Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
vlamme met hom, na die vlamme!”—Bonnechose, Deel I, bl. 234. Hy is in die gevangenis gewerp, en op ‘n manier vasgeketting wat hom groot lyding veroorsaak het, en hy is met brood en water gevoed. Na etlike maande het die lyding in die gevangenis hom so siek gemaak dat sy lewe in gevaar was; sy vyande, vresende dat die dood hom uit hulle hande sou verlos, het hom met minder wreedheid behandel, alhoewel hy nog vir ‘n hele jaar in die gevangenis gebly het. {GS 125.2} Die dood van Huss het nie uitgewerk soos die pousgesindes gehoop het nie. Die skending van die vrygeleide het ‘n storm van protes by die volk laat ontstaan, en as ‘n veiliger weg, het die raad besluit om Hieronimus, in stede om hom te verbrand, te forseer om te herroep, as dit moontlik was. Hy is voor die vergadering gebring, waar hy moes kies tussen afswering en die brandstapel. Aan die begin van sy gevangenskap, sou die dood ‘n seën gewees het vergeleke met die vreeslike lyding wat hy moes verduur; verswak deur siekte veroorsaak deur sy ontberings in die gevangenis en die angs en spanning, verwyder van sy vriende en ontmoedig deur die dood van Huss, het Hieronimus se kragte nou ingegee en hy het ingestem om hom aan die raad te onderwerp. Hy het belowe om vas te hou aan die Katolieke geloof, en hy het die handelwyse van die raad in die veroordeling van die leerstellings van Wycliffe en Huss goedgekeur. met uitsondering egter, van die “heilige waarhede” wTat hulle verkondig het. (Bonnechose, Deel II, bl. 141.) {GS 126.1} Deur hierdie uitweg het Hieronimus probeer om die stem van sy gewete stil te maak en aan sy lot te ontkom. Maar in die eensaamheid van sy kerker het hy duidelik besef wat hy gedoen het. Hy het gedink aan die moed en getrouheid van Huss, in teenstelling met sy eie verloëning van die waarheid. Hy het gedink aan sy goddelike Meester wat hy belowe het om te dien en wat vir sy ontwil die kruisdood verduur het. Voor sy herroeping het hy in sy lyding troos gevind in die versekering van Gods guns; maar nou was sy siel deur twyfel en verwyt gemartel. Hy het geweet dat daar nog ander herroepings moet gemaak word voordat hy in vrede met Rome kon verkeer. Die weg wat hy ingeslaan het kon alleen eindig in volkome afval. Hy het sy besluit geneem: om ‘n kort tydjie van lyding te ontduik, sou hy nie sy Here verloën nie. {GS 126.2} Hy is gou weer voor die raad gebring. Sy onderwerping het nie sy regters tevrede gestel nie. Hulle dors na bloed, verskerp deur die dood van Huss, het om meer slagoffers geroep. Alleen deur ‘n onvoorwaardelike versaking van die waarheid kon Hieronimus sy lewe behou. Maar hy was vasbeslote om sy geloof te handhaaf en sy broedermartelaar na die vlamme te volg. {GS 127.1} Hy het sy vorige terugtrekking herroep, en as ‘n sterwende, het hy plegtig gevra om ‘n kans om homself te verdedig. Die uitwerking van sy woorde vresende, het die prelate daarop aangedring dat hy slegs die waarheid of die onwaarheid van die klagtes teen hom moes erken. Hieronimus het teen sulke wreedheid en onreg geprotesteer. “Julie het my
vir driehonderd en veertig dae in hierdie vreeslike gevangenis opgesluit,” het hy gesê, “in vuilheid, vieslikheid, stank, en in die allergrootste behoefte aan alles; en nou bring julle my voor julle, en aangehits deur my dodelikste vyande, weier julle om my te hoor. ... As julle regtig wyse manne is, en ligte in hierdie wêreld, pas op dat julle nie teen geregtigheid sondig nie. Wat my betref, ek is maar ‘n swak sterweling; my lewe is nie veel werd nie; en waar ek julle vermaan om my nie oor te lewer aan ‘n onregverdige vonnis nie, spreek ek minder vir myself as vir julle.”—Bonnechose, Deel II, bls. 146, 147. {GS 127.2} Sy versoek is eindelik toegestaan. In die teenwoordigheid van sy regters het Hieronimus neergekniel en gebid dat die goddelike Gees sy gedagtes en woorde mag beheers, sodat hy niks mag sê wat teenstrydig met die waarheid is of wat sy Meester onwaardig sou wees nie. Vir hom is die belofte van God aan die eerste dissipels daardie dag vervul: “Ook voor goewerneurs en konings sal julle gebring word om My ontwil. . . . Maar wanneer hulle julle oorlewer, moenie julle kwel oor hoe of wat julle sal spreek nie; want dit sal julle in daardie uur gegee word wat julle moet spreek.” Matt. 10: 18-20. {GS 127.3} Die woorde van Hieronimus het die verbasing en bewondering van selfs sy vyande verwek. Vir ‘n hele jaar is hy in