Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

uitgedos in sy pragtige klere en sy drievoudige kroon, sittende op ‘n pragtigversierde perd, met kardinale en prelate in skitterende tooisel aan die voorpunt. {GS 111.3} Hier was ‘n preek wat die aandag van alle klasse getrek het. Skares het na die skilderye kom kyk. Almal het die sedeles gesien, en baie het diep onder die indruk gekom van die kontras tussen die sagmoedigheid en nederigheid van Christus, die Meester, en die prag en grootsheid van die Pous, Sy sogenaamde dienskneg. Daar het groot beroering in Praag ontstaan, en die vreemdelinge het dit na ‘n tyd nodig geag om veiligheidshalwe te vertrek. Maar die les wat hulle geleer het, is nie vergeet nie. Die skilderye het ‘n diep indruk op Huss gemaak, en hom gelei tot ‘n dieper studie van die Bybel en die geskrifte van Wycliffe. Ofskoon hy nie bereid was om toe al, al die hervormings aan te neem wat Wycliffe voorgestaan het nie, het hy die ware karakter van die pousdom duideliker gesien, en met groter ywer het hy die hoogmoed, die eersugtigheid, en die verdorwenheid van die hiërargie veroordeel. {GS 112.1} Van Boheme het die lig na Duitsland versprei; want onluste aan die Universiteit van Praag het as gevolg gehad dat honderde Duitse studente hulle onttrek het. Baie van hulle het van Huss hulle eerste kennis van die Bybel gekry, en, terug in hulle vaderland, het hulle die evangelie verkondig. {GS 112.2} Rapporte aangaande die werk in Praag het na Rome gegaan, en Huss is gou voor die Pous gedaag. Om te gehoorsaam sou vir hom ‘n gewisse dood beteken. Die koning en koningin van Boheme, die universiteit, lede van die adelstand, regeringsbeamptes — almal het saam ‘n beroep op die Pous gedoen om Huss toe te laat om in Praag te bly, en om deur middel van ‘n plaasvervanger in Rome verantwoording te doen. In stede van hierdie versoek toe te staan het die Pous met die verhoor voortgegaan en Huss veroordeel, ook het hy die stad Praag in die ban gedoen. {GS 112.3} In daardie tyd het so ‘n vonnis, waar ook al uitgespreek, algemene ontsteltenis veroorsaak. Die seremonies waarmee dit gepaard gegaan het, het die volk, wat die Pous beskou het as die verteenwoordiger van God, in besit van die sleutels van die hemel en hel, asook van mag, om tydelike sowel as geestelike straf op te lê, die skrik op die lyf geja. Daar is geglo dat die poorte van die hemel gesluit word teen die plek wat deur die banvloek getref word; en solank as die Pous die ban nie herroep nie, sou die dode uitgesluit bly van die oord van saligheid. As ‘n teken van hierdie vreeslike onheil, word alle godsdiensoefeninge gestaak. Die kerke word gesluit. Huwelike word in die kerkhof ingeseën, daar word geweier om die dode in gewyde grond te begrawe, en hulle word sonder ‘n lyksrede, sommer op die veld of in ‘n sloot gegooi. Op hierdie manier het Rome, deur maatreëls wat op die verbeelding van die volk gewerk het, die gewetens van die mense beheers. {GS 113.1}

Die stad Praag was in oproer. ‘n Groot menigte het Huss veroordeel as die oorsaak van hulle onheile, en hulle het geëis dat hy aan die wraak van Rome oorgelewer moes word. Om die storm te stil, het die Hervormer homself vir ‘n tyd in sy geboortedorp teruggetrek. In ‘n brief aan vriende in Praag het hy geskryf: “As ek my uit julle midde teruggetrek het, is dit om die gebod en die voorbeeld van Jesus Christus na te volg, sodat daar geen geleentheid sal gegee word aan kwaadgesindes om die ewige veroordeling op hulle hals te haal nie, en sodat ek nie die oorsaak sal wees dat die vromes sal ly en vervolg word nie. Ook het ek my teruggetrek uit vrees dat goddelose priesters die verkondiging van die woord van God onder julle nog langer sal verbied; maar ek het julle nie verlaat om die goddelike waarheid, waarvoor ek met die hulp van God gewillig is om te sterf, op te gee nie.”—Bonnnechose, “The Reformers Before the Reformation,” Deel I, bl. 87 (ed. 1844). Huss het nie sy werk gestaak nie, maar het deur die omliggende lande gereis waar hy vir gretige skares gepreek het. Die maatreëls, dus, wat die Pous getref het om die evangelie te onderdruk, was oorsaak dat dit meer verbrei het. “Want ons kan niks doen teen die waarheid nie maar wel vir die waarheid.” 2 Kor. 13: 8. {GS 113.2} “Op hierdie stadium van sy loopbaan skyn dit of daar ‘n groot stryd in die hart van Huss gewoed het. Hoewel die kerk daarop uit was om hom te oorweldig deur donderslae, het hy nie die gesag daarvan verwerp nie. Die Roomse Kerk was vir hom nog die bruid van Christus, en die Pous nog die verteenwoordiger en plaasvervanger van God. Huss se stryd was nie teen die beginsel van gesag nie, maar teen die misbruik daarvan. Dit het hom in ‘n vreeslike stryd gewikkel tussen sy verstandelike oortuigings en die inspraak van sy gewete. As die gesag reg en onfeilbaar was, soos hy geglo het, hoe is dit dan dat hy gedwonge gevoel het om dit ongehoorsaam te wees? Om dit te gehoorsaam, het hy gesien, was sonde; maar waarom sou gehoorsaamheid aan ‘n onfeilbare kerk hom dan voor hierdie vraag bring? Dit was die vraagstuk wat hy nie kon oplos nie; dit was die twyfeling wat hom uur na uur gemartel het. Die naaste wat hy aan ‘n oplossing kon kom, was om aan te neem dat daar ‘n herhaling was van toestande soos in die dae van die Verlosser, toe die priesters van die kerk bose manne was wat hulle wettige gesag gebruik het vir onwettige doeleindes. Dit het hom daartoe gebring om dit as rigsnoer vir sy eie lewe aan te neem, en dit ook aan ander voor te hou, dat die voorskrifte van die Woord, deur die verstand aangeneem, die gewete moet beheers; met ander woorde, dat God deur die Bybel sprekende, en nie die kerk wat deur die priesterskap spreek, die enigste onfeilbare gids is.”—Wylie, boek 3, hoojstuk 2. {GS 114.1} Toe die opwinding in Praag na ‘n tyd bedaar het, het Huss na sy kapel van Betlehem teruggekeer, om die woord van God met nog groter ywer te verkondig. Sy vyande was baie en bedrywig, maar die koningin en baie van die edelliede was sy vriende, en groot getalle van die volk was aan sy kant. Sy reine en verhewe leerstellings en heilige lewe vergelykende met die verlagende dogmas wat die Roomsgesindes verkondig het, en die

