14.02.2013 Views

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Karaan is bekommerd oor onse jong mense wat die land

verlaat. Nie net vir politieke redes, sê hy, en nie net wittes

nie. Die slimme man waarsku dat ons nie dieselfde pad

as Nieu-Seeland moet loop nie. Dit gaan ekonomies nie

goed met die land nie omdat sy jongmense tussen 25 en

35 die land so 30 jaar gelede in groot getalle verlaat het om

groener weivelde te soek. Ons moet ons kin ders hier hou

as fondasie vir die toekoms. Hy het dit nie gesê nie, maar

ek dink in sy hart wil hy ook hê hulle moet hier bly bloot

omdat ons vir hulle lief is.

Hy waarsku dat dringend aandag gegee moet word aan

die opleiding en opvoeding van “die kinders”, soos hy hulle

noem. Die wêreld verander so vinnig dat dit waarvoor hulle

vandag opgelei word, môre nie meer van toepassing sal

wees nie. Landbou-opleiding, in besonder, is besig om

uitgedien te raak. Die bedryf moet opleiding herbeplan en

herontdek om aan die eise van môre te voldoen.

Karaan is bekommerd oor wat ons aan die aarde gedoen

het – die mense het te veel uitgehaal en te min terug gesit.

Boerdery sal in die toe koms ekologie-gedrewe wees en nie

meer deur tegnologie nie. “Ja, prof Karaan, stem ek in my

enigheid saam. Ek dink onse Skepper is hartseer oor die

verwaarlosing en vernietiging van Sy skepping. As ons nie

die skip omgedraai kry nie, wonder ek hoe lank die kinders

van die land nog modder koekies sal kan bak uit sy aarde

– om Lina Spies aan te haal: “Hoe lank nog sal ons die

Contents •

name heilig van die lands-kinders?” sonder allerhande illusies – van al die waan ge stroop.

Inhoud

20

En nou slaan ek oor in Ingels. Die man het dit so mooi

gestel dat ek bang is om afbreuk daaraan te doen deur dit

vertaal.

The South African platteland is de cay ing. The former

home lands have be come traps for the poor. People have

for gotten the role of agri culture. Its primary role is not to

make money but as the incubator of values. (Dis waar, né?

Ons moet groot asse blief nie die heel belangrikste rol laat

oor neem deur Mammon nie.) Agri culture and its role always

make me think of Uys Krige’s poem Plaashek.

Na al die jare maak ek weer

’n plaashek oop.

Waar het my paaie

tog nie geloop

Om my hier by ’n hek te bring

van al my waan gestroop,

maar met my denke helder

en in my hart die hoop?

We as farmers will not be budged. We are not going to flee

from South Africa. They might steal our animals, they might

revile us – but we have opened the farm gate with clear

thoughts and hope in our hearts. Ons moet vas staan, sê

Mohammed Karaan – die man met ’n visie vir land bou wat

ek nog by bitter min ander landbou-me ningsvormers raakgeloop

het. Hou hoop in die hart maar met helder denke en

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!