Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
pouslike lande van Europa, is manne, middele, en krygstuig bymekaargemaak. Menigtes het hulle onder die pouslike banier geskaar, met die versekering dat daar nou eindelik ‘n einde gemaak sal word aan die Hussietketters. Oortuig dat hulle die oorwinning sou behaal, het die groot mag Boheme binnegeval. Die volk het saamgestaan om hulle terug te dryf. Die twee leers het mekaar genader totdat net ‘n rivier hulle geskei het. “Die kruisvaarders was ‘n baie sterker mag, maar in stede van die rivier oor te steek en slaags te raak met die Hussiete wat hulle sover gekom het om aan te val, het hulle stilswygend daardie vegters aangestaar.”— Wylie, boek III, hoojstuk 17. Toe is daardie groot leër skielik met ‘n geheimsinnige vrees bevang. Sonder om ‘n slag te slaan, het daardie magtige leër opgebreek en uitmekaargegaan asof hulle deur ‘n onsigbare mag uitmekaar gejaag is. Groot getalle is deur die leër van die Hussiete gedood, wat die vlugtelinge agtervolg het, en ‘n ontsaglike buit het in die hande van die oorwinnaars geval, sodat die oorlog Boheme verryk pleks van verarm het. {GS 132.1} ‘n Paar jaar later, onder ‘n nuwe Pous, is weer ‘n ander kruistog begin. Net soos voorheen, is manne en middele uit al die pouslike lande van Europa vergader. Aantreklike lokmiddels is voorgehou aan diegene wat sou deelneem aan hierdie gevaarlike onderneming. Voile vergifnis van die vreeslikste misdade is belowe aan elke kruisvaarder. Almal wat in die oorlog sou omkom is ‘n groot loon in die hemel belowe, en diegene wat die slag oorleef, sou eer en rykdom op die slagveld verkry. Weer is ‘n groot leër saamgetrek, en hulle het Boheme binnegeval. Die Hussiete het teruggeval voor hulle, en die invallers op hierdie manier al verder en verder die land binnegelok, sodat hulle reeds gereken het op die oorwinning. Eindelik het die leër van Procopius posisie ingeneem en die vyand aangeval. Die kruisvaarders, wat nou hulle lout ontdek het, het die aanval afgewag. Toe hulle die aantog van die Huissiete hoor, nog voordat hulle hulle kon sien, het paniek weer onder die kruisvaders geheers. Vorste, generaals, en soldate, het hulle wapenrusting weggegooi en in alle rigtings gevlug. Tevergeefs het die pouslike legaat, wat as aanvoerder opgetree het, probeer om sy verskrikte en verwarde mag te versamel. Ondanks sy pogings, is hy saamgevoer met die stroom vlugtelinge. Die nederlaag was volkome, en weer het ‘n groot buit in die hande van die oorwinnaars geval. {GS 132.2} So het die groot leer, gestuur deur die magtigste volke van Europa —‘n leer van dappere vegsmanne, opgelei en uitgerus vir die slagveld, sonder om ‘n slag te slaan, gevlug voor die verdedigers van ‘n klein en swak volkie. Hier het ons ‘n openbaring van goddelike krag. Die kruisvaarders is verslaan deur ‘n bonatuurlike vrees. Hy wat die leërs van Farao in die Rooi See vernietig het, wat die leers van Midian voor Gideon se driehonderd op die vlug gejaag het, wat in een nag die magte van die trotse Assiriërs vernietig het, het weer Sy hand uitgestrek om die mag van die verdrukker te vernietig. “Daar het skrik hulle oorweldig sonder dat daar skrik was, want God het die bene
verstrooi van hom wat jou beleër het, jy het hulle beskaamd gemaak, want God het hulle verwerp.” Ps. S3: 6. {GS 133.1} Die pouslike leiers, wat moed opgegee het om deur mag te oorwin, het hulle toevlug tot diplomasie geneem. Daar is ‘n kompromis aangegaan, wat, hoewel dit aan die Bohemers vryheid van gewete toegestaan het, hulle aan die mag van Rome oorgelewer het. Die Bohemers het vier punte opgestel as vredesvoorwaarde met Rome: Die ongehinderde prediking van die hele Bybel; die reg van al die gelowiges op die brood en wyn van die Avondmaal, en die gebruik van die moedertaal by die godsdiens, en die uitsluiting van die geestelikes van alle wêreldlike ampte en gesag; en in gevalle van misdaad, moes geestelikes sowel as leke onder die jurisdiksie van die siviele hof kom. Die pouslike gesaghebbendes het eindelik “toegestem om die vier punte van die Hussiete aan te neem, maar die reg om hulle te verduidelik, dit wil sê hulle ware betekenis te verklaar, is vir die raad voorbehou—met ander woorde, die Pous en die keiser.”