uitgedos in sy pragtige klere en sy drievoudige kroon, sittende op ‘n pragtigversierde

perd, met kardinale en prelate in skitterende tooisel aan die voorpunt. {GS 111.3}

Hier was ‘n preek wat die aandag van alle klasse getrek het. Skares het na die

skilderye kom kyk. Almal het die sedeles gesien, en baie het diep onder die indruk gekom

van die kontras tussen die sagmoedigheid en nederigheid van Christus, die Meester, en

die prag en grootsheid van die Pous, Sy sogenaamde dienskneg. Daar het groot beroering

in Praag ontstaan, en die vreemdelinge het dit na ‘n tyd nodig geag om veiligheidshalwe

te vertrek. Maar die les wat hulle geleer het, is nie vergeet nie. Die skilderye het ‘n diep

indruk op Huss gemaak, en hom gelei tot ‘n dieper studie van die Bybel en die geskrifte

van Wycliffe. Ofskoon hy nie bereid was om toe al, al die hervormings aan te neem wat

Wycliffe voorgestaan het nie, het hy die ware karakter van die pousdom duideliker

gesien, en met groter ywer het hy die hoogmoed, die eersugtigheid, en die verdorwenheid

van die hiërargie veroordeel. {GS 112.1}

Van Boheme het die lig na Duitsland versprei; want onluste aan die Universiteit van

Praag het as gevolg gehad dat honderde Duitse studente hulle onttrek het. Baie van hulle

het van Huss hulle eerste kennis van die Bybel gekry, en, terug in hulle vaderland, het

hulle die evangelie verkondig. {GS 112.2}

Rapporte aangaande die werk in Praag het na Rome gegaan, en Huss is gou voor die

Pous gedaag. Om te gehoorsaam sou vir hom ‘n gewisse dood beteken. Die koning en

koningin van Boheme, die universiteit, lede van die adelstand, regeringsbeamptes —

almal het saam ‘n beroep op die Pous gedoen om Huss toe te laat om in Praag te bly, en

om deur middel van ‘n plaasvervanger in Rome verantwoording te doen. In stede van

hierdie versoek toe te staan het die Pous met die verhoor voortgegaan en Huss

veroordeel, ook het hy die stad Praag in die ban gedoen. {GS 112.3}

In daardie tyd het so ‘n vonnis, waar ook al uitgespreek, algemene ontsteltenis

veroorsaak. Die seremonies waarmee dit gepaard gegaan het, het die volk, wat die Pous

beskou het as die verteenwoordiger van God, in besit van die sleutels van die hemel en

hel, asook van mag, om tydelike sowel as geestelike straf op te lê, die skrik op die lyf

geja. Daar is geglo dat die poorte van die hemel gesluit word teen die plek wat deur die

banvloek getref word; en solank as die Pous die ban nie herroep nie, sou die dode

uitgesluit bly van die oord van saligheid. As ‘n teken van hierdie vreeslike onheil, word

alle godsdiensoefeninge gestaak. Die kerke word gesluit. Huwelike word in die kerkhof

ingeseën, daar word geweier om die dode in gewyde grond te begrawe, en hulle word

sonder ‘n lyksrede, sommer op die veld of in ‘n sloot gegooi. Op hierdie manier het

Rome, deur maatreëls wat op die verbeelding van die volk gewerk het, die gewetens van

die mense beheers. {GS 113.1}

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!