14.02.2013 Views

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

The amount of gypsum to replace the sodium on the clay

particles are between 3,6 and 4,2 tons for each 1 cmol

exchangeable sodium per hectare per 25 cm soil depth.

The gypsum must be broadcasted and ploughed in. The

better the mixing and the deeper it is incorporated the

better and quicker the reaction will be.

This must be followed by a planned leaching programme.

An irrigation of 1 000 mm of water is capable of solubilising

10 to 13 tonnes of gypsum per hectare. Acidifying

pro ducts to reclaim saline-alkali and alkali soils can only

be used if enough insoluble calcium salts are present in

the soil or it can be applied with gypsum.

Advantages of gypsum:

• It improves soil structure.

• Prevents soil capping.

• Lowers aluminium in acid soils.

• Supplies calcium and sulphur as nutrients.

When applying these practices accurate calculations are

necessary and a technical advisor should be consulted.

Vroue: ASTER SÊ

VERSE JUBEL OOR DIE LANDBOU

En so sleep Oubaas my toe saam na ’n boere-funksie

waar Mohammed Karaan die spreker was. Prof. Karaan

– die groot, donker laventel boer en landbou-akademikus

19

van Stellenbosch wat Afrikaans liefhet en koester. Hy praat

die taal met soveel oorgawe, emosie en genade dat dit ’n

mens ver stom laat. Hy waarsku in Afrikaans, hy moedig aan

en hy raps mense oor die vingers in die taal van sy hart.

Op die mooie môre in die Oos-Vry staat haal hy aan uit

Vroegherfs van NP van Wyk Louw om ons te waarsku teen

die gevare van oor dadigheid, van finansiële onverant woordelikheid:

“O Heer, laat hierdie dae heilig word:

Laat alles val wat pronk en sieraad was.”

Ons kan nie meer uitspattigheid be kos tig soos om sushi

van naakte lywe af te eet nie, sê hy. Die wêreld is besig

om ’n armer plek te word en kos al hoe skaarser. Nie

omdat daar te min is nie, maar omdat dit te duur gaan

word. Daarom is dit tyd dat ons alles laat val wat “pronk”

en “sieraad” is. Ek dink onwillekeurig aan die Suid- Afrikaanse

Jeugkommissie wat R100 miljoen op ’n mislukte

internasionale jeug-kongres gemors het. “O Here, wees ons

genadig,” kramp my hart. Ek is seker Karaan s’n ook.

Toe verander hy van rat en lees Lina Spies se Paternoster

vir Suid-Afrika vir ons.

“Here, laat die name geheilig word

Contents

van al die kinders van die land –

van hulle wat modderkoekies gebak het uit sy aarde,

dassies skrikgemaak het in sy klowe,

wol getrap het in sy krale.” Inhoud

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!