Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
eie saligheid? Hy is God en ons is Sy skepsels; Hy is die Here en ons is Sy diensknegte; Hy is die Meester van die wêreld en ons is veragtelike sterwelinge. En nogtans het Hy gely! Waarom dan sou ons nie ook ly nie, veral daar lyding vir ons loutering is? Daarom, geliefdes, as my dood Hom moet verheerlik, bid dat die spoedig mag kom, en dat Hy my in staat mag stel om alles wat my sal oorkom met standvastigheid te verduur. Maar as dit beter sou wees dat ek tot julle moet terug kom, laat ons God dan bid dat ek sonder blaam terugkom — dit wil sê, dat ek nie een titteltjie van die evangeliewaarheid sal terughou nie, sodat ek aan my broeders ‘n navolgenswaardige voorbeeld kan nalaat. Heel moontlik sal julle my nooit weer in Praag sien nie; maar as dit die almagtige God behaag om my aan julle terug te gee, laat ons dan voortgaan met ‘n standvastiger hart in die kennis en liefde van Sy wet.”—Bonnechose, Deel 1, bls. 147, 148. {GS 118.2} In ‘n ander brief, aan ‘n priester wat ‘n dissipel van die evangelie geword het, het Huss met groot nederigheid van sy eie dwalings geskryf en hy het homself aangekla “dat dit hom genoeë verskaf het om kostelike klere te dra, en dat hy ure verkwis het met ydele arbeid.” In die brief het hy die volgende roerende vermanings gegee: “Mog die heerlikheid van die Here en die redding van jou siel jou gedagtes besig hou, en nie die besit van kerklike ampte en goed nie. Waak daarteen om nie jou huis meer te versier as jou siel nie; en bo alles, versorg jou geestelike gebou. Wees vroom en nederig teenoor die armes, en verteer nie jou goed met feesviering nie. As jy nie jou lewe verbeter en oordaad versaak nie, is ek bevrees dat jy swaar gekasty sal word net soos ekself. . . . Jy is bekend met my leer, want ek het jou onderrig van kindsbeen af; dit sou dus nutteloos vir my wees om nog meer te skryf. Maar ek besweer jou, deur die genade van die Here, om my nie na te volg in enige van die ydelhede waarin jy gesien het dat ek geval het nie.” Op die koevert het hy verder geskryf, “ek besweer jou my vriend om hierdie brief nie oop te maak voordat jy seker is van my dood nie.”—Bonnechose, Deel 1, bls. 148, 149. {GS 119.1} Op sy reis het Huss orals bewyse gesien van die verspreiding van sy leerstellings, asook die welgevalle waarmee sy saak bejeën is. Die mense het toegestroom om hom te ontmoet, en in sommige dorpe het die magistrate hom vergesel deur die strate. {GS 119.2} By sy aankoms op Constans het Huss alle vryheid geniet. By die vrygeleide van die keiser het die Pous hom ook die versekering gegee van beskerming. Dog hierdie plegtige en herhaaldelike versekering is geskend, en die Hervormer is binne ‘n kort tydjie gearresteer op bevel van die Pous en die kardinale, en hy is in ‘n vieslike kerker opgesluit. Later is hy oorgeplaas na ‘n sterk kasteel oorkant die Ryn, en daar is hy gevangene gehou. Die Pous het maar min voordeel uit sy verraad getrek, en kort daarna is hy self in dieselfde gevangenis opgesluit.—Idem., bl 247. Op die vergadering is daar bewys dat hy aan die laagste misdade skuldig was, behalwe nog moord, simonie, en
owerspel —“sondes wat nie genoem kan word nie.” Dit was die verklaring van die vergadering; en hy is eindelik onttroon en in die gevangenis gewerp. Die anti-pouse is ook onttroon, en daar is ‘n nuwe Pous gekies. {GS 119.3} Ofskoon die Pous self skuldig was aan erger misdade as die waarvan Huss die priesters beskuldig het, en waarteen hy op hervorming aangedring het, het dieselfde vergadering wat die Pous verneder het, voortgegaan om die Hervormer te vernietig. Die opsluiting van Huss het groot verontwaardiging in Boheme veroorsaak. Invloedryke edelliede het sterk by die vergadering geprotesteer teen hierdie gruweldaad. Die keiser, wat nie gewillig was om die skending van vrygeleide te gedoog nie, het hom verset teen die wyse waarop Huss behandel is. Maar die vyande van die Hervormer was wraagsugtig en gedetermineerd. Hulle het hulle beroep op die keiser se vooroordeel, op sy vrees, en op sy ywer vir die kerk. Hulle het languitgerekte argumente aangevoer om te bewys dat “beloftes aan ketters en aan persone wat van kettery verdenk is, nie nagekom behoort te word nie, alhoewel hulle voorsien is van vrygeleides van keisers en konings.”