14.02.2013 Views

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

BOERE EN DIE BRANDWET

ARTIKEL | Andries Wiese

Met die goeie reën wat oor groot dele geval het, gaan

dit nodig wees dat boere voor siening maak vir die

moontlikheid van veldbrande weens die oorvloed

brand bare materiaal wat die winter op die veld gaan

wees. Verskeie aspekte moet in gedagte gehou word.

Elke grondeienaar, oftewel boer, moet aan vereistes,

soos uiteengesit in die Nasionale Wet op Veld- en

Bos brande Nr.101 van 1998 (soos gewysig), voldoen.

Op die oog af klink dit eenvoudig, maar wan neer ’n

mens na die detail van die vereistes kyk, besef jy dat

dit werklik verreikend is. Dit kan ’n boer onverhoeds

betrap as hy nie daaraan voldoen nie.

Dit is nodig om kortliks na ’n hele paar fasette te

verwys wat deur die wetgewing geraak word. Die

eer ste is natuur lik dat dit vir alle grondeienaars geld.

Stedelinge is voor waardelik vrygestel en dus is die

fokus hoofsaaklik op die buite stedelike gebiede.

Hierdie mense moet dan onder andere aan

die volgende voldoen:

• brandbane op die grens van die eiendom;

• personeel wat opgelei is om brande te bestry;

• te alle tye iemand op die perseel wat verantwoor delik-

42

heid neem vir bekamping van brande;

• die nodige toerusting om brande te bestry;

• die inwerkingstelling van reëls en regulasies rondom

die maak van vure op die perseel.

Die wet stel verder die bestaan van brandbestrydings verenig

ings (BBV) in die vooruitsig en dat grondeienaars

daarby sal aansluit, hoewel dit nie verpligtend is nie.

Dit maak egter sin om by ’n BBV aan te sluit, aangesien

dit onmid dellik beteken dat jy ingelig sal wees, toegang

tot hulpmiddele sal hê en wanneer dit by versekering

kom, kan jy verspreiding van brand dekking bekom of

selfs ’n afslag op jou premie beding.

Die enkele grootste voordeel van lidmaatskap van so ’n

BBV is dat dit jou lewe vergemaklik as daar wel skade

plaasvind. Normaalweg bepaal die wet dat, as ’n brand

van jou perseel na ’n buurman ver sprei, jy jou onskuld

moet bewys. As jy egter lid is van ’n BBV moet die

an der party jou skuld bewys. Dit maak ’n groot verskil

in eni ge hofgeding.

’n FAIS-geakkrediteerde verse kerings makelaar sal jou

kan advi seer oor die meeste van die belangrike aspekte,

maar dit is belangrik om spesifiek na die be pa lings Contents

(en oplossings) rondom brandbane te verwys.

Die wet vereis bane rondom elke eiendom wat “lank

en breed genoeg is om redelikerwys die verspreiding Inhoud

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!