14.02.2013 Views

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

die huidige 240 ooie en 60 jong bemarkbare ram me.

Net vier van dié ooie het hulle nie self geteel nie. Die

ras se vrug baar heid, wat meebring dat meer linge die

norm is, het ook daartoe bygedra.

In dié teelprogram lam die ooie in Julie, Maart en

Novem ber. Met normale dek king was die lam per sen -

tasie die afge lope agt jaar 160. Met lapa ros kopie, wat

in 2008 gebruik is, is dit tot 180 verhoog. Die speen -

persentasie met gewo ne dek king is 155. Die pro gram

ver eis goeie bestuur en ’n goeie voer vloei pro gram.

Daarom glo die twee vroue daaraan om kun diges

soos drr. Jasper Coetzee van Voer mol en Dave Mitchley

van Pfizer se raad in te win.

As jong telers in die genootskap luis ter hulle ook

graag na Mark Gietz mann, die voor sitter van die rasgenootskap,

se moti ve ring en goeie raad.

Omdat hulle in kleinerige kampe loop, om die veld te

laat rus en om die ooie se kondisie te behou, kry die

ooie ’n volvoer-rant soen met kuilvoer en Maxiwol teen

4 % van hul liggaamsmassa nadat hulle gelam het. Die

ooie word ’n maand voordat hulle lam, op die rant soen

aangepas wat hulle ná lam gaan ontvang. Lammers

kry ad lib-kruip voer. Hulle speen hul lammers tussen

100 en 120 dae op gemiddeld 35 kg.

Voeding is baie belangrik. Buiten dat dit die ooie in

goeie kondisie hou, help dit met uiervorming en opti-

26

male melk produksie (geen taai bies). Dit is ook nodig

om dat die ooie reeds twee maande ná lamming weer

gedek word vir die volgende teelseisoen. Omdat die

ooie mees tal meerlinge gee, is dit nodig om goed vir

hulle te sorg. Daardeur speen sy ordentlike lammers

en die konsepsiesyfer ly nie daaronder nie.

Nog ’n praktyk is om die ooie een maand en die ramme

twee maande voor dekking met Multimin en vitamien

A en E te spuit. ’n Maand voordat hulle lam, word

die ooie met Multivac P gespuit. Voor dektyd word die

ramme fiks gemaak deur met hulle te stap.

In die Elzé-kudde word streng klem gelê op seleksie

vir die Ile de France-raseienskappe kenmerkend van

die vleisras – ramme en ooie waarvan die bouvorm

wys hulle dra vleis. Kenmerkende eienskappe,

onder andere ’n sterk, breë bek, sterk bene, goeie

bespie ring, goeie diepte en lengte en gebalanseerde

liggaamsbou, het hulle net nog verder gemotiveer

vir die ras. Die ooie het goeie moedereienskappe en

genoeg melk om hul meerlinge groot te kry.

Dit is die eienskappe van ’n ram wat hulle by die

Lean doux-stoetery van Coena le Roux van Delareyville

gekoop het. Die ram het die ooie geteel wat hulle

graag wil hê – met die regte hoogte en lengte van lyf.

Op dié ooie is ramme van Mark Gietzmann van Fochville

se De Bonaire-stoet en die Davel-stoet van David

Inhoud • Contents

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!