March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK March 2011 for web.indd - OVK

14.02.2013 Views

e resur rected to new life, we can suffer persecution and danger for Christ’s sake (vv. 29-31), just as He did. We can follow the example of the thousands of martyrs through history who gladly traded their earthly lives for ever lasting life via the resurrection. The resurrection is the triumphant and glo rious victory for every believer. Jesus Christ died, was buried, and rose the third day ac cording to the Scripture. And, He is coming again! The dead in Christ will be raised up, and those who remain and are alive at His coming will be changed and receive new, glorified bodies (1 Thessalonians 4:13-18). Why is the resurrection of Jesus Christ im por tant to salvation? It demonstrated that God ac cepted Jesus’ sacrifice on our be half. It proves that God has the power to raise us from the dead. It guarantees that those who believe in Christ will not remain dead, but will be resurrected unto eternal life. That is our blessed hope! – CHARLES R. SWINDOLL Misverstande is in baie gevalle die gevolg daar van dat REDAKSIONEEL ’n mens nie na mekaar luister nie. Jy luister nie goed Contents • genoeg nie en op dié manier hoor jy wat jý wil hoor, of LUISTER EN HOOR gedink het jy hoor. Dit is dikwels nie wat die ander mens In ’n wêreld van praat, internet, kommunikasie word dit al hoe meer ’n kuns om te luister – en veral te hoor. Inhoud 4 Hoeveel van ons luister werklik na wat ander mense sê? Is ons nie dalk so besig met ons eie mening en sienings dat ons nie na ander wíl luister nie? Is ons dalk bang om te moet besef dat ons verkeerd is? Om te luister is ’n kuns wat ons daag liks moet oefen, want luisterspiere word lui en doof vir die werklike woorde wat ons behoort te hoor. Om met oorgawe te luister, beteken dat ek van myself en die baie woorde in my kop sal vergeet, en ingestel sal wees op die een (die Een) wat met my praat. Soveel mense se lewens kan heel te mal anders wees as iemand net be reid was om na hulle te luister – te hóór wat hulle sê. Luister wanneer jou kind met jou praat. Deur te luister, kan jy dalk keer dat hy/sy op die verkeerde pad loop. Moet ook nie net luister wat hy sê nie, luister fyn na wat hy NIE sê nie – hoor as sy woorde dalk ’n noodkreet is. Dit kan hom dalk van dwelms af weghou of uit die tronk hou. Of, al is dit nie so drasties nie, kan dit dalk de pressie of ander ongelukkigheid keer. gesê het nie en die gevolg is onnodige wry wing. In die meeste gevegte is dit die een probleem wat alles laat

skeeftrek – omdat jy nie hoor wat die ander mens sê nie. Dikwels gebeur dit dat jou ore en mond nie ordentlik saamwerk nie. Jy hoor net die helfte van wat iemand sê en voor jy dink, praat jy. Om regtig met deernis te luister, is ’n kuns wat nie elkeen kan bemeester nie. Die kuns om te luister, beteken in die heel eerste plek om moeite te doen om reg te hoor wat iemand sê. Om te luister, te hoor en te dink voordat jy iets sê, is die optrede van ’n wyse mens. Dit gaan verder. Omdat ons nie meer luister nie, hoor ons dikwels nie meer mekaar se hart nie, mis ons die emosies agter ander se woorde en het ons doof geword vir die stil fluistering van God se stem. Dink net hoe ’n verskil sal ons in hier die wêreld kan maak as ons soos Jesus met deernis na die mense om ons luister – hul be hoeftes raaksien. Ons moet toe laat dat die liefde van God, wat in ons harte is, ons ore van deernis oop maak. Wat kos dit jou om net te hoor wat die ander een sê? Luister met jou ore en laat dit met jou verstand en met jou hart praat sodat jy reg tig hoor. Vra hom of haar om te her haal om seker te maak dat jy hoor en verstaan. Wanneer ons oefen om stil te bly, te luister en te hoor sodat ons geselsmaat se woorde vir ons werklik sin maak, gebeur iets. Die be langrikste is dat jy eers jou 5 eie hart se stem hoor voordat jy effektief na jou maat s’n kan luister. Dan word twee harte een. Dan word ons siels genote. Nóg belangriker – wanneer dit ons opregte be geerte is om die Stem van ons Vader te hoor, sal ons aanvanklik sukkel met die baie ge raas in ons. Dis wanneer die leegmaak proses moet begin waarin ons ons gedagtes een vir een aflê, neersit, laat los, totdat ons stil genoeg is om die Woord wat God vir ons het, te hóór, werklik in te neem en ons eie te maak. Jy hoor die Here as jy luister. Die kuns wat ons moet bemeester, is om só fyn te luister dat ons kan hoor en kan leer wat ter woorde is in ooreenstemming met die Woord van God. Kom ons beoefen die kuns om werklik te luister. Ons kan dalk net verras wees oor wat ons – dalk die eerste keer – hoor. – CHRIS STROPERS VIR DIE SA-MARK New Holland SA het die regte reeks stropers vir Suid- Afrika se hoë eise, sê Roelf Stofberg. Vir die boer of kontrakteur wat ’n konvensionele stroper verkies, is daar die CS660-model wat uit Brasilië ingevoer word, terwyl die CR9060 dubbelrotor-stro per, wat in België of in die VSA Contents • ver vaar dig word, die vraag na rotor stropers kan bevredig. Die konvensionele CS660-stroper is een van die groter modelle wat in Suid-Afrika beskikbaar is. Dit is toegerus Inhoud