die kerker opgesluit, sonder om iets te kan lees of selfs te kan sien, in groot liggaamlike lyding en geestelike angs. Maar sy argumente was so duidelik en kragtig gestel asof hy alle kans op voorbereiding gehad het. Hy het sy hoorders gewys op die lang reeks heilige manne wat deur onregverdige regters veroordeel is. In byna elke geslag was daar diegene wat, hoewel hulle getrag het om die mense van hulle tyd op te hef, gesmaad en uitgewerp is, maar wat in later tye bewys is as diegene wat eer verdien. Christus Self is veroordeel as boosdoener in ‘n onregverdige geregshof. {GS 127.4} Tydens sy herroeping het Hieronimus ingestem tot die regverdigheid van die vonnis op Huss; nou het hy sy berou getuig, en hy het getuig van die onskuld en heiligheid van die martelaar. “Ek ken hom van kindsbeen af,” het hy gesê. “Hy was ‘n voortreflike man, regverdig en heilig; ondanks sy onskuld is hy veroordeel. . . . Ek ook, is gereed om te sterf. Ek sal nie terugdeins vir die marteling wat vir my berei is deur my vyande en valse getuies, wat eendag verantwoording sal moet doen vir hulle valsheid voor God, wat deur niemand kan bedrieg word nie.”— Bonnechose, Deel II, bl. 151. {GS 129.1} Met selfverwyt omdat hy die waarheid verloën het, het Hieronimus voortgegaan: “Van al die sondes wat ek sedert my jeug gepleeg het, is daar nie een wat so swaar op my gemoed druk en my so bitter berou nie, as die sonde wat ek in hierdie veragtelike plek gepleeg het, naamlik my instemming met die afskuwelike vonnis op Wycliffe. en op daardie heilige martelaar Johannes Huss, my meester en my vriend. Ja, ek bely uit my hart, ek bely met afsku dat ek skandelik gebewe het uit vrees vir die dood, toe ek hulle
- Page 35 and 36: gebrek gely, hulle is verdruk, mish
- Page 37 and 38: van hulle aanbidding verander het i
- Page 39 and 40: Die vroeë Christene was inderwaarh
- Page 41 and 42: Hoofstuk 3—Geestelike Duisternis
- Page 43 and 44: hiervan is die Pous byna algemeen e
- Page 45 and 46: krag gegee en sy troon en grote mag
- Page 47 and 48: nie. Maar skriftuurlike bewyse vir
- Page 49 and 50: gevier. Sy geestelikes is geëer en
- Page 51 and 52: skyn. ‘n Eeu later, in Skotland,
- Page 53 and 54: Die Waldense was onder die eerste v
- Page 55 and 56: van Rome, het die voorbeeld van hul
- Page 57 and 58: georden is, het ‘n lewe tegemoetg
- Page 59 and 60: Met bewende lippe en betraande oë
- Page 61 and 62: mense gesien is, daar net ‘n woes
- Page 63 and 64: Hoofstuk 5—Kampioen van die Waarh
- Page 65 and 66: vooraanstaandes onder die volk beï
- Page 67 and 68: Weer is Wycliffe geroep om die regt
- Page 69 and 70: hulle aan hom die titel gegee het v
- Page 71 and 72: seëvier en die Hervormer se werk s
- Page 73 and 74: Wycliffe se werk was deur God aange
- Page 75 and 76: kerkers, die Lollardetorings, in ma
- Page 77 and 78: hom afgesmeek. Weinig het sy vermoe
- Page 79 and 80: Die stad Praag was in oproer. ‘n
- Page 81 and 82: Voordat hy sy lewe neergelê het as
- Page 83 and 84: owerspel —“sondes wat nie genoe
- Page 85: nogeens vermaan om homself te red d
- Page 89 and 90: martelaar uitgeroep, “Kom openlik
- Page 91 and 92: verstrooi van hom wat jou beleër h
- Page 93 and 94: Hoofstuk 7—Die Begin van 'n Rewol
- Page 95 and 96: ‘n Ernstige begeerte om van sonde
- Page 97 and 98: tevore die dwaling gesien om op men
- Page 99 and 100: ekering, geloof, en ‘n ernstige p
- Page 101 and 102: ons’s’n, maar U wil O Heilige V
- Page 103 and 104: D’Aubigne, boek IV, hoojstuk 2.Te
- Page 105 and 106: Toe die prelaat sien dat Luther se
- Page 107 and 108: Luther was destyds nog nie heeltema
- Page 109 and 110: algemene medelyde met Luther was, h
- Page 111 and 112: Hoofstuk 8—Voor Die Raad ‘n Nuw
- Page 113 and 114: Met al die mag van geleerdheid en w
- Page 115 and 116: nederig, maar baie dringend, om ‘
- Page 117 and 118: vlamme tot aan die hemel reik, sou
- Page 119 and 120: Luther is gelei tot reg voor die ke
- Page 121 and 122: Vervolgens, tot dit vraag komende,
- Page 123 and 124: state van die ryk beraadslaag hoe o
- Page 125 and 126: te verlaat om in die weg van waarhe
- Page 127 and 128: nuwe en beter tydperk ingelui. Die
- Page 129 and 130: aan die openbare lewe onttrek het.
- Page 131 and 132: Die Dominikaners van Bern het gesie
- Page 133 and 134: Vir baie hoorders was hierdie leer
- Page 135 and 136: sy verklaring van die ,Onse Vader
vlamme met hom, na die vlamme!”—Bonnechose, Deel I, bl. 234. Hy is in die

