Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
die groot waarhede te verstaan wat die Bybel openbaar, verkwik en versterk al die verstandelike vermoëns. Dit verdiep die verstand. verskerp die waarnemingsvermoë, en gee rypheid van oordeel. n Ondersoek van die Bybel sal elke gedagte veredel, asook die gevoelens en strewes, soos geen ander studies dit kan doen nie. Dit gee vasberadenheid, geduld, moed, en volharding; dit verfyn die karakter, en heilig die siel. ‘n Ernstige, eerbiedige ondersoek van die Skrifte, wat die verstand van die student regstreeks in aanraking bring met die goddelike verstand, sal aan die wêreld manne gee van groter en sterker intellek, en van edeler beginsels as wat daar geproduseer kan word deur die beste opvoeding wat menslike filosofie kan aanbied. “Die opening van U woorde gee lig”; sê die psalmis, “dit maak die eenvoudiges verstandig.” Ps. 119: 130. {GS 105.2} Die leerstellings van Wycliffe is vir ‘n tyd versprei; sy navolgers, bekend as Wycliffiete en Lollarde, het nie alleen Engeland deurreis nie, maar ook ander lande waar hulle ‘n kennis van die evangelie gebring het. Maar noudat hulle leier dood was, het die predikers met nog groter ywer as ooit tevore gewerk, en groot skares het na hulle preke kom luister. Sommige van die edelliede, waaronder ook die koningin, was onder die bekeerlinge. Op baie plekke het daar ‘n opmerklike verandering gekom in die gewoontes van die mense, en die afgodiese sinnebeeld van Romanisme is uit die kerke verwyder. Maar baie gou het die meedoënlose storm van vervolging losgebars op diegene wat gedurf het om die Bybel aan te neem as hulle gids. Die Engelse konings, gretig om hulle mag te versterk deur die bystand van Rome, het nie geaarsel om die Hervormers op te offer nie. Vir die eerste maal in die geskiedenis van Engeland is die dissipels van die evangelie tot die brandstapel veroordeel. Die marteldood was aan die orde van die dag. Die voorstanders van die waarheid, verban en gemartel, kon slegs roep tot die Here van die leërskare. Vervolg as vyande van die kerk en verraaiers van die staat, het hulle in verborge plekke aangehou preek en so goed as hulle kon, skuiling gevind in die eenvoudige wonings van die armes, en dikwels moes hulle wegkruip in holle en spelonke. {GS 106.1} Nieteenstaande die woede van die vervolging, is daar vir eeue op stille, ernstige, geduldige, en vrome wyse geprotesteer teen die heersende verdorwenheid van die godsdiens. Die Christene van daardie vroeë tyd het slegs ‘n gedeeltelike kennis van die waarheid gehad, maar hulle het geleer om Gods woord te gehoorsaam en lief te hê, en hulle het geduldig daarvoor gely. Soos die dissipels in die tyd van die apostels, het baie hulle wêreldse besittings opgeoffer vir die saak van Christus. Diegene wat nog in hulle huise kon woon, het blymoedig herberg verleen aan hulle verbande broeders; en waar hulle self verjaag is, het hulle sonder klagte die lot van ‘n verworpeling aanvaar. Wel was daar duisende, afgeskrik deur die woede van hulle vervolgers, wat hulle vryheid gekoop het ten koste van hulle geloof; en wat uit die gevangenisse vrygelaat is en in boetelingsklere die versaking van hulle geloof bekend gemaak het. Maar daar was ‘n groot aantal, waaronder ook edelliede, wat onverskrokke getuig het vir die waarheid in
kerkers, die Lollardetorings, in marteling en in die vlamme, juigende dat hulle waardig geag was om te deel “in Sy lyde.” {GS 106.2} Die pousgesindes kon nie hulle sin kry met Wycliffe gedurende sy leeftyd nie, en hulle wraaksugtigheid kon nie tevrede gestel word solank as sy liggaam rustig in die graf gerus het nie. Kragtens ‘n dekreet van die Konsilie van Constans, is sy bene sowat veertig jaar na sy dood opgegrawe en in die openbaar verbrand, en die as is in ‘n riviertjie in die buurt gegooi. “Hierdie stroompie,” het ‘n ou skrywer gesê, “het die as na die Avon gevoer, die Avon na die Severn, die Severn in die enge see, en die weer na die groot oseaan. En so het die as van Wycliffe ‘n sinnebeeld van sy leer geword wat nou in die hele wêreld versprei is.”—Fuller T., “Church History oj Britain,” boek 4, ajd. 2, para. 54.Min het sy vyande die betekenis van hulle kwaadwillige daad besef. {GS 107.1} Dit is deur die geskrifte van Wycliffe dat Johannes Huss van Boheme, gelei is om die baie dwalings van Romanisme op te gee en die werk van hervorming aan te pak. Op hierdie wyse is die saad gesaai in hierdie twee lande wat sover van mekaar verwyder is. Van Boheme het die werk uitgebrei tot ander lande. Die aandag van die mense is gevestig op die woord van God wat so lan vergeet was. ‘n Goddelike hand was besig om die weg te berei vir die Groot Hervorming. {GS 107.2}
- Page 23 and 24: verwerping van Gods wet, die gronds
- Page 25 and 26: Die toekoms was genadiglik vir hull
- Page 27 and 28: hulle die laaste aanbod van genade
- Page 29 and 30: net onheil oor hulle gebring. Dit h
- Page 31 and 32: andende fakkel tussen die skarniere
- Page 33 and 34: sal Sy uitverkorenes bymekaarmaak u
- Page 35 and 36: gebrek gely, hulle is verdruk, mish
- Page 37 and 38: van hulle aanbidding verander het i
- Page 39 and 40: Die vroeë Christene was inderwaarh
- Page 41 and 42: Hoofstuk 3—Geestelike Duisternis
- Page 43 and 44: hiervan is die Pous byna algemeen e
- Page 45 and 46: krag gegee en sy troon en grote mag
- Page 47 and 48: nie. Maar skriftuurlike bewyse vir
- Page 49 and 50: gevier. Sy geestelikes is geëer en
- Page 51 and 52: skyn. ‘n Eeu later, in Skotland,
- Page 53 and 54: Die Waldense was onder die eerste v
- Page 55 and 56: van Rome, het die voorbeeld van hul
- Page 57 and 58: georden is, het ‘n lewe tegemoetg
- Page 59 and 60: Met bewende lippe en betraande oë
- Page 61 and 62: mense gesien is, daar net ‘n woes
- Page 63 and 64: Hoofstuk 5—Kampioen van die Waarh
- Page 65 and 66: vooraanstaandes onder die volk beï
- Page 67 and 68: Weer is Wycliffe geroep om die regt
- Page 69 and 70: hulle aan hom die titel gegee het v
- Page 71 and 72: seëvier en die Hervormer se werk s
- Page 73: Wycliffe se werk was deur God aange
- Page 77 and 78: hom afgesmeek. Weinig het sy vermoe
- Page 79 and 80: Die stad Praag was in oproer. ‘n
- Page 81 and 82: Voordat hy sy lewe neergelê het as
- Page 83 and 84: owerspel —“sondes wat nie genoe
- Page 85 and 86: nogeens vermaan om homself te red d
- Page 87 and 88: vir driehonderd en veertig dae in h
- Page 89 and 90: martelaar uitgeroep, “Kom openlik
- Page 91 and 92: verstrooi van hom wat jou beleër h
- Page 93 and 94: Hoofstuk 7—Die Begin van 'n Rewol
- Page 95 and 96: ‘n Ernstige begeerte om van sonde
- Page 97 and 98: tevore die dwaling gesien om op men
- Page 99 and 100: ekering, geloof, en ‘n ernstige p
- Page 101 and 102: ons’s’n, maar U wil O Heilige V
- Page 103 and 104: D’Aubigne, boek IV, hoojstuk 2.Te
- Page 105 and 106: Toe die prelaat sien dat Luther se
- Page 107 and 108: Luther was destyds nog nie heeltema
- Page 109 and 110: algemene medelyde met Luther was, h
- Page 111 and 112: Hoofstuk 8—Voor Die Raad ‘n Nuw
- Page 113 and 114: Met al die mag van geleerdheid en w
- Page 115 and 116: nederig, maar baie dringend, om ‘
- Page 117 and 118: vlamme tot aan die hemel reik, sou
- Page 119 and 120: Luther is gelei tot reg voor die ke
- Page 121 and 122: Vervolgens, tot dit vraag komende,
- Page 123 and 124: state van die ryk beraadslaag hoe o
kerkers, die Lollardetorings, in marteling en in die vlamme, juigende dat hulle waardig

