14.02.2013 Views

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

aan die dorp en sy boeregemeenskap uit te brei. Met sy

nuwe baadjie behoort die winkel steeds aan OVK en sy

aandeelhouers.”

CMW NOU DEEL VAN OVK

Met die onlangse regteuitgifte deur CMW Opera tions

het OVK die volle uitgifte ter waarde van R40 miljoen

opgeneem en besit nou 80,1 % van die uit gereikte

aandele in CMW. SA Mohair Bro kers, wat die beherende

aandeelhouer in die ver lede was, besit die balans van

19,9 %, sê Hardie van Niekerk, besturende direkteur.

OVK Bedryf Beperk het egter ook die 19,9 % aan dele

van SA Mo hair Brokers in CMW Operations reeds in 2010

ge koop ná goedkeuring deur SA Mohair Brokers se aan -

deel houers. ’n Paar SA Mohair Brokers-aandeelhouers en

BKB het egter ’n hofaansoek gebring om die tran saksie

te stop. Die saak is tans onder appèl. As die appèluitspraak

ten gun ste van SA Mohair Brokers is, sal OVK

die volle 100 % aandele in CMW bekom. As die uitspraak

nie ten gunste van SA Mohair Brokers is nie, sal die

huidige situasie geld waar OVK 80,1 % van die aandele

in CMW Operations hou en SA Mohair Brokers 19,9 %.

Die belegging van R40 miljoen wat OVK in CMW

Operations gemaak het, weerspieël die vertroue wat

OVK se direksie in die wol-, sybokhaar- en lewen dehawe-mark

het. Die belegging sal OVK in staat stel om

12

’n nog beter en omvattender diens aan sy vesel- en

lewendehawe-produsente te bied.

Met bogenoemde permanente kapitaalinspuiting is

CMW Operations nou ’n kapitaalkragtige onder neming

wat sekuriteit vir sy kliënte en personeel kan bied.

Boere word genooi om hul plaaslike CMW-ver teen -

woordiger te kontak vir diens van die hoog ste gehalte.

CMW se kontakbesonderhede is:

Hoofkantoor: Posbus 3314, Noord Einde, Port Elizabeth

6056. Burmanweg 123, Deal Party, Port Elizabeth. Tel: 041

406-7500, Faks: 041 486-1325, E-pos: info@cmw.co.za

CMW NUUS

RAMPRYSE HET GESTYG

’n Styging van 20 % in die prys van Angoraramme is die

afgelope amptelike verkoopseisoen (2010/2011) ervaar.

Dit maak dit ’n baie geslaagde seisoen, sê Pierre van

der Vyver, hoofbestuurder sybokhaar van CMW.

Ná die daling in die markprys van sybokhaar verlede

seisoen, gepaardgaande met die huidige, wydverspreide

rampdroogte, is dit uiters bemoedigend vir die bedryf

dat boere die ramveilings so goed ondersteun.

Op die amptelike veilings van die Angora-stoettelersvereniging

is 278 ramme verkoop teen ’n gemiddelde prys

Inhoud • Contents

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!