gevangenis gewerp, en op ‘n manier vasgeketting wat hom groot lyding veroorsaak het,

en hy is met brood en water gevoed. Na etlike maande het die lyding in die gevangenis

hom so siek gemaak dat sy lewe in gevaar was; sy vyande, vresende dat die dood hom uit

hulle hande sou verlos, het hom met minder wreedheid behandel, alhoewel hy nog vir ‘n

hele jaar in die gevangenis gebly het. {GS 125.2}

Die dood van Huss het nie uitgewerk soos die pousgesindes gehoop het nie. Die

skending van die vrygeleide het ‘n storm van protes by die volk laat ontstaan, en as ‘n

veiliger weg, het die raad besluit om Hieronimus, in stede om hom te verbrand, te forseer

om te herroep, as dit moontlik was. Hy is voor die vergadering gebring, waar hy moes

kies tussen afswering en die brandstapel. Aan die begin van sy gevangenskap, sou die

dood ‘n seën gewees het vergeleke met die vreeslike lyding wat hy moes verduur;

verswak deur siekte veroorsaak deur sy ontberings in die gevangenis en die angs en

spanning, verwyder van sy vriende en ontmoedig deur die dood van Huss, het

Hieronimus se kragte nou ingegee en hy het ingestem om hom aan die raad te onderwerp.

Hy het belowe om vas te hou aan die Katolieke geloof, en hy het die handelwyse van die

raad in die veroordeling van die leerstellings van Wycliffe en Huss goedgekeur. met

uitsondering egter, van die “heilige waarhede” wTat hulle verkondig het. (Bonnechose,

Deel II, bl. 141.) {GS 126.1}

Deur hierdie uitweg het Hieronimus probeer om die stem van sy gewete stil te maak

en aan sy lot te ontkom. Maar in die eensaamheid van sy kerker het hy duidelik besef wat

hy gedoen het. Hy het gedink aan die moed en getrouheid van Huss, in teenstelling met

sy eie verloëning van die waarheid. Hy het gedink aan sy goddelike Meester wat hy

belowe het om te dien en wat vir sy ontwil die kruisdood verduur het. Voor sy herroeping

het hy in sy lyding troos gevind in die versekering van Gods guns; maar nou was sy siel

deur twyfel en verwyt gemartel. Hy het geweet dat daar nog ander herroepings moet

gemaak word voordat hy in vrede met Rome kon verkeer. Die weg wat hy ingeslaan het

kon alleen eindig in volkome afval. Hy het sy besluit geneem: om ‘n kort tydjie van

lyding te ontduik, sou hy nie sy Here verloën nie. {GS 126.2}

Hy is gou weer voor die raad gebring. Sy onderwerping het nie sy regters tevrede

gestel nie. Hulle dors na bloed, verskerp deur die dood van Huss, het om meer slagoffers

geroep. Alleen deur ‘n onvoorwaardelike versaking van die waarheid kon Hieronimus sy

lewe behou. Maar hy was vasbeslote om sy geloof te handhaaf en sy broedermartelaar na

die vlamme te volg. {GS 127.1}

Hy het sy vorige terugtrekking herroep, en as ‘n sterwende, het hy plegtig gevra om ‘n

kans om homself te verdedig. Die uitwerking van sy woorde vresende, het die prelate

daarop aangedring dat hy slegs die waarheid of die onwaarheid van die klagtes teen hom

moes erken. Hieronimus het teen sulke wreedheid en onreg geprotesteer. “Julie het my