-— Wylie, boek III, hoojstuk 18. Op hierdie grondslag is daar ‘n ooreenkoms getref, en deur huigelary en bedrog het Rome verkry wat hy nie deur mag kon verkry nie; want deur sy eie uitleg van die vier artikels van die Hussiete, asook van die Bybel, kon hy hulle verdraai vir sy eie doeleindes. {GS 133.2} ‘n Groot menigte in Boheme, beseffende dat hulle vryheid verraai is, wou nie die verdrag goedkeur nie; daar het tweedrag en skeurings ontstaan, wat tot stryd en bloedvergieting onder hulle gelei het. In hierdie stryd het die edele Procopius die lewe ingeskiet, en die vryheid van Boheme is daarmee heen. {GS 134.1} Sigismund, die verraaier van Huss en Jerome, het nou koning van Boheme geword, en ongeag sy eed om die regte van die Bohemers te beskerm, het hy die pousdom daar bevestig. Maar hy het min gewin deur sy ondergeskiktheid aan Rome. Vir twintig jaar was sy lewe vol arbeid en gevaar. Sy leër en sy skatte is uitgeput deur ‘n lang en vrugtelose stryd; en nou, na ‘n regering van een jaar, het hy gesterf, met sy koninkryk op die randjie van burgeroorlog. Aan sy nakomelinge het hy ‘n naam, met skande bevlek, agtergelaat. {GS 134.2} Opstand, stryd, en bloedvergieting het voortgeduur. Weer het vreemde leërs Boheme binnegeval, en binnelandse verdeeldheid het die volk in oproer gebring. Diegene wat getrou gebly het aan die evangelie, is aan bloedige vervolging oorgegee. {GS 134.3} Terwyl hulle vroeëre broeders, wat die verdrag met Rome aangegaan het, sy dwaalleer aangeneem het, het diegene wat aan die outydse geloof vasgehou het, hulleself tot ‘n afhanklike kerk gestig onder die naam van “Verenigde Broeders.” Hierdie handelwyse het hulle die kwaadwilligheid van alle klasse op die hals gehaal; maar hulle het pal gestaan. Gedwing om skuiling te soek in die bosse en spelonke, het hulle steeds vergader om Gods woord te lees en hulle godsdiens te beoefen. {GS 134.4}
- Page 39 and 40: Die vroeë Christene was inderwaarh
- Page 41 and 42: Hoofstuk 3—Geestelike Duisternis
- Page 43 and 44: hiervan is die Pous byna algemeen e
- Page 45 and 46: krag gegee en sy troon en grote mag
- Page 47 and 48: nie. Maar skriftuurlike bewyse vir
- Page 49 and 50: gevier. Sy geestelikes is geëer en
- Page 51 and 52: skyn. ‘n Eeu later, in Skotland,
- Page 53 and 54: Die Waldense was onder die eerste v
- Page 55 and 56: van Rome, het die voorbeeld van hul
- Page 57 and 58: georden is, het ‘n lewe tegemoetg
- Page 59 and 60: Met bewende lippe en betraande oë
- Page 61 and 62: mense gesien is, daar net ‘n woes
- Page 63 and 64: Hoofstuk 5—Kampioen van die Waarh
- Page 65 and 66: vooraanstaandes onder die volk beï
- Page 67 and 68: Weer is Wycliffe geroep om die regt
- Page 69 and 70: hulle aan hom die titel gegee het v
- Page 71 and 72: seëvier en die Hervormer se werk s
- Page 73 and 74: Wycliffe se werk was deur God aange
- Page 75 and 76: kerkers, die Lollardetorings, in ma
- Page 77 and 78: hom afgesmeek. Weinig het sy vermoe
- Page 79 and 80: Die stad Praag was in oproer. ‘n
- Page 81 and 82: Voordat hy sy lewe neergelê het as
- Page 83 and 84: owerspel —“sondes wat nie genoe
- Page 85 and 86: nogeens vermaan om homself te red d
- Page 87 and 88: vir driehonderd en veertig dae in h
- Page 89: martelaar uitgeroep, “Kom openlik
- Page 93 and 94: Hoofstuk 7—Die Begin van 'n Rewol
- Page 95 and 96: ‘n Ernstige begeerte om van sonde
- Page 97 and 98: tevore die dwaling gesien om op men
- Page 99 and 100: ekering, geloof, en ‘n ernstige p
- Page 101 and 102: ons’s’n, maar U wil O Heilige V
- Page 103 and 104: D’Aubigne, boek IV, hoojstuk 2.Te
- Page 105 and 106: Toe die prelaat sien dat Luther se
- Page 107 and 108: Luther was destyds nog nie heeltema
- Page 109 and 110: algemene medelyde met Luther was, h
- Page 111 and 112: Hoofstuk 8—Voor Die Raad ‘n Nuw
- Page 113 and 114: Met al die mag van geleerdheid en w
- Page 115 and 116: nederig, maar baie dringend, om ‘
- Page 117 and 118: vlamme tot aan die hemel reik, sou
- Page 119 and 120: Luther is gelei tot reg voor die ke
- Page 121 and 122: Vervolgens, tot dit vraag komende,
- Page 123 and 124: state van die ryk beraadslaag hoe o
- Page 125 and 126: te verlaat om in die weg van waarhe
- Page 127 and 128: nuwe en beter tydperk ingelui. Die
- Page 129 and 130: aan die openbare lewe onttrek het.
- Page 131 and 132: Die Dominikaners van Bern het gesie
- Page 133 and 134: Vir baie hoorders was hierdie leer
- Page 135 and 136: sy verklaring van die ,Onse Vader
- Page 137 and 138: Die afgevaardigdes het die raadsled
- Page 139 and 140: gewoonte, hulle beroep het op die g
verstrooi van hom wat jou beleër het, jy het hulle beskaamd gemaak, want God het hulle

