14.02.2013 Views

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Besproeiingskoring

Kultivarproewe is by verskeie lokaliteite in OVK se be -

dien ings gebiede in die warm noordelike besproei ingsgebied

en die oostelike hoëveld uitgevoer. Op brengs -

data van hierdie proewe is gebruik om die kulti vars

met die beste netto inkomste (voordat inset kostes en

vervoerdifferensiaal afgetrek is) te identifiseer. As die

boer hierdie tabelle as riglyn wil gebruik, moet hy egter

sy eie produksiekoste en vervoerdifferensiaal van die

inkom stekolom aftrek omdat dit van plek tot plek verskil.

Buitengewone nat toestande wat geheers het, het egter

die graad van koring baie benadeel. Koring van boere

wat voor die baie reën gestroop het, se graad is nie

beïn vloed nie en hulle kon B1 - B2 stroop. Die inkomste

wat in die volgende tabelle bereken is, is gebaseer op

die heer sende SAFEX prys van R3 396/ton soos op 10

Februarie 2011 bekend gemaak.

Droëland-koring

Die afgelope koringseisoen was een van uiterstes wat

klimaatstoestande betref. Met die aanvang van die

plantseisoen het die boere staatgemaak op oordrag-

grondvog om te plant. Die koring het mooi gekiem

en goed gegroei. Vog in die wortelsone het toe begin

opraak en die koring moes droogtetoestande deur staan.

Reën het aan die einde van Oktober verligting gebring

36

en het baie boere se oeste gered.

Suidwes-Vrystaat

Kultivar

PAN 3120

PAN 3118

PAN 3379

SST 347

PAN 3161

Matlabas

SST 387

Komati

PAN 3368

Caledon

Elands

Betta-DN

PAN 3355

Gariep

PAN 3144

Limpopo

Opbrengs (ton/ha)

1,92

1,88

1,84

1,83

1,79

1,77

1,73

1,70

1,69

1,68

1,68

1,64

1,63

1,60

1,59

1,53

Inkomste (R/ha)

6 520,32

6 384,48

6 248,64

6 214,68

6 078,84

6 010,92

5 875,08

5 773,20

5 739,24

5 705,28

5 705,28

5 569,44

5 535,48

5 433,60

5 399,64

5 195,88

Die skade wat op droëland-koring voorgekom het, was

as gevolg van hael en die feit dat die koring nie betyds

gestroop kon word nie. Omdat dit nie betyds gestroop

kon word nie, is die graad van die koring ook nadelig

beïnvloed.

Inhoud • Contents

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!