March 2011 for web.indd - OVK

March 2011 for web.indd - OVK March 2011 for web.indd - OVK

14.02.2013 Views

Hiermee saam gee die lusern/smutsvinger-hooimengsel wat hy vir sy melkbeeste oes, ook die korrekte verhouding van koolstof tot stikstof (C:N-verhouding) vir sy beeste se rumen-mikrobes. Omdat hy die grond “gesond” hou, is die plante en diere wat hy daarop produseer se gesondheid ook op ’n ander vlak. Hy gebruik die afgelope drie jaar geen kon ven sionele program vir in- en uit wendige parasietbeheer op sy vee nie. Met sy benadering benut Henry natuurlike energiestelsels opti maal en bestee die minimum koste aan rantsoene of “ingekoopte energie” vir sy melkery. Op ou vleie op die plaas volg Hen ry ’n praktyk waar weidings van ver skeie plantspesies gevestig word. Die normale grasse in die vleie is nie geskik as weiding nie. Daar om spuit hy dit dood met glifo saat en plant dan op ’n geenbewerking-metode ’n mengsel van lusern, geelblom-lusern, rooi klawer, wit klawer en grassoorte soos kropaar, swenkgras en meerjarige raaigras. Dit gee uitstekende weiding op dele van die plaas wat voorheen onbeweibaar was. In die lig van die suksesse wat hy met sy praktyke be haal, glo Henry dit is die enigste manier waarop vol hou baar geboer en grond bewaar en bevorder kan word. Vir meer inligting: Bel Henry en Elzabe du Preez, Jakhalsfontein, Ficksburg 083 717 6196. 10 OORSESE BELEGGERS WIL PLASE KOOP Boerdery in Suid-Afrika is baie winsgewend en boere beleef ’n bloeitydperk. Daarom is beleggers van Amerika, Europa en selfs China gretig om in die Suid-Afrikaanse land bou te belê. Die wêreld soek beleggingsgeleenthede en die landbou is so ’n geleentheid, het Ernst Janovsky, hoof van ABSA se Agri-besigheid, op Vrystaat Landbou (VL) se landboubestuursdag by Bloemfontein gesê. Buitelandse beleggers is bereid om plase te koop, die boer as bestuurder aan te stel en hom ’n goeie salaris betaal. Dit word reeds in Australië gedoen. Ernst was een van die sprekers op die dag, wat oor finansiering in ’n nuwe landbou-omgewing gehandel het. Die ander sprekers was Kobus Laubscher, hoofbe stuurder van Graan SA en Adriaan Snyman, besturende direkteur van Vrystaat Mielies. FAITH IS THE LIGHT THAT GUIDES YOU THROUGH THE DARKNESS. Inhoud • Contents

OVK NUUS CRADOCK HET ’N NUWE SILO OVK het die jaar goed afge skop met die opening van ’n blink nuwe silo in Cra dock om in die behoeftes van die omge wing se boere te voorsien. Die kompleks is amptelik deur Manie Botha, voorsitter van die direksie geopen. Die Cradock-silo bestaan uit twee buise van 1 000 ton elk, ’n weegbrug van 24 m lank en 3 m wyd met ’n uitlaaihoogte van 3 m. Die kapasiteit van inname is 60 ton/uur. Uitsak-geriewe word ook ingerig om in die behoeftes van die Oos-Kaap te voorsien. Die silo is redelik sentraal geleë om aan OVK se handelstakke se mielie-behoeftes te voldoen, saam met ander markte wat geteiken kan word. Ig Pretorius is OVK se graanbemarker wat bemarkingsgeleenthede in dié omgewing gaan skep. OVK IN GRAAFF-REINET ’N LANDMARK Met sy nuwe Landmark-winkel wat pas geopen het, het OVK nou nog meer een van die landmerke in Graaff- Reinet geword. Die nuwe winkel in die hoofstraat is op 16 Februarie amptelik geopen met die lint wat deur die besturende direkteur, Hardie van Niekerk, ge knip is. 11 Die winkel het op Vrydag 18 en Sater dag 19 Februarie amptelik as Land mark begin handel dryf. OVK het reeds ’n lang en goeie verbintenis met die boeregemeenskap van Graaff-Reinet wat met die nuwe winkel verder versterk word. Marita van Heerden, bestuurder, sê die Landmark-konsessie gee OVK die geleentheid om ’n groter verskeidenheid produk reekse te bied. “As ’n klant byvoorbeeld verf werk wil doen, sal ons aan die totale behoefte van die projek voldoen met kwaste, rollers, panne en gehalte-verf om die projek mee af te rond. Verder kry ons personeel intensiewe opleiding wat dus die beste diens en advies aan elke klant sal bied.” Izak Marais, bestuurder suid-streek, sê die wye reeks produk te skep ’n bemarkingsgeleentheid vir ’n nuwe verbrui kersmark in die omgewing. “Die Landmark-konsep bied ’n inkopie-ervaring wat die hele dorp en gemeenskap gaan ophef.” Die sukses van die Landmark-winkels het bewys dat dit ’n geslaagde sakemodel is. OVK in Graaff-Reinet word nou verwelkom in die Landmark-familie waarvan reeds 53 winkels landwyd is. “Om deel te wees van ’n nasionale groep beteken dat ervarings en suksesse onderling ge deel kan word en gesien word as die markleier in landbou-kleinhandel. “Met die bou van die nuwe handelstak in Graaff-Reinet benut OVK die geleentheid om sy diens en produkreeks Inhoud • Contents

