Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
sy pelgrimstog hier, was ‘n baie arm man, wat alle wêreldse magsoefening en eer van die hand gewys het. . . . {GS 102.2} “Geen gelowige behoort óf die Pous self óf enige van die heilige mense na te volg behalwe op die punte waarin hulle die Here Jesus Christus navolg nie; want Petrus en die seuns van Sebedeus, deur wêreldse eer te begeer, in stryd met die voorbeeld van Christus, het aanstoot gegee, en daarom moet hulle nie in daardie dwalings nagevolg word nie. . . . {GS 102.3} “Die Pous behoort alle tydelike heerskappy en magsoefening aan die aardse magte oor te laat, en daartoe behoort hy ook al sy geestelikes te beweeg en te vermaan; want so het Christus gedoen veral deur Sy apostels. As ek op enige van hierdie punte dwaal, wil ek myself nederig onderwerp aan teregwysing, of selfs die dood as dit absoluut nodig is; en as ek kon handel volgens my wil en begeerte sou ek myself sekerlik in eie persoon voor die biskop van Rome gestel het; maar die Here het my andersins besoek en het my geleer om God eerder te gehoorsaam as die mens.” {GS 102.4} Ten besluite het hy gesê: “Laat ons tot God bid dat hy ons Pous Urbanus VI, sal opwek soos Hy begin het, dat hy met sy geestelikes die Here Jesus Christus in lewe en sedes mag navolg; dat hulle die volk kragdadig mag onderwys, sodat laasgenoemdes hulle ook getrou daarin mag navolg.”—Foxe, “Acts and Monuments” (geredigeer deur Eerw. J. Pratt), Deel III, bls. 49, 50. {GS 103.1} Op hierdie manier het Wycliffe aan die Pous en sy kardinale die nederigheid en sagmoedigheid van Christus voorgehou; en nie alleen aan hulle nie, maar aan die hele Christendom die teenstelling laat blyk tussen hulle en die Meester van wie hulle voorgee om verteenwoordigers te wees. {GS 103.2} Wycliffe het stellig verwag dat hy met sy lewe sou moes boet vir sy getrouheid. Die koning, die Pous, en die biskoppe het saamgespan om sy ondergang te bewerk, en dit het gelyk of dit ‘n uitgemaakte saak was dat hy binne ‘n paar maande na die brandstapel sou gaan. Maar hy was onwrikbaar. “Waarom dink julle om die martelaarskroon daar ver te gaan soek?” het hy gesê. “Verkondig die evangelie van Christus aan trotse prelate, en die marteldood sal gewis wees. Wat! Moet ek lewe en stilbly? . . . Nooit nie! Laat die slag kom, ek wag dit af.”— D’Aubigne, boek 17, hoojstuk 8. {GS 103.3} Maar Gods voorsienigheid het nog Sy dienskneg beskerm. Die man wat vir sy hele leeftyd die waarheid onverskrokke verdedig het, in daelikse gevaar van sy lewe, sou nie die slagoffer word van die haat van sy vyande nie. Wycliffe het nooit getrag om homself te beskerm nie, maar die Here was sy beskermer; en nou, toe sy vyande seker was van hulle prooi, het Gods hand hom buite hulle bereik gestel. In sy kerk op Lutterworth, terwyl hy besig was om die avondmaal te bedien, het hy ‘n aanval van beroerte gekry, en nie lank daarna nie is hy dood. {GS 104.1}
Wycliffe se werk was deur God aangewys. Hy het die woord van Waarheid in sy mond gelê, en Hy het hom bewaar sodat hy die woord aan die volk kon verkondig. Sy lewe is beskerm, en sy werktyd verleng, totdat die grondslag gelê is vir die groot werk van Hervorming. {GS 104.2} Wycliffe het uit die duisternis van die Donker Eeue gekom. Daar was niemand voor hom uit wie se werk hy kon put vir sy stelsel van Hervorming nie. Net soos Johannes die Doper verwek is om ‘n spesiale werk te doen, was hy die voorloper van ‘n nuwe tydperk. In die stelsel van waarheid wat hy verkondig het, was daar ‘n eenheid en volledigheid wat nie oortref is deur dié van die Hervormers wat hom opgevolg het nie, en wat sommige selfs ‘n honderd jaar later nie eens bereik het nie. So breed en diep was die fondament wat hy gelê het, so heg en waar was die raamwerk daarvan, dat diegene wat na hom gekom het nie nodig gehad het om die werk oor te doen nie. {GS 104.3} Die groot beweging wat deur Wycliffe op tou gesit is, wat die gewete en verstand sou vrymaak, en die volke sou bevry wat so lank gebind was aan die segewa van Rome, het sy bron in die Bybel gehad. Hier was die bron van daardie stroom van seën, wat, soos die water van die lewe, sedert die veertiende eeu steeds gevloei het. Wycliffe het die Heilige Skrifte met ‘n onwrikbare geloof aangeneem as die openbaring van Gods wil, as ‘n onfeilbare