—Lenjant, “History of the Council oj Constance,” Deel I, bl. 516.En so het hulle hulle doel bereik. {GS 121.1} Verswak deur siekte en gevangenis — want die klam, slegte lug van die kerker het ‘n koors laat ontstaan waaraan hy byna dood is —is Huss eindelik voor die vergadering gebring. Met kettings gebind, het hy in die teenwoordigheid van die keiser gestaan wat sy eer en trou verpand het om hom te beskerm. Gedurende sy lang verhoor, het hy pal gestaan vir die waarheid, en in die teenwoordigheid van die waardigheidsbekleërs van kerk en staat, het hy plegtig en getrou geprotesteer teen die verdorwenheid van die priesterskap. Toe hy moes kies tussen die herroeping van sy leer en die dood, het hy die lot van martelaar gekies. {GS 121.2} Die genade van God het hom staande gehou. Gedurende die weke van lyding voor sy vonnis voltrek is, het die vrede van die hemel sy siel vervul. “Ek skryf hierdie brief,” het hy aan ‘n vriend geskryf, “in my gevangenis en met my geboeide hand, en ek verwag my doodvonnis more. . . . Wanneer ons, met die hulp van Jesus Christus, weer sal ontmoet in die heerlike vrede van die lewe hiernamaals, sal u hoor hoe genadig God teenoor my was, en hoe kragtig Hy my ondersteun het te midde van versoeking en beproewing.”— Bonnechose, Deel II, bl. 67. {GS 121.3} In die duisternis van sy gevangenis het hy die seëviering van die ware geloof gesien. In sy drome teruggaande na die kapel in Praag waar hy die evangelie verkondig het, het hy die Pous en sy biskoppe die afbeeldings van Christus wat hy teen die mure geskilder het, sien uitwis. “Hierdie gesig het hom baie ongelukkig gemaak; maar die volgende dag het hy baie kunsskilders gesien, besig om die figure te herstel in groter getal en in heerliker kleure. Sodra hulle klaar was, het die skilders, wat omring was van ‘n groot skare, uitgeroep, ,Laat die pouse en biskoppe nou kom; hulle sal dit nooit meer kan uitwis
- Page 31 and 32: andende fakkel tussen die skarniere
- Page 33 and 34: sal Sy uitverkorenes bymekaarmaak u
- Page 35 and 36: gebrek gely, hulle is verdruk, mish
- Page 37 and 38: van hulle aanbidding verander het i
- Page 39 and 40: Die vroeë Christene was inderwaarh
- Page 41 and 42: Hoofstuk 3—Geestelike Duisternis
- Page 43 and 44: hiervan is die Pous byna algemeen e
- Page 45 and 46: krag gegee en sy troon en grote mag
- Page 47 and 48: nie. Maar skriftuurlike bewyse vir
- Page 49 and 50: gevier. Sy geestelikes is geëer en
- Page 51 and 52: skyn. ‘n Eeu later, in Skotland,
- Page 53 and 54: Die Waldense was onder die eerste v
- Page 55 and 56: van Rome, het die voorbeeld van hul
- Page 57 and 58: georden is, het ‘n lewe tegemoetg
- Page 59 and 60: Met bewende lippe en betraande oë
- Page 61 and 62: mense gesien is, daar net ‘n woes
- Page 63 and 64: Hoofstuk 5—Kampioen van die Waarh
- Page 65 and 66: vooraanstaandes onder die volk beï
- Page 67 and 68: Weer is Wycliffe geroep om die regt
- Page 69 and 70: hulle aan hom die titel gegee het v
- Page 71 and 72: seëvier en die Hervormer se werk s
- Page 73 and 74: Wycliffe se werk was deur God aange
- Page 75 and 76: kerkers, die Lollardetorings, in ma
- Page 77 and 78: hom afgesmeek. Weinig het sy vermoe
- Page 79 and 80: Die stad Praag was in oproer. ‘n
- Page 81: Voordat hy sy lewe neergelê het as
- Page 85 and 86: nogeens vermaan om homself te red d
- Page 87 and 88: vir driehonderd en veertig dae in h
- Page 89 and 90: martelaar uitgeroep, “Kom openlik
- Page 91 and 92: verstrooi van hom wat jou beleër h
- Page 93 and 94: Hoofstuk 7—Die Begin van 'n Rewol
- Page 95 and 96: ‘n Ernstige begeerte om van sonde
- Page 97 and 98: tevore die dwaling gesien om op men
- Page 99 and 100: ekering, geloof, en ‘n ernstige p
- Page 101 and 102: ons’s’n, maar U wil O Heilige V
- Page 103 and 104: D’Aubigne, boek IV, hoojstuk 2.Te
- Page 105 and 106: Toe die prelaat sien dat Luther se
- Page 107 and 108: Luther was destyds nog nie heeltema
- Page 109 and 110: algemene medelyde met Luther was, h
- Page 111 and 112: Hoofstuk 8—Voor Die Raad ‘n Nuw
- Page 113 and 114: Met al die mag van geleerdheid en w
- Page 115 and 116: nederig, maar baie dringend, om ‘
- Page 117 and 118: vlamme tot aan die hemel reik, sou
- Page 119 and 120: Luther is gelei tot reg voor die ke
- Page 121 and 122: Vervolgens, tot dit vraag komende,
- Page 123 and 124: state van die ryk beraadslaag hoe o
- Page 125 and 126: te verlaat om in die weg van waarhe
- Page 127 and 128: nuwe en beter tydperk ingelui. Die
- Page 129 and 130: aan die openbare lewe onttrek het.
- Page 131 and 132: Die Dominikaners van Bern het gesie
owerspel —“sondes wat nie genoem kan word nie.” Dit was die verklaring van die