OVK NUUS

CRADOCK HET ’N NUWE SILO

OVK het die jaar goed afge skop met die opening van ’n

blink nuwe silo in Cra dock om in die behoeftes van die

omge wing se boere te voorsien. Die kompleks is amptelik

deur Manie Botha, voorsitter van die direksie geopen.

Die Cradock-silo bestaan uit twee buise van 1 000 ton

elk, ’n weegbrug van 24 m lank en 3 m wyd met ’n uitlaaihoogte

van 3 m. Die kapasiteit van inname is 60 ton/uur.

Uitsak-geriewe word ook ingerig om in die behoeftes van

die Oos-Kaap te voorsien.

Die silo is redelik sentraal geleë om aan OVK se handelstakke

se mielie-behoeftes te voldoen, saam met ander

markte wat geteiken kan word.

Ig Pretorius is OVK se graanbemarker wat bemarkingsgeleenthede

in dié omgewing gaan skep.

OVK IN GRAAFF-REINET

’N LANDMARK

Met sy nuwe Landmark-winkel wat pas geopen het, het

OVK nou nog meer een van die landmerke in Graaff-

Reinet geword. Die nuwe winkel in die hoofstraat is op

16 Februarie amptelik geopen met die lint wat deur die

besturende direkteur, Hardie van Niekerk, ge knip is.

11

Die winkel het op Vrydag 18 en Sater dag 19 Februarie

amptelik as Land mark begin handel dryf. OVK het reeds

’n lang en goeie verbintenis met die boeregemeenskap

van Graaff-Reinet wat met die nuwe winkel verder

versterk word.

Marita van Heerden, bestuurder, sê die Landmark-konsessie

gee OVK die geleentheid om ’n groter verskeidenheid

produk reekse te bied. “As ’n klant byvoorbeeld verf werk

wil doen, sal ons aan die totale behoefte van die projek

voldoen met kwaste, rollers, panne en gehalte-verf om die

projek mee af te rond. Verder kry ons personeel intensiewe

opleiding wat dus die beste diens en advies aan elke klant

sal bied.” Izak Marais, bestuurder suid-streek, sê die wye

reeks produk te skep ’n bemarkingsgeleentheid vir ’n nuwe

verbrui kersmark in die omgewing. “Die Landmark-konsep

bied ’n inkopie-ervaring wat die hele dorp en gemeenskap

gaan ophef.”

Die sukses van die Landmark-winkels het bewys dat dit

’n geslaagde sakemodel is. OVK in Graaff-Reinet word

nou verwelkom in die Landmark-familie waarvan reeds 53

winkels landwyd is. “Om deel te wees van ’n nasionale

groep beteken dat ervarings en suksesse onderling

ge deel kan word en gesien word as die markleier in landbou-kleinhandel.

“Met die bou van die nuwe handelstak in Graaff-Reinet

benut OVK die geleentheid om sy diens en produkreeks

Inhoud • Contents

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!