maatstaf van geloof en lewe. Hy is opgevoed om die Kerk van Rome te beskou as die onfeilbare gesag van God, en om die leerstellings en gebruike van ‘n duisend jaar aan te neem met onvoorwaardelike eerbied; maar van al hierdie dinge het hy hom afgewend om te luister na Gods heilige woord. Dit was die gesag wat hy die volk aangeraai het om te erken. Hy het verklaar dat die enigste ware gesag die stem van God was wat deur Sy woord spreek, en nie die van die kerk deur die Pous nie. Verder het hy geleer dat die Bybel nie alleen ‘n volmaakte openbaring van Gods wil was nie, maar dat die Heilige Gees die enigste uitlegger daarvan is, en dat elke persoon deur ‘n ondersoek van sy leerstellings sy eie plig vir homself moes leer. Op hierdie manier het hy die aandag van die mense van die Pous en die Kerk van Rome afgetrek en op die woord van God gevestig. {GS 104.4} Wycliffe was een van die grootste Hervormers. In verstand, helderheid van gedagte, standvastigheid in die handhawing van die waarheid en stoutmoedigheid in die verdediging daarvan, het hy maar min gelykes gehad in diegene wat na hom gekom het. Reinheid van lewe, onvermoeide ywer in studie en werk, onomkoopbare opregtheid, Christelike liefde en getrouheid in diens, dit was die karaktertrekke van hierdie eerste Hervormer — en dit nieteenstaande die verstandelike duisternis en sedelike verwording van sy tyd nie. {GS 105.1} Die karakter van Wycliffe is ‘n getuienis vir die opvoedende, veranderende krag van die Heilige Skrifte. Dit is die Bybel wat hom gemaak het wat hy was. Die inspanning om
- Page 21 and 22: (Jes. 5: 1-4.) Sy beskerming was so
- Page 23 and 24: verwerping van Gods wet, die gronds
- Page 25 and 26: Die toekoms was genadiglik vir hull
- Page 27 and 28: hulle die laaste aanbod van genade
- Page 29 and 30: net onheil oor hulle gebring. Dit h
- Page 31 and 32: andende fakkel tussen die skarniere
- Page 33 and 34: sal Sy uitverkorenes bymekaarmaak u
- Page 35 and 36: gebrek gely, hulle is verdruk, mish
- Page 37 and 38: van hulle aanbidding verander het i
- Page 39 and 40: Die vroeë Christene was inderwaarh
- Page 41 and 42: Hoofstuk 3—Geestelike Duisternis
- Page 43 and 44: hiervan is die Pous byna algemeen e
- Page 45 and 46: krag gegee en sy troon en grote mag
- Page 47 and 48: nie. Maar skriftuurlike bewyse vir
- Page 49 and 50: gevier. Sy geestelikes is geëer en
- Page 51 and 52: skyn. ‘n Eeu later, in Skotland,
- Page 53 and 54: Die Waldense was onder die eerste v
- Page 55 and 56: van Rome, het die voorbeeld van hul
- Page 57 and 58: georden is, het ‘n lewe tegemoetg
- Page 59 and 60: Met bewende lippe en betraande oë
- Page 61 and 62: mense gesien is, daar net ‘n woes
- Page 63 and 64: Hoofstuk 5—Kampioen van die Waarh
- Page 65 and 66: vooraanstaandes onder die volk beï
- Page 67 and 68: Weer is Wycliffe geroep om die regt
- Page 69 and 70: hulle aan hom die titel gegee het v
- Page 71: seëvier en die Hervormer se werk s
- Page 75 and 76: kerkers, die Lollardetorings, in ma
- Page 77 and 78: hom afgesmeek. Weinig het sy vermoe
- Page 79 and 80: Die stad Praag was in oproer. ‘n
- Page 81 and 82: Voordat hy sy lewe neergelê het as
- Page 83 and 84: owerspel —“sondes wat nie genoe
- Page 85 and 86: nogeens vermaan om homself te red d
- Page 87 and 88: vir driehonderd en veertig dae in h
- Page 89 and 90: martelaar uitgeroep, “Kom openlik
- Page 91 and 92: verstrooi van hom wat jou beleër h
- Page 93 and 94: Hoofstuk 7—Die Begin van 'n Rewol
- Page 95 and 96: ‘n Ernstige begeerte om van sonde
- Page 97 and 98: tevore die dwaling gesien om op men
- Page 99 and 100: ekering, geloof, en ‘n ernstige p
- Page 101 and 102: ons’s’n, maar U wil O Heilige V
- Page 103 and 104: D’Aubigne, boek IV, hoojstuk 2.Te
- Page 105 and 106: Toe die prelaat sien dat Luther se
- Page 107 and 108: Luther was destyds nog nie heeltema
- Page 109 and 110: algemene medelyde met Luther was, h
- Page 111 and 112: Hoofstuk 8—Voor Die Raad ‘n Nuw
- Page 113 and 114: Met al die mag van geleerdheid en w
- Page 115 and 116: nederig, maar baie dringend, om ‘
- Page 117 and 118: vlamme tot aan die hemel reik, sou
- Page 119 and 120: Luther is gelei tot reg voor die ke
- Page 121 and 122: Vervolgens, tot dit vraag komende,
Wycliffe se werk was deur God aangewys. Hy het die woord van Waarheid in sy

