Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

ondersoek te word. Hy het Sy woord aan mense gegee as ‘n openbaring van Homself. Elke nuwe waarheid wat gesien word, is ‘n nuwe openbaring van die karakter van die Skrywer. Die ondersoek van die Skrifte is die deur God ingestelde middel om die mens in nouer aanraking met Sy Skepper te bring, en om hom ‘n duideliker begrip van Sy wil te gee. Dit is die omgangsmedium tussen God en mens. {GS 78.2} Hoewel die Waldense die vrees van die Here beskou het as die beginsel van wysheid, was hulle nie blind vir die belangrikheid van aanraking met die wêreld en ‘n kennis van mense en die lewe om die verstand te ontwikkel en die begripsvermoë te versterk nie. Van hulle skole in die berge is sommige van die jongmense gestuur na die opvoedingsinrigtings van Frankryk of Italië, waar daar beter geriewe was vir studie, bepeinsing, en waarneming, as in hulle geboorteland in die Alpe. Die jongmense wat op hierdie manier uitgestuur is, is blootgestel aan versoeking; hulle het sonde en losbandigheid gesien, en hulle het in aanraking met Satan se listige werktuie gekom wat aan hulle die listigste ketterye en die gevaarlikste bedrog opgedring het. Maar hulle opvoeding in hulle kinderjare was van so ‘n aard dat hulle hierteen gewaarsku is. {GS 78.3} In die skole waarheen hulle gestuur is, moes hulle niemand in hulle vertroue neem nie. In hulle klere was die bêreplek vir hulle grootste skat, naamlik die kosbare afskrifte van die Skrifte. Hierdie afskrifte, die vrug van maande en jare se werk, het hulle saam met hulle gedra, en orals waar hulle dit kon doen sonder om agterdog te verwek, het hulle versigtig ‘n deel daarvan in die weg geplaas van harte wat oop was om die waarheid te ontvang. Van kindsbeen af is die Waldensiese jeug opgelei met hierdie doel voor oë; hulle het hulle werk verstaan en getrou gedoen. In hierdie opvoedingsinrigtings is daar bekeerlinge tot die waarheid gewen, en dikwels is daar bevind dat die beginsels van die waarheid die hele skool deurtrek het; en die pouslike leiers kon nie, selfs deur die sorgvuldigste ondersoek, die bron van die sogenaamde verderflike kettery opspoor nie. {GS 79.1} Die Gees van Christus is ‘n sendinggees. Die eerste begeerte van ‘n wedergebore hart is om ook ander tot die Heiland te bring. Dit was die gees van die Vaudois Christene. Hulle het gevoel dat God meer van hulle verwag het as om net die waarheid rein te bewaar in hulle eie kerke, en dat daar ‘n plegtige verantwoordelikheid op hulle gerus het om hulle lig te laat skyn op diegene wat in duistemis was. Deur die groot krag van Gods woord het hulle getrag om die slawerny te verbreek wat Rome ingestel het. {GS 79.2} Die Yaudois predikante is opgelei as sendelinge; enigeen wat predikant wou word, moes eers ondervinding opdoen as evangelis. Elkeen moes drie jaar in die sendingveld dien voordat hy ‘n gemeente tuis kon bedien. Hierdie diens, wat sommer uit die staanspoor opoffering en selfverloëning gekos het, was ‘n geskikte voorbereiding vir die herderslewe in daardie dae van beproewing. Die jongmense wat tot die heilige amp