verwerp.” Ps. S3: 6. {GS 133.1}

Die pouslike leiers, wat moed opgegee het om deur mag te oorwin, het hulle toevlug

tot diplomasie geneem. Daar is ‘n kompromis aangegaan, wat, hoewel dit aan die

Bohemers vryheid van gewete toegestaan het, hulle aan die mag van Rome oorgelewer

het. Die Bohemers het vier punte opgestel as vredesvoorwaarde met Rome: Die

ongehinderde prediking van die hele Bybel; die reg van al die gelowiges op die brood en

wyn van die Avondmaal, en die gebruik van die moedertaal by die godsdiens, en die

uitsluiting van die geestelikes van alle wêreldlike ampte en gesag; en in gevalle van

misdaad, moes geestelikes sowel as leke onder die jurisdiksie van die siviele hof kom.

Die pouslike gesaghebbendes het eindelik “toegestem om die vier punte van die Hussiete

aan te neem, maar die reg om hulle te verduidelik, dit wil sê hulle ware betekenis te

verklaar, is vir die raad voorbehou—met ander woorde, die Pous en die keiser.”-—

Wylie, boek III, hoojstuk 18. Op hierdie grondslag is daar ‘n ooreenkoms getref, en deur

huigelary en bedrog het Rome verkry wat hy nie deur mag kon verkry nie; want deur sy

eie uitleg van die vier artikels van die Hussiete, asook van die Bybel, kon hy hulle

verdraai vir sy eie doeleindes. {GS 133.2}

‘n Groot menigte in Boheme, beseffende dat hulle vryheid verraai is, wou nie die

verdrag goedkeur nie; daar het tweedrag en skeurings ontstaan, wat tot stryd en

bloedvergieting onder hulle gelei het. In hierdie stryd het die edele Procopius die lewe

ingeskiet, en die vryheid van Boheme is daarmee heen. {GS 134.1}

Sigismund, die verraaier van Huss en Jerome, het nou koning van Boheme geword, en

ongeag sy eed om die regte van die Bohemers te beskerm, het hy die pousdom daar

bevestig. Maar hy het min gewin deur sy ondergeskiktheid aan Rome. Vir twintig jaar

was sy lewe vol arbeid en gevaar. Sy leër en sy skatte is uitgeput deur ‘n lang en

vrugtelose stryd; en nou, na ‘n regering van een jaar, het hy gesterf, met sy koninkryk op

die randjie van burgeroorlog. Aan sy nakomelinge het hy ‘n naam, met skande bevlek,

agtergelaat. {GS 134.2}

Opstand, stryd, en bloedvergieting het voortgeduur. Weer het vreemde leërs Boheme

binnegeval, en binnelandse verdeeldheid het die volk in oproer gebring. Diegene wat

getrou gebly het aan die evangelie, is aan bloedige vervolging oorgegee. {GS 134.3}

Terwyl hulle vroeëre broeders, wat die verdrag met Rome aangegaan het, sy dwaalleer

aangeneem het, het diegene wat aan die outydse geloof vasgehou het, hulleself tot ‘n

afhanklike kerk gestig onder die naam van “Verenigde Broeders.” Hierdie handelwyse

het hulle die kwaadwilligheid van alle klasse op die hals gehaal; maar hulle het pal

gestaan. Gedwing om skuiling te soek in die bosse en spelonke, het hulle steeds vergader

om Gods woord te lees en hulle godsdiens te beoefen. {GS 134.4}