mond gelê, en Hy het hom bewaar sodat hy die woord aan die volk kon verkondig. Sy

lewe is beskerm, en sy werktyd verleng, totdat die grondslag gelê is vir die groot werk

van Hervorming. {GS 104.2}

Wycliffe het uit die duisternis van die Donker Eeue gekom. Daar was niemand voor

hom uit wie se werk hy kon put vir sy stelsel van Hervorming nie. Net soos Johannes die

Doper verwek is om ‘n spesiale werk te doen, was hy die voorloper van ‘n nuwe tydperk.

In die stelsel van waarheid wat hy verkondig het, was daar ‘n eenheid en volledigheid wat

nie oortref is deur dié van die Hervormers wat hom opgevolg het nie, en wat sommige

selfs ‘n honderd jaar later nie eens bereik het nie. So breed en diep was die fondament

wat hy gelê het, so heg en waar was die raamwerk daarvan, dat diegene wat na hom

gekom het nie nodig gehad het om die werk oor te doen nie. {GS 104.3}

Die groot beweging wat deur Wycliffe op tou gesit is, wat die gewete en verstand sou

vrymaak, en die volke sou bevry wat so lank gebind was aan die segewa van Rome, het

sy bron in die Bybel gehad. Hier was die bron van daardie stroom van seën, wat, soos die

water van die lewe, sedert die veertiende eeu steeds gevloei het. Wycliffe het die Heilige

Skrifte met ‘n onwrikbare geloof aangeneem as die openbaring van Gods wil, as ‘n

onfeilbare maatstaf van geloof en lewe. Hy is opgevoed om die Kerk van Rome te beskou

as die onfeilbare gesag van God, en om die leerstellings en gebruike van ‘n duisend jaar

aan te neem met onvoorwaardelike eerbied; maar van al hierdie dinge het hy hom

afgewend om te luister na Gods heilige woord. Dit was die gesag wat hy die volk

aangeraai het om te erken. Hy het verklaar dat die

enigste ware gesag die stem van God was wat deur Sy woord spreek, en nie die van die

kerk deur die Pous nie. Verder het hy geleer dat die Bybel nie alleen ‘n volmaakte

openbaring van Gods wil was nie, maar dat die Heilige Gees die enigste uitlegger

daarvan is, en dat elke persoon deur ‘n ondersoek van sy leerstellings sy eie plig vir

homself moes leer. Op hierdie manier het hy die aandag van die mense van die Pous en

die Kerk van Rome afgetrek en op die woord van God gevestig. {GS 104.4}

Wycliffe was een van die grootste Hervormers. In verstand, helderheid van gedagte,

standvastigheid in die handhawing van die waarheid en stoutmoedigheid in die

verdediging daarvan, het hy maar min gelykes gehad in diegene wat na hom gekom het.

Reinheid van lewe, onvermoeide ywer in studie en werk, onomkoopbare opregtheid,

Christelike liefde en getrouheid in diens, dit was die karaktertrekke van hierdie eerste

Hervormer — en dit nieteenstaande die verstandelike duisternis en sedelike verwording

van sy tyd nie. {GS 105.1}

Die karakter van Wycliffe is ‘n getuienis vir die opvoedende, veranderende krag van

die Heilige Skrifte. Dit is die Bybel wat hom gemaak het wat hy was. Die inspanning om