e resur rected to new life, we can suffer persecution

and danger for Christ’s sake (vv. 29-31), just as He

did. We can follow the example of the thousands of

martyrs through history who gladly traded their earthly

lives for ever lasting life via the resurrection.

The resurrection is the triumphant and glo rious victory

for every believer. Jesus Christ died, was buried, and

rose the third day ac cording to the Scripture. And, He

is coming again! The dead in Christ will be raised up,

and those who remain and are alive at His coming

will be changed and receive new, glorified bodies (1

Thessalonians 4:13-18).

Why is the resurrection of Jesus Christ im por tant to

salvation? It demonstrated that God ac cepted Jesus’

sacrifice on our be half. It proves that God has the

power to raise us from the dead. It guarantees that

those who believe in Christ will not remain dead, but

will be resurrected unto eternal life. That is our blessed

hope!

– CHARLES R. SWINDOLL

Misverstande is in baie gevalle die gevolg daar van dat

REDAKSIONEEL

’n mens nie na mekaar luister nie. Jy luister nie goed Contents •

genoeg nie en op dié manier hoor jy wat jý wil hoor, of

LUISTER EN HOOR

gedink het jy hoor. Dit is dikwels nie wat die ander mens

In ’n wêreld van praat, internet, kommunikasie word

dit al hoe meer ’n kuns om te luister – en veral te hoor. Inhoud

4

Hoeveel van ons luister werklik na wat ander mense sê?

Is ons nie dalk so besig met ons eie mening en sienings

dat ons nie na ander wíl luister nie? Is ons dalk bang om

te moet besef dat ons verkeerd is?

Om te luister is ’n kuns wat ons daag liks moet oefen,

want luisterspiere word lui en doof vir die werklike

woorde wat ons behoort te hoor. Om met oorgawe te

luister, beteken dat ek van myself en die baie woorde in

my kop sal vergeet, en ingestel sal wees op die een (die

Een) wat met my praat.

Soveel mense se lewens kan heel te mal anders wees

as iemand net be reid was om na hulle te luister –

te hóór wat hulle sê. Luister wanneer jou kind met jou

praat. Deur te luister, kan jy dalk keer dat hy/sy op die

verkeerde pad loop.

Moet ook nie net luister wat hy sê nie, luister fyn na wat

hy NIE sê nie – hoor as sy woorde dalk ’n noodkreet is.

Dit kan hom dalk van dwelms af weghou of uit die tronk

hou. Of, al is dit nie so drasties nie, kan dit dalk de pressie

of ander ongelukkigheid keer.

gesê het nie en die gevolg is onnodige wry wing. In die

meeste gevegte is dit die een probleem wat alles laat

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!