.

Daarom moet die bunker goed geseël word. Die melksuur

wat tydens die proses van inkuiling gevorm word,

verlaag die pH en dit is baie belangrik vir die behoud

van die voer.

Plante bevat suikers (koolhidrate) wat deur melksuurbakterieë

gebruik word om melksuur te produseer.

Melksuur laat die pH tot in die omgewing van 4 daal en

die mikro-organismiese lewe kom dan tot ’n stilstand.

Sulke kuilvoer kan dan lank stabiel bly solank suurstof

of water nie die bunker binnedring nie. As plante in ’n

verkeerde stadium (veral te laat) ingekuil word, het dit

nie vol doende natuurlike suiker nie. In so ’n geval kan

dit gebeur dat die pH nie laag genoeg daal of lank ge -

noeg hierdie toestand handhaaf nie. Die kuilvoer gaan

dan agteruit as gevolg van botter suur wat gevorm word

en swak diereprestasie is jou voorland.

Bottersuur is eintlik niks anders as ’n soort vrot

toestand van jou kuilvoer nie. As kuilvoer galsterig ruik,

bevat dit bottersuur. Die reuk van botter suur was ook

nie maklik van jou hande af nie.

Contents

■ SEËL

Probeer om die bunker so vinnig as moontlik

vol te maak en te seël. Die kompaksie moet 600 Inhoud

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!