vergadering; en hy is eindelik onttroon en in die gevangenis gewerp. Die anti-pouse is

ook onttroon, en daar is ‘n nuwe Pous gekies. {GS 119.3}

Ofskoon die Pous self skuldig was aan erger misdade as die waarvan Huss die

priesters beskuldig het, en waarteen hy op hervorming aangedring het, het dieselfde

vergadering wat die Pous verneder het, voortgegaan om die Hervormer te vernietig. Die

opsluiting van Huss het groot verontwaardiging in Boheme veroorsaak. Invloedryke

edelliede het sterk by die vergadering geprotesteer teen hierdie gruweldaad. Die keiser,

wat nie gewillig was om die skending van vrygeleide te gedoog nie, het hom verset teen

die wyse waarop Huss behandel is. Maar die vyande van die Hervormer was wraagsugtig

en gedetermineerd. Hulle het hulle beroep op die keiser se vooroordeel, op sy vrees, en

op sy ywer vir die kerk. Hulle het languitgerekte argumente aangevoer om te bewys dat

“beloftes aan ketters en aan persone wat van kettery verdenk is, nie nagekom behoort te

word nie, alhoewel hulle voorsien is van vrygeleides van keisers en konings.”—Lenjant,

“History of the Council oj Constance,” Deel I, bl. 516.En so het hulle hulle doel

bereik. {GS 121.1}

Verswak deur siekte en gevangenis — want die klam, slegte lug van die kerker het ‘n

koors laat ontstaan waaraan hy byna dood is —is Huss eindelik voor die vergadering

gebring. Met kettings gebind, het hy in die teenwoordigheid van die keiser gestaan wat sy

eer en trou verpand het om hom te beskerm. Gedurende sy lang verhoor, het hy pal

gestaan vir die waarheid, en in die teenwoordigheid van die waardigheidsbekleërs van

kerk en staat, het hy plegtig en getrou geprotesteer teen die verdorwenheid van die

priesterskap. Toe hy moes kies tussen die herroeping van sy leer en die dood, het hy die

lot van martelaar gekies. {GS 121.2}

Die genade van God het hom staande gehou. Gedurende die weke van lyding voor sy

vonnis voltrek is, het die vrede van die hemel sy siel vervul. “Ek skryf hierdie brief,” het

hy aan ‘n vriend geskryf, “in my gevangenis en met my geboeide hand, en ek verwag my

doodvonnis more. . . . Wanneer ons, met die hulp van Jesus Christus, weer sal ontmoet in

die heerlike vrede van die lewe hiernamaals, sal u hoor hoe genadig God teenoor my was,

en hoe kragtig Hy my ondersteun het te midde van versoeking en beproewing.”—

Bonnechose, Deel II, bl. 67. {GS 121.3}

In die duisternis van sy gevangenis het hy die seëviering van die ware geloof gesien.

In sy drome teruggaande na die kapel in Praag waar hy die evangelie verkondig het, het

hy die Pous en sy biskoppe die afbeeldings van Christus wat hy teen die mure geskilder

het, sien uitwis. “Hierdie gesig het hom baie ongelukkig gemaak; maar die volgende dag

het hy baie kunsskilders gesien, besig om die figure te herstel in groter getal en in

heerliker kleure. Sodra hulle klaar was, het die skilders, wat omring was van ‘n groot

skare, uitgeroep, ,Laat die pouse en biskoppe nou kom; hulle sal dit nooit meer kan uitwis