13.02.2013 Views

Augustus 2004 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Augustus 2004 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Augustus 2004 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Jan en Cielie van Vuuren

Wen! ... Wen! ... Wen!

Dit kan net lekker wees. Om te wen is die in-ding.

Jy hoor dit in die skole, in kantore, jy lees dit in

koerante. Niemand wil meer verloor nie. Hoe

anders? Hoe meer jy wen, des te groter die beloning.

Jou aansien styg dramaties na elke oorwinning en nog

meer word belowe as jy of jou span maar net kan wen.

Sokkerspelers kry tot ’n miljoen rand per dag om hul

span tot oorwinning te lei. Skole “koop” jong kinders om

’n wenskool te word.

Is “wen” nie op almal se lippe nie? Iemand se toekoms

word daaraan gemeet of hy of sy ’n wenner is. Dit

verander ook so skielik. Gister op almal se lippe omdat

daar gewen is, en dan verander alles as daar ’n wedstryd

of geveg verloor word. Het die wenfaktor nie ’n té

groot rol in ons lewens begin speel nie? Wat van die

verloorders? Beteken hulle niks in hierdie lewe nie. Is

daar nie vir elke oorwinningsglimlag dalk ’n traan wat

drup nie? Gryp ons nie te erg na die tydelike oorwinnings

van ’n dag, week, maand of jaar nie?

Het Paulus nie op pad na Damaskus gedink hy is ’n

wenner nie? Hy het aansien gehad. Hy het met gesiene

mense omgegaan, die kerk agter hom gehad. Bekendstellingsbriewe

van die Hoëpriester ontvang. Hy wou

graag ’n wenner wees. Genadiglik het die Here Jesus in

sy lewe ingegryp en vir Paulus gewys dat hy nog aan die

wedloop mag deelneem, maar dat hy vir die verkeerde

span speel.

Efesiërs 2:8, 9: “Julle is inderdaad uit genade gered deur

die geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie. Dit is

’n gawe van God. Dit kom nie deur julle eie verdienste

nie, daarom het niemand enige rede om op homself

trots te wees nie.” Paulus moes hierdie reddingstou

aangryp om te besef wat ’n “wenner” eintlik is.

Voel baie van ons jongmense nie dalk of hulle nêrens

hoort nie? Miskien is hulle nie deel van die “wengesin”

nie. Moontlik voel party jongmense of hulle wil uitroep:

“Ek is niks werd nie! Ek is ’n mislukking! Ek pas nêrens

in nie! Selfs in my eie huisgesin voel ek verstote.

Niemand luister na my nie. Dit wil voorkom of almal hulle

rug op my draai. My lewe is niks meer werd nie. Selfs

my gebed voel leeg en doelloos. My ouers, broers,

susters het eerder vir my ’n bedreiging geword as ’n

hulp. Al wat vir my oorbly is net ’n traan wat drup tot

God.”

Dan kan ek vandag vir jou sê dit is baie keer waar die

Here vir jou en vir my wil hê. Die Here kan en wil ’n

omwenteling in ’n gebroke hart teweegbring. Dit wat hier

op aarde met ons gebeur moet ons sien as iets wat nie

vir ewig duur nie. Daar is mooi en lelike dinge wat met

ons gebeur. Die vraag is: Hoe hanteer ek dit? Watter

invloed het wen of verloor in jou lewe? Wie is in beheer?

• Jou emosie?

• Jou gedagtes?

• Jou gedrag?

As jou emosie hierdie gebeurtenis beheer, kan dit baie

maklik handuitruk en jou gedrag so beïnvloed dat jy ’n

onbesonne daad pleeg.

Romeine 12:2: “Maar laat God julle verander deur julle

denke te vernuwe.” Wanneer God ons denke vernuwe

volgens die beloftes van sy Woord, dan sal ons anders

dink oor hierdie onderwerp. So kom die eintlike vraag:

Behoort jy aan die Here? Is jy sy kind? Johannes 5:13:

“Hierdie brief skrywe ek vir julle sodat julle kan weet dat

julle die ewige lewe het, julle wat in die Seun van God

glo.”.

Hierdie sekere wete kán en móét ook ’n radikale verandering

teweegbring in hierdie hoogaangeskrewe wen- en

verloorsituasie. Daar is altyd ’n nuwe begin – nuwe

hoop. Om te verloor kan nou ook ’n leer tot sukses

wees. Die vraag is: Hoe benader jy dit? Blameer jy

ander? Herhaal ons dieselfde foute? Leer ons deur ons

foute en neem ons verantwoordelikheid daarvoor?

Om te verloor of om ’n fout te maak is menslik. Miskien

moet ons ’n fout of ’n verloor sien as iets wat gebeur het.

Dit is slegs ’n gebeurtenis wat plaasgevind het en het

niks te doen met wie jy regtig is nie. ’n Gebeurtenis

waarin jy en ek verloor het, het al in almal se lewens

plaasgevind. Om te verloor maak nie noodwendig van

jou en my ’n slegte mens nie. ’n Mislukking of om te

verloor kan die eerste stap tot sukses wees.

Wanneer jy en ek verwag om te verloor – as ons ’n

denkwyse kweek van “ek gee op”, of “ek is ’n mislukking”

en dieselfde foute bly herhaal, dan kan ons ook nie

verwag dat dinge vir ons sal verander nie. Laat ons by

Hom pleit om die wen en verloor sagter in ons lewe te

maak. Om die eer wat ons met ’n oorwinning behaal en

ons soveel plesier verskaf en ons somtyds tot hoogmoed

kan lei, dat ons daardie eer kinderlik aan Hom

toesê.

Wanneer eer en trots om te wen nie meer ’n houding

van hoogmoed verteenwoordig nie, dan sal die verloor

vanself ook ’n sagter impak in jou en my lewe hê.

• Die wenmotief Bybels beoordeel •

16 16 - - D DDie

D Die

ie Kerkbl Kerkbl Kerkblad

Kerkbl Kerkbl ad Augustus Augustus 2004

2004

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!