14.02.2013 Views

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ers who now collect scrap metal and other articles and

who assist them in their workshop. The Blikplek Art Yard

employs ten men in the junk workshop.

They have a passion to help those who are destitute

to experience a sense of achievement, to develop a

posi tive self-esteem and to earn a living. Some of the

un skilled workers they employed have become skilled

welders, other unemployed people are commissioned to

create unique articles that are sold through the Blik plek

and they are starting to train young women in business

skills, catering, hospitality and management. Small entrepreneurs

are given monthly opportunities through a Saturday

Market to sell their own wares.

They also run a restaurant, a coffee shop, a con ference/

function venue as well as personalised tours in Ficksburg

and surrounds.

GRENS BLY ’N PROBLEEM

Die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho bly ’n pro bleem,

ondanks deurbrake wat Vrystaat Landbou ge maak

het met die hofsaak oor die veiligheid van die grens

en probleme wat Suid-Afrikaanse boere aan die grens

ondervind.

Nóg ’n regsgeding oor die Oos-Vrystaatse grensgebied

met Lesotho dreig. Vrystaat Landbou gaan teen die

Rege ring optree omdat die staat na bewering nie sy

34

plig te ingevolge die skikkingsooreenkoms met Vrystaat

Landbou nakom om die landelike gemeenskappe aan die

Lesotho-grens te beskerm nie.

Hennie Swanepoel van Clocolan, ’n polisiereservis wat

naby die Lesotho-grens boer, sê een van die oplossings

in die ooreenkoms vir die grensprobleem is dat ’n

grensheining gebou moet word om oorlopery tussen die

twee lande te verhinder. Dit is egter on prakties.

In dele van die grens, soos tussen Wepener en Zas tron,

is dit moontlik omdat die Caledonrivier nie die grens is

nie. Daar is ’n pad teen die grens en dit is moontlik om ’n

heining te bou.

Rondom Clocolan is dit eenvoudig te bergagtig. In die

verlede was daar ’n grensheining, maar omdat dit nie in

die middel van die rivier gespan kan word nie, bly dit ’n

geskil oor aan watter kant van die rivier die heining moet

wees. Die belangrikste in dié geval is om die pad langs

die grens te herstel sodat dit vir patrollies gebruik kan

word. Dit het egter oor baie jare so agteruitgegaan dat dit

feitlik onherstelbaar is en sodra dit reën, spoel herstelwerk

weer weg.

KULTIVARS HELP MET BEPLANNING

ARTIKEL | Jan Lodewyckx

Ingeligte besluite oor koringkultivars is vir enige saaiboer

baie belangrik om te sorg dat hy die heel beste

Inhoud • Contents

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!