Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

Hulle het gesien dat menigtes tevergeefs probeer het om onder leiding van pous en priesters vergifnis te verkry, deur hulle liggame te pynig vir die sondes van hulle siele. Geleer om op hulle goeie werke te vertrou om hulle te red, was hulle oë gedurig op hulleself gevestig en het hulle aan hulle sondige toestand gedink; hulle het hulleself gesien, oorgegee aan die wraak van God; hulle het siel en liggaam gekwel maar geen verligting verkry nie. Op hierdie manier is ernstige siele gebind deur die leerstellings van Rome. Duisende het vriende en bloedverwante verlaat en hulle lewens in kloosterselle deurgebring. Deur gedurig te vas, deur wrede pynigings, deur middernagtelike gebede en vir ure op die koue, klam stene van hulle treurige verblyfplek te lê, deur lang bedevaarte, deur vernederende boetedoening en verskriklike marteling, het duisende tevergeefs getrag om gewetensvrede te verkry. Temeergedruk deur ‘n besef van sonde, en agtervolg deur ‘n vrees van Gods vergeldende wraak, het vele voortgely totdat hulle uitgeputte liggame beswyk het, en sonder een ligstraal en met geen hoop het hulle weggesink in die graf. {GS 81.2} Die Waldense het verlang om aan hierdie hongerige siele die brood van die lewe te gee, om aan hulle die boodskappe van vrede en die beloftes van God te openbaar, en om hulle op Christus te wys as hulle enigste hoop op verlossing. Hulle het die leerstelling as vals beskou dat mens deur goeie werke versoening kon doen vir die oortreding van Gods wet. Vertroue op menslike verdienste bedek die oneindige liefde van Christus. Jesus het as slagoffer vir die mens gesterf omdat die gevalle mensdom niks kon doen om hulle by God aan te beveel nie. Die verdienste van ‘n gekruisigde en verrese Heiland is die grondslag van die Christen se geloof. Die siel se afhanklikheid van Christus is net so werklik, en sy verbinding met Hom moet net so innig wees as die van ‘n ledemaat aan die liggaam of ‘n rank aan die wynstok. {GS 81.3} Die leerstellings van pouse en priesters het die mense daartoe gebring om die karakter van God, en selfs van Christus, te beskou as stroef, duister, en afstotend. Die Heiland is voorgestel as iemand wat so min medelyde met die mens in sy gevalle toestand het, dat die tussenkoms van priesters en heiliges ingeroep moet word. Diegene wie se harte verlig is deur die woord van God het verlang om hierdie siele op Jesus te wys as hulle ontfermende, liefdevolle Verlosser, wat met uitgestrekte arms staan en almal uitnooi om na Hom toe te kom met hulle sondelas, hulle sorge en vermoeienis. Hulle het verlang om die struikelblokke uit die weg te ruim wat Satan opgehoop het om te belet dat mense die beloftes sou sien om regstreeks na God te kom, hulle sondes te bely, en om vergifnis en vrede te ontvang. {GS 82.1} Met gretigheid het die Vaudois-sendeling die kosbare waarhede van die evangelie geopenbaar aan soekende siele. Versigtig het hy die geskrewe dele van die Skrifte te voorskyn gehaal. Dit was sy grootste vreugde om hoop te bring aan die emstige, sondige siel, wat slegs ‘n God van wraak gesien het, wagtende om geregtigheid te laat geskied.

Met bewende lippe en betraande oë het hy, dikwels op sy knieë, aan sy broeders die heerlike beloftes gewys wat die sondaar se enigste hoop openbaar. Op hierdie manier het die lig van die waarheid deurgedring tot menige donker hart, en die wolk van duistemis is verdryf, totdat die Son van Geregtigheid in daardie hart geskyn het met genesing in sy strale. Dit het dikwels gebeur dat ‘n sekere skrifgedeelte oor en oor gelees is, omdat die hoorder dit begeer het om homself te verseker dat hy reg gehoor het. Veral moes die volgende woorde herhaal word: “Die bloed van Jesus Christus, Sy Seun, reinig ons van alle sonde.” 1 Joh. 1: 7. “Soos Moses die slang in die woestyn verhoog het, so moet die Seun van die mens verhoog word, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.” Joh. 3: 14, 15. {GS 82.2} Baie se oë is geopen ten opsigte van die aansprake van Rome. Hulle het gesien hoe nutteloos die middelaarskap van mense of engele is ten behoewe van die sondaar. Namate die ware lig in hulle harte opgegaan het, het hulle in vreugde uitgeroep: “Christus is my priester; Sy bloed is my offerande; Sy altaar is my biegstoel.” Hulle het hulleself heeltemal op die verdienstes van Jesus verlaat, en die woorde herhaal, “Sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag.” Heb. 11:6. “Want daar is ook geen ander naam onder die hemel wat onder die mense gegee is, waardeur ons gered moet word nie.” Hand. 4: 12. {GS 83.1} Die versekering van die Heiland se liefde was te veel vir sommige van hierdie arme, geteisterde siele om te besef. So groot was die verligting wat dit gebring het, so ‘n vloed van lig het op hulle geskyn, dat dit geskyn het asof hulle na die hemel gevoer is. Vertrouelik is hulle hande in die hand van Christus gelê; en hulle voete gevestig op die Rots van die Eeue. Alle vrees vir die dood was weg. Nou kon hulle die gevangenis en die brandstapel begeer as hulle daardeur die naam van hulle Verlosser kon vereer. {GS 83.2} Op hierdie manier is die woord van God in geheime plekke tevoorskyn gehaal en gelees, soms aan ‘n enkele siel, en soms aan ‘n groep wat verlang het na lig en waarheid. Dikwels is die hele nag op hierdie manier deurgebring. So groot was die verbasing en verwondering van die hoorders soms, dat die boodskapper van genade dikwels verplig is om op te hou lees totdat die verstand die boodskap van verlossing kon vat. Dikwels is die volgende vrae gestel: “Sal God regtig my offerande aanneem? Sal Hy teenoor my glimlag? Sal Hy my vergewe?” Op hierdie vrae is die volgende antwoorde gelees: “Kom na My toe. almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.” Matt. 11: 28. {GS 83.3} Geloof het die belofte aangeneem, en die volgende blye woorde is gehoor: “Nie meer lang bedevaarte om te maak nie; nie meer vermoeiende reise na heilige grafte nie. Ek kan na Jesus kom net soos ek is, sondig en onheilig, en Hy sal nie die boetvaardige gebed verag nie. Jou sondes is vergewe.’ Myne, ja ook myne, kan vergeef word!” {GS 83.4}

