14.02.2013 Views

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Victor van Cullinan gebruik, wat ook goed gebalanseerde

ramme en ooie geteel het.

Maria, wat een van die telersgenootskap se junior

keur ders en raadslid is, sê omdat Ile de France-ramme

’n sterk erfdwang het, is dit belangrik om die

regte tipe ram te selekteer vir die teel-rigting wat jy

wil inslaan. In hul seleksie van ramme is die visuele

en prestasie toetsing ewe belangrik – beginsels wat

ook in hul eie kudde toegepas word. Die bewyse kan

gesien word deurdat Elzette al wenner (2007) en finalis

(2010) van Stamboek se voortreflikheidstoekenning vir

kleinvee was.

Die lammers word met geboorte, op 42 en 100 dae

ná geboorte geweeg. Die data word dan deur die

LNR verwerk om ’n aanduiding van die lam en sy ma

se prestasievermoë te kry. Die indekse hieruit verkry,

saam met fisieke eienskapbeoordeling, word gebruik

by die seleksie van teelramme.

Hulle streef daarna om eendag die ideale ram en ooi

te teel deur elke seisoen strenger seleksie toe te pas

op hul aanteeldiere. Dié praktyk lewer goeie resultate

deurdat hulle van hul self geteelde ramme as hul

stoetvaars gebruik.

Hulle verkoop aanteel-diere aan ander telers, maar

glo daaraan om nie jong ramme te verkoop nie. Die

27

ram moet eers uitgegroei wees, verkieslik ouer as 16

maande en moes reeds gewissel het.

Die bewys van dié sukses is dat een van hul eie ram me

in 2010 op die Royal-skou in Pietermaritzburg as die

op per ste kampioen in die interras-kompetisie aangewys

is. Nog twee ramme in hul stoet is onder skeidelik derde

en sesde op die LNR se vaar-ranglys. Hul raad

aan voor nemende kopers is om seker te maak hulle

koop ’n goed gebalanseerde ram wat deur inspekteurs

goed gekeur is. In enige boerdery word die gehalte van

lammers deur die gehalte van die ram bepaal.

In hul kudde is die gemiddelde gewig van die ooie 80

kg en dié van ramme 120 kg. Goeie vleisgehalte, een

van die eienskappe van die ras, lei tot ’n goeie uitslagpersentasie

van tot 52 %.

In November 2008 is ’n Fase D2-toets gedoen op 59

ramme wat uit laparoskopie gebore is. Die gemiddelde

daaglikse toename (GDT) was 460,45 g/dag met die

beste 643,8 g/dag (beginmassa 34,8 kg en eindmassa

76 kg oor 64 dae). Die top 20 % van die ramme het

542,4 g/dag gegroei.

Die Elzé-stoet gaan weer vanjaar aan die Royal-skou

deelneem. Hulle sien deelname aan ’n skou as pro mo sie

en om hul eie diere met dié van ander telers op die skou

te vergelyk. Hulle is opgewonde om weer die geleentheid

te kan hê om saam met hul medetelers te kan kuier

Inhoud • Contents

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!