geag was om te deel “in Sy lyde.” {GS 106.2}

Die pousgesindes kon nie hulle sin kry met Wycliffe gedurende sy leeftyd nie, en hulle

wraaksugtigheid kon nie tevrede gestel word solank as sy liggaam rustig in die graf gerus

het nie. Kragtens ‘n dekreet van die Konsilie van Constans, is sy bene sowat veertig jaar

na sy dood opgegrawe en in die openbaar verbrand, en die as is in ‘n riviertjie in die buurt

gegooi. “Hierdie stroompie,” het ‘n ou skrywer gesê, “het die as na die Avon gevoer, die

Avon na die Severn, die Severn in die enge see, en die weer na die groot oseaan. En so

het die as van Wycliffe ‘n sinnebeeld van sy leer geword wat nou in die hele wêreld

versprei is.”—Fuller T., “Church History oj Britain,” boek 4, ajd. 2, para. 54.Min het sy

vyande die betekenis van hulle kwaadwillige daad besef. {GS 107.1}

Dit is deur die geskrifte van Wycliffe dat Johannes Huss van Boheme, gelei is om die

baie dwalings van Romanisme op te gee en die werk van hervorming aan te pak. Op

hierdie wyse is die saad gesaai in hierdie twee lande wat sover van mekaar verwyder is.

Van Boheme het die werk uitgebrei tot ander lande. Die aandag van die mense is gevestig

op die woord van God wat so lan vergeet was. ‘n Goddelike hand was besig om die weg

te berei vir die Groot Hervorming. {GS 107.2}