georden is, het ‘n lewe tegemoetgegaan, nie van aardse rykdom en heerlikheid nie, maar van arbeid, gevaar, en moontlik ‘n marteldood. Die sendelinge het twee-twee uitgegaan, net soos Jesus Sy dissipels uitgestuur het. Elke jongman was vergesel van ‘n ouer man met ondervinding; die jongman het onder leiding gestaan van sy metgesel wat verantwoordelik was vir sy opleiding, en aan wie hy gehoorsaamheid verskuldig was. Hierdie medewerkers was nie altyd saam nie, maar hulle het dikwels saamgekom vir gebed en raadpleging, en sodoende het hulle mekaar se geloof versterk. {GS 79.3} Om die doel van hulle sending bekend te maak, sou mislukking beteken het; daarom het hulle die ware aard van hulle werk sorgvuldig bedek. Elke predikant is opgelei in die een of ander amp of beroep, en die sendelinge het hulle werk voortgesit onder die dekmantel van hulle aardse beroep. Gewoonlik het hulle uitgegaan as handelaars of smouse. “Hulle het sy, juweliersware en ander artikels — dinge wat nie maklik verkrybaar was nie — verkoop; waar hulle as sendelinge verag sou gewees het, is hulle as handelaars verwelkom.”—Wylie, b. 1, hoofstuk 7. Maar al die tyd was hulle harte tot God opgehef om wysheid hoe om ‘n skat veel kosteliker as goud en edelgesteentes aan die mense voor te stel. Hulle het heimelik eksemplare van die Bybel saamgedra —of dele daarvan; en waar die geleentheid hom voorgedoen het, het hulle hierdie geskrifte aan die mense voorgestel. Op hierdie manier is daar dikwels belangstelling opgewek om Gods woord te lees, en aan diegene wat dit wou hê, is daar geredelik ‘n deel van die Skrifte gegee. {GS 80.1} Die werk van hierdie sendelinge het in die vlaktes aan die voet van hulle eie berge begin, waarvandaan dit ver uitgebrei het. Kaalvoet en met klere van growwe materiaal net soos die van hulle Meester, het hulle deur die groot stede gereis en verre lande binnegedring. Orals het hulle die kosbare saad gesaai. Kerke het in hulle pad verrys, en die bloed van martelare het getuig vir die waarheid. In die dag van die Here sal ‘n ryk oes van siele ingesamel word as gevolg van die arbeid van hierdie getroue manne. Stil en bedek, het die woord van God voortgegaan, en dit is met blydskap ontvang in die huise en harte van die mense. {GS 80.2} Vir die Waldense was die Skrifte nie slegs ‘n beskrywing van Gods handelinge met die mense in die verlede en ‘n openbaring van pligte vir die hede nie, maar dit was ook ‘n openbaring van die gevare en heerlikhede van die toekoms. Hulle het geglo dat die einde van alle dinge nie meer ver was nie; en namate hulle die Bybel biddend en met trane ondersoek het, het hulle nog meer onder die indruk gekom van sy kosbare gesegdes, en van hulle plig om die reddende waarhede daarvan aan ander bekend te maak. In die heilige bladsye het hulle die verlossingsplan duidelik gesien, en hulle het vertroosting, hoop, en vrede gevind deur geloof in Jesus. Namate die lig hulle verstand verlig en hulle harte bly gemaak het, het hulle verlang om die strale daarvan te laat skyn op diegene wat in die duistemis van pouslike dwaalleer verkeer het. {GS 81.1}

ondersoek te word. Hy het Sy woord aan mense gegee as ‘n openbaring van Homself.

Elke nuwe waarheid wat gesien word, is ‘n nuwe openbaring van die karakter van die

Skrywer. Die ondersoek van die Skrifte is die deur God ingestelde middel om die mens in

nouer aanraking met Sy Skepper te bring, en om hom ‘n duideliker begrip van Sy wil te

gee. Dit is die omgangsmedium tussen God en mens. {GS 78.2}

Hoewel die Waldense die vrees van die Here beskou het as die beginsel van wysheid,

was hulle nie blind vir die belangrikheid van aanraking met die wêreld en ‘n kennis van

mense en die lewe om die verstand te ontwikkel en die begripsvermoë te versterk nie.

Van hulle skole in die berge is sommige van die jongmense gestuur na die

opvoedingsinrigtings van Frankryