14.02.2013 Views

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

gebied, maar uiter matige reën het produsente veral in

Desember en Janu arie nie toegelaat om klaar te plant

nie. Vroeë sonneblom behoort mooi te wees, maar die

oeskwaliteit sal alles van die reënpatrone afhang.

Die vorige seisoen is die meeste sojabone, sowat 85

%, in die Clocolan- en Ficks burg-gebied gehanteer.

In dié gebied is ook 40 % meer sojabone vir die

komende seisoen geplant. Produsente het in die Marseilles-

en Tweespruit-gebied ook heel wat meer sojabone

aangeplant.

Die Safex-pryse is goed en produsente kan goeie

pryse behaal vir hul sojabone met die voordeel dat die

nodige stikstof in die grond geplaas word vir mielieaanplantings

later vanjaar. Weens die verhoogde sojaboon-produksie

is besluit dat OVK in die komende

seisoen sojabone by al die silo’s in die Oos-Vrystaat

sal hanteer.

ALGEMENE NUUS

Die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) het in sy

Janu arie-verslag die aanplantings in Suid-Afrika vir die

komende seisoen geraam op witmielies 1,481 mil joen

ha, ’n daling van 13,86 %, en geelmielies 1,034 miljoen

hek taar, ’n styging van 1,15 %.

Gunstige pryse op geelmielies wat teen ’n premie

verhandel op witmielies, het meer produsente aan ge-

17

moedig om geelmielies te plant. In totaal word die

aan plant ings van mielies op 2,515 mil joen hektaar

geraam. Dit is ’n daling van 8,26 % teenoor die

2008/2009- seisoen.

As die gemiddelde opbrengs van die afgelope twee

seisoene gebruik word, kan ons weer eens ’n oes van

nagenoeg 11,5 miljoen ton verwag en kan verdere

druk op reeds groot oordragvoorrade ge plaas word.

Die uitvoer van spe sifiek geelmielies is positief vir

graan pryse met markte in veral die Midde-Ooste

wat geteiken word. Die uit voer van witmielies, wat in

die verlede hoofsaaklik na Afrika-lande gegaan het,

het nie sulke goeie vooruitsigte nie, maar moontlike

alternatiewe inter nasionale markte word ondersoek.

Pryse op Safex vir Julie 2011-lewering het die afgelope

ruk mooi ge styg weens ’n stygende Brent ru-olie prys,

’n verswakkende rand teenoor Amerikaanse dollar-wissel

koers weens beleggers wat hul geld uit Suid-Afrika

ont trek het en die mielie-voorraad in die VSA wat onder

druk is. China raak ’n al hoe groter rolspeler in die

wêreld se graan mark en sy bydrae tot veral sojaboonen

mielie-verbruik kan nie misgekyk word nie.

Contents

Produsente kan huidiglik goeie pry se vir hul mielies •

behaal, veral in die lig van Safex-vlakke van R1 200/ton

vier maande gelede. Die pryse van sonneblom en sojabone

vir Mei-lewering het ook baie mooi gestyg en die Inhoud

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!