Hulle het gesien dat menigtes tevergeefs probeer het om onder leiding van pous en

priesters vergifnis te verkry, deur hulle liggame te pynig vir die sondes van hulle siele.

Geleer om op hulle goeie werke te vertrou om hulle te red, was hulle oë gedurig op

hulleself gevestig en het hulle aan hulle sondige toestand gedink; hulle het hulleself

gesien, oorgegee aan die wraak van God; hulle het siel en liggaam gekwel maar geen

verligting verkry nie. Op hierdie manier is ernstige siele gebind deur die leerstellings van

Rome. Duisende het vriende en bloedverwante verlaat en hulle lewens in kloosterselle

deurgebring. Deur gedurig te vas, deur wrede pynigings, deur middernagtelike gebede en

vir ure op die koue, klam stene van hulle treurige verblyfplek te lê, deur lang bedevaarte,

deur vernederende boetedoening en verskriklike marteling, het duisende tevergeefs getrag

om gewetensvrede te verkry. Temeergedruk deur ‘n besef van sonde, en agtervolg deur ‘n

vrees van Gods vergeldende wraak, het vele voortgely totdat hulle uitgeputte liggame

beswyk het, en sonder een ligstraal en met geen hoop het hulle weggesink in die

graf. {GS 81.2}

Die Waldense het verlang om aan hierdie hongerige siele die brood van die lewe te

gee, om aan hulle die boodskappe van vrede en die beloftes van God te openbaar, en om

hulle op Christus te wys as hulle enigste hoop op verlossing. Hulle het die leerstelling as

vals beskou dat mens deur goeie werke versoening kon doen vir die oortreding van Gods

wet. Vertroue op menslike verdienste bedek die oneindige liefde van Christus. Jesus het

as slagoffer vir die mens gesterf omdat die gevalle mensdom niks kon doen om hulle by

God aan te beveel nie. Die verdienste van ‘n gekruisigde en verrese Heiland is die

grondslag van die Christen se geloof. Die siel se afhanklikheid van Christus is net so

werklik, en sy verbinding met Hom moet net so innig wees as die van ‘n ledemaat aan die

liggaam of ‘n rank aan die wynstok. {GS 81.3}

Die leerstellings van pouse en priesters het die mense daartoe gebring om die karakter

van God, en selfs van Christus, te beskou as stroef, duister, en afstotend. Die Heiland is

voorgestel as iemand wat so min medelyde met die mens in sy gevalle toestand het, dat

die tussenkoms van priesters en heiliges ingeroep moet word. Diegene wie se harte verlig

is deur die woord van God het verlang om hierdie siele op Jesus te wys as hulle

ontfermende, liefdevolle Verlosser, wat met uitgestrekte arms staan en almal uitnooi om

na Hom toe te kom met hulle sondelas, hulle sorge en vermoeienis. Hulle het verlang om

die struikelblokke uit die weg te ruim wat Satan opgehoop het om te belet dat mense die

beloftes sou sien om regstreeks na God te kom, hulle sondes te bely, en om vergifnis en

vrede te ontvang. {GS 82.1}

Met gretigheid het die Vaudois-sendeling die kosbare waarhede van die evangelie

geopenbaar aan soekende siele. Versigtig het hy die geskrewe dele van die Skrifte te

voorskyn gehaal. Dit was sy grootste vreugde om hoop te bring aan die emstige, sondige

siel, wat slegs ‘n God van wraak gesien het, wagtende om geregtigheid te laat geskied.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!