March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK March 2011 for web.indd - OVK

14.02.2013 Views

• Brande is feller teen steil hellings – as jy daar bly, wees bedag daarop. • Kyk dat alle elektriese bedrading beveilig is – moenie kragproppe oorlaai nie. Ná die baie reën die afgelope tyd is dit duidelik dat daar hierdie winter besonder baie brandbare materiaal in die veld gaan wees. Brande gaan dus ’n groot risiko wees, selfs meer as in die verlede. Boere moet aktief beplan aan die brandseisoen. Deur aan te sluit by jou plaaslike BBV, self ’n paar eenvou dige voorsorgmaatreëls te tref en te sorg dat jou ver seke ringspolis deeglik deur ’n kundige hersien is om voor siening te maak vir brandverspreiding op ’n sinvolle en praktiese wyse, kan jy met ’n meer geruste hart die winter inwag. OORGANGSLEK HELP TEEN LAER VELDKWALITEIT Artikel • Hendrik van Pletzen • Voermol Voere Met die oorvloedige reën die afgelope tyd in die somer reënval gebied het die situasie nou ontstaan waar die ou gesegde lang gras, maer skape vanjaar van toepassing is. Met ’n goeie oorgangslek kan diere se kondisie behou word. Omdat die meeste gebiede in die somerreënvalgebied hierdie seisoen geweldig baie reën gehad het, is veld- 44 produksie vér bo normaal en die veld is sedert die einde van Desember in volle saad. Die kwaliteit van die veld daal vinnig, veral in die suurveld gebiede. Die verwagting is dat die kwaliteit en voedings waarde van soetveldgebiede ook laer as normaal sal daal weens die oormaat reën. In sulke omstandighede met lang en uitgegroeide veld met ’n laer voedingswaarde is die vrywillige inname van vleisbeeslekke in die winter gewoonlik hoër as in jare met meer normale reën en veldproduksie. Al hoe meer inligting dui op die noodsaaklikheid dat ’n oorgangslek (ook bekend as ’n herfslek) met die oor gang van groen gras (waartydens hoofsaaklik fosfor en spoorminerale aangevul word) na die droë gras (waartydens hoofsaaklik proteïen aangevul word) voorsien moet word. Oorgangslekke word normaalweg gegee wanneer die voedingswaarde van suurgrasveld begin daal soos wat dit aan die einde van Februarie is. Oorgangslekke word vir ’n tydperk van sowat ses weke gegee en dan met ’n proteïenlek vervang sodra dit begin ryp of wanneer die voedingswaarde van die veld verder daal. Contents • Boere is dit eens dat ’n oorgangslek nodig is om optimale diereprestasie te verseker. ’n Oorgangslek, wat ’n lae ureuminhoud het, verminder ook die gevaar van Inhoud

ureum vergifting omdat diere reeds aangepas is op ureum wanneer hulle later hoë ureumbevattende onderhoudslekke ontvang. Verskeie produsente is van mening dat diere wat aanvanklik ’n oorgangslek ontvang het, hulle nie oor vreet aan winterlekke wanneer dit vir die eerste keer uitge sit word nie en sodoende ook die gevaar van ureumvergifting beperk. Beeste, veral koeie met kalwers, kan in hierdie oorgangstadium van groen na droë weiding sowat 50 tot 80 g 45 proteïen en sowat 7 tot 12 g fosfor per bees per dag gevoer word. Enige van Voermol se proteïenlekkonsentrate kan gebruik word om ’n oorgangslek te meng. Die tabel ver skaf voorbeelde van oorgangslekke wat sal verseker dat die diere onnodig massa en kondisie verloor met die oorgang van fosfor- na proteïenlekke en behoort sodoende ’n positiewe invloed op produksie en reproduk sie te hê. GRONDSTOWWE LEK 1 (kg) LEK 2 (kg) LEK 3 (kg) VOERMOL Dundee Lekkonsentraat 50 – – VOERMOL Premix 450 – 200 – VOERMOL Hoëveldlek 200 VOERMOL Rumevite 12P 50 100 100 Sout 50 150 150 TOTAAL 150 450 450 Aanbevole inname (g/bees/dag) 200-300 250-400 250-400 Tabel: Voorbeelde van oorgangslekke vir vleisbeeste vir die oorgang van groen- na droë grasweiding. Inhoud • Contents

• Brande is feller teen steil hellings – as jy daar bly,

wees bedag daarop.

• Kyk dat alle elektriese bedrading beveilig is – moenie

kragproppe oorlaai nie.

Ná die baie reën die afgelope tyd is dit duidelik dat daar

hierdie winter besonder baie brandbare materiaal in die

veld gaan wees. Brande gaan dus ’n groot risiko wees,

selfs meer as in die verlede. Boere moet aktief beplan

aan die brandseisoen.

Deur aan te sluit by jou plaaslike BBV, self ’n paar eenvou

dige voorsorgmaatreëls te tref en te sorg dat jou

ver seke ringspolis deeglik deur ’n kundige hersien is om

voor siening te maak vir brandverspreiding op ’n sinvolle

en praktiese wyse, kan jy met ’n meer geruste hart die

winter inwag.

OORGANGSLEK HELP TEEN

LAER VELDKWALITEIT

Artikel • Hendrik van Pletzen • Voermol Voere

Met die oorvloedige reën die afgelope tyd in die somer reënval

gebied het die situasie nou ontstaan waar die ou gesegde

lang gras, maer skape vanjaar van toepassing is. Met ’n

goeie oorgangslek kan diere se kondisie behou word.

Omdat die meeste gebiede in die somerreënvalgebied

hierdie seisoen geweldig baie reën gehad het, is veld-

44

produksie vér bo normaal en die veld is sedert die einde

van Desember in volle saad.

Die kwaliteit van die veld daal vinnig, veral in die suurveld

gebiede. Die verwagting is dat die kwaliteit en voedings

waarde van soetveldgebiede ook laer as normaal

sal daal weens die oormaat reën.

In sulke omstandighede met lang en uitgegroeide veld

met ’n laer voedingswaarde is die vrywillige inname van

vleisbeeslekke in die winter gewoonlik hoër as in jare

met meer normale reën en veldproduksie.

Al hoe meer inligting dui op die noodsaaklikheid dat

’n oorgangslek (ook bekend as ’n herfslek) met die

oor gang van groen gras (waartydens hoofsaaklik fosfor

en spoorminerale aangevul word) na die droë gras

(waartydens hoofsaaklik proteïen aangevul word) voorsien

moet word.

Oorgangslekke word normaalweg gegee wanneer die

voedingswaarde van suurgrasveld begin daal soos wat

dit aan die einde van Februarie is. Oorgangslekke word

vir ’n tydperk van sowat ses weke gegee en dan met ’n

proteïenlek vervang sodra dit begin ryp of wanneer die

voedingswaarde van die veld verder daal.

Contents

Boere is dit eens dat ’n oorgangslek nodig is om optimale

diereprestasie te verseker. ’n Oorgangslek, wat

’n lae ureuminhoud het, verminder ook die gevaar van Inhoud

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!