Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

van diegene wat dit gewaag het om nie aan hulle ordes te gee nie. Nieteenstaande hulle voorgegewe armoede het die rykdom van die monnike steeds toegeneem, en langs hulle pragtige geboue en goeie spyse het die aangroeiende armoede van die volk steeds meer en meer afgesteek. En terwyl hulle hulle tyd in weelde en genot deurgebring het, het hulle in hulle plek onkundige manne uitgestuur wat niks anders geken het as om wonderbaarlike verhale en legendes op te dis en grappe te maak om die volk te amuseer en hulle nog meer en meer onder die invloed van die monnike te bring. Steeds het die kloosterbroeders hulle houvas op die bygelowige skares gehandhaaf, en hulle daartoe gebring om te glo dat alle godsdienstige pligte inbegrepe was in die erkenning van die oppermag van die Pous, die aanbidding van heiliges, gifte aan die monnike, en dat hierdie dinge genoeg was om vir hulle ‘n plek in die hemel te verseker. {GS 94.2} Vroom en geleerde manne het tevergeefs getrag om ‘n hervorming te bewerkstellig in hierdie kloosterordes; maar Wycliffe, wat sake duideliker ingesien het, het die wortel van die kwaad aangepak en verklaar dat die stelsel self vals was en afgeskaf behoort te word. Daar het besprekings oor die saak ontstaan en die mense het begin navraag doen. Onderwyl die monnike die land deurreis het om pouslike aflate te verkoop, het baie mense begin twyfel aan die moontlikheid om vergifnis met geld te koop, en hulle het hulleself afgevra of dit nie beter sou wees om vergifnis by God te soek as by die Roomse opperpriesters nie. (Sien Aanhangsel.) Vele het onrustig geword oor die geldgierigheid van die kloosterbroeders wie se inhaligheid nooit bevredig kon word soos dit geskyn het nie. “Die Roomse priesters en monnike,” het hulle gesê, “verteer ons soos ‘n kanker. God moet ons verlos of ons sal vergaan.”—D’Aubigne, boek 17, hoojstuk 7. Om hulle geldgierigheid te bedek, het hierdie bedelmonnike voorgegee dat hulle die voorbeeld van die Heiland gevolg het, en het verklaar dat Jesus en Sy dissipels onderhou is deur die liefdegawes van die volk. Hierdie verklaring het hulle saak benadeel, omdat baie mense toe na die Bybel gegaan het om self ondersoek in te stel — iets wat deur Rome die minste van alles begeer was. Die harte van die mense is gevestig op die bron van alle waarheid, juis wat Rome hom ten doel gestel het om te verberg. {GS 94.3} Wycliffe het traktate geskryf en uitgegee teen die kloosterbroeders, nie soseer, egter, om ‘n redetwis met hulle te soek nie, as om die aandag van die volk te vestig op die leer van die Bybel en die Skrywer daarvan. Hy het verklaar dat die Pous die mag om sonde te vergeef of om mense in die kerkban te doen, in geen groter mate besit het as die priesters nie, en dat niemand werklik uit die kerk geban kan word tensy hy eers die oordeel van God op homself gebring het nie. Hy kon op geen kragdadiger wyse onderneem het om daardie kolossale weefsel van geestelike en wêreldlike oorheersing af te breek wat die Pous geweef het en waarin die siele en liggame van miljoene gevange gehou is nie. {GS 95.1}

Weer is Wycliffe geroep om die regte van die Engelse kroon teen die aanmatigings van Rome te verdedig; hy is aangestel as die afgesant van die koning, en hy het twee jaar in Nederland deurgebring in onderhandeling met die afgesante van die Pous. Daar het hy in aanraking gekom met geestelikes uit Frankryk, Italië en Spanje, en hy het geleentheid gekry om agter die skerms te sien en kennis te verkry van baie dinge wat in Engeland vir hom verborge sou gebly het. Hy het baie geleer wat sy latere arbeid doeltreffend sou maak. In hierdie verteenwoordigers van die pouslike hof het hy die ware karakter en wensenlike oogmerke gelees van die hiërargie. Hy het na Engeland teruggekeer om sy vorige leerstellings meer in die openbaar en met groter ywer te herhaal, verklarende dat gierigheid, trotsheid, en bedrog die gode van Rome was. {GS 95.2} In een van sy traktate, sprekende oor die Pous en sy insamelaars, het hy gesê: “Hulle neem uit ons land die lewensbestaan van die arm man, asook duisende guide van die koning se geld vir sakramente en geestelike dinge; dit is die vervloekte kettery van simonie, en hy laat die hele Christendom instem en die kettery handhaaf. En voorwaar, al sou ons Ryk ‘n groot berg van goud besit, en niemand sou daarvan neem behalwe die insamelaar van hierdie trotse, wêreldlike priester nie, sou hierdie berg met verloop van tyd verdwyn; want hy hou nooit op om geld uit ons land te neem nie en hy stuur niks in die plek daarvan terug nie behalwe Gods vervloeking vir sy simonie.”— Lewis, Eerw. John, “History oj the Life and Sufferings of J. Wiclij,” bl. 37 (ed. 1820). {GS 96.1} Kort na sy aankoms in Engeland is Wycliffe deur die koning aangestel as predikant van Lutterworth. Dit was vir hom ‘n versekering dat die koning nie in die minste ontevrede was omdat hy so reguit gepraat het nie. Wycliffe se invloed is gesien in die wyse waarop die hof gehandel het, sowel as in die vorm wat die volksgeloof aangeneem het. {GS 96.2} Die pouslike donders het spoedig teen hom losgebars. Drie bulle is na Engeland gestuur — na die universiteit, die koning, en die prelate — in elkeen is daar geëis dat daar onmiddellike stappe gedoen moes word om die swye aan hierdie ketterse leraar op te lê. (Sien Aanhangsel.) Maar nog voor die aankoms van hierdie dokumente het die biskoppe in hulle ywer Wycliffe voor hulle gedaag om verantwoording te doen. Twee van die magtigste prinse in die ryk het hom na die regbank vergesel; maar die volk, wat die gebou omsingel en na binne gestroom het, het die regters so die skrik op die lyf gejaag, dat die verrigtings voorlopig gestaak en hy toegelaat is om in vrede te gaan. ‘n Bietjie later het Eduard III, wat die prelate in sy ouderdom teen die Hervormer wou beïnvloed, gesterf, en Wycliffe se vroeër beskermheer het regent van die koninkryk geword. {GS 96.3} Die aankoms van die pouslike bulle het aan die ganse Engeland ‘n bevel gegee om die ketter in hegtenis te neem en op te sluit. Hierdie maatreëls het onmiddellik na die brandstapel gewys. Dit was byna seker dat Wycliffe binne kort die prooi sou word van

