14.02.2013 Views

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Minerals needed daily include calcium, magnesium,

phos phorus, potassium and sodium. These minerals

are present in virtually all cells of the body, ensuring

our internal systems function efficiently. Acute

im balances of these mine rals can be potentially fatal.

Such cases are rarely caused by a poor diet, but

usually the result of an illness or other unusual factor.

Without minerals, the body would be unable to:

♦ build new tissues

♦ contract muscles

♦ process nerve reactions

♦ clot your blood

♦ keep your body pH neutral

♦ regulate body processes

♦ release energy from food.

VROUE HOU OOS-VRYSTAAT

SE NAAM HOOG

Met hul prestasies in die skouring het twee jong

vroueboere van Clocolan die Oos-Vrystaat, OVKgebied,

se naam hoog gehou. Minder as tien jaar

nadat hulle hul Ile de France-stoet begin het, het

hulle die bestes in die land op die ras se nasionale

kampioenskap met een van hul eie ramme geklop.

Vinnig op pad om van die gerekende telers van Ile de

France-skape te word, is by Elzette van Rooyen en

25

Maria Smit van die Elzé-stoetery op die plaas Makarabi,

Clo colan, geen tekort aan geesdrif nie. Daar by

leer hulle vinnig, kon sen treer op die be lang rike eienskappe

van hul ras en is pas sie vol oor die Here, die

skape en hul boer dery.

Die sukses waaroor hulle baie op ge wonde is, is dat

een van hul ram me op die tweede skou waar aan hulle

deelgeneem het, as die op perste kam pioen in die

interras-kampioen skap aan gewys is.

Die twee vroue het hul stoetery in 2002 begin as deel

van ’n familieboerdery. Ander vertakkings is ’n melkery

met Holsteins, ’n Bonsmarakudde en saaiboerdery. Die

ander mense wat by die St Leo’s-groep betrokke is, is

pa Lood, ma Lizette en broer Andries van Rooyen.

Hulle het aanvanklik Ile de France-ramme in kruisteling

met SA Vleismerino-ooie gebruik, wat vir hulle die voordeel

van die basterkrag van dié ramme in ’n kruis teelprogram

gewys het deur die besondere groeitempo

van die lammers. Ná ’n besoek aan Nampo is besluit

Ile de France is die ras vir hulle.

Die stoet is met 12 ooie begin wat hulle in 2002 van

Chris Lowe van KwaZulu-Natal gekoop het. Van die

begin af volg hulle ’n bestuursprogram waarin ooie drie

keer in twee jaar lam. Met min ooie is die program maklik

om te bestuur en die kudde het vinnig gegroei tot

Inhoud • Contents

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!