van diegene wat dit gewaag het om nie aan hulle ordes te gee nie. Nieteenstaande hulle

voorgegewe armoede het die rykdom van die monnike steeds toegeneem, en langs hulle

pragtige geboue en goeie spyse het die aangroeiende armoede van die volk steeds meer

en meer afgesteek. En terwyl hulle hulle tyd in weelde en genot deurgebring het, het hulle

in hulle plek onkundige manne uitgestuur wat niks anders geken het as om

wonderbaarlike verhale en legendes op te dis en grappe te maak om die volk te amuseer

en hulle nog meer en meer onder die invloed van die monnike te bring. Steeds het die

kloosterbroeders hulle houvas op die bygelowige skares gehandhaaf, en hulle daartoe

gebring om te glo dat alle godsdienstige pligte inbegrepe was in die erkenning van die

oppermag van die Pous, die aanbidding van heiliges, gifte aan die monnike, en dat hierdie

dinge genoeg was om vir hulle ‘n plek in die hemel te verseker. {GS 94.2}

Vroom en geleerde manne het tevergeefs getrag om ‘n hervorming te bewerkstellig in

hierdie kloosterordes; maar Wycliffe, wat sake duideliker ingesien het, het die wortel van

die kwaad aangepak en verklaar dat die stelsel self vals was en afgeskaf behoort te word.

Daar het besprekings oor die saak ontstaan en die mense het begin navraag doen.

Onderwyl die monnike die land deurreis het om pouslike aflate te verkoop, het baie

mense begin twyfel aan die moontlikheid om vergifnis met geld te koop, en hulle het

hulleself afgevra of dit nie beter sou wees om vergifnis by God te soek as by die Roomse

opperpriesters nie. (Sien Aanhangsel.) Vele het onrustig geword oor die geldgierigheid

van die kloosterbroeders wie se inhaligheid nooit bevredig kon word soos dit geskyn het

nie. “Die Roomse priesters en monnike,” het hulle gesê, “verteer ons soos ‘n kanker. God

moet ons verlos of ons sal vergaan.”—D’Aubigne, boek 17, hoojstuk 7. Om hulle

geldgierigheid te bedek, het hierdie bedelmonnike voorgegee dat hulle die voorbeeld van

die Heiland gevolg het, en het verklaar dat Jesus en Sy dissipels onderhou is deur die

liefdegawes van die volk. Hierdie verklaring het hulle saak benadeel, omdat baie mense

toe na die Bybel gegaan het om self ondersoek in te stel — iets wat deur Rome die minste

van alles begeer was. Die harte van die mense is gevestig op die bron van alle waarheid,

juis wat Rome hom ten doel gestel het om te verberg. {GS 94.3}

Wycliffe het traktate geskryf en uitgegee teen die kloosterbroeders, nie soseer, egter,

om ‘n redetwis met hulle te soek nie, as om die aandag van die volk te vestig op die leer

van die Bybel en die Skrywer daarvan. Hy het verklaar dat die Pous die mag om sonde te

vergeef of om mense in die kerkban te doen, in geen groter mate besit het as die priesters

nie, en dat niemand werklik uit die kerk geban kan word tensy hy eers die oordeel van

God op homself gebring het nie. Hy kon op geen kragdadiger wyse onderneem het om

daardie kolossale weefsel van geestelike en wêreldlike oorheersing af te breek wat die

Pous geweef het en waarin die siele en liggame van miljoene gevange gehou is nie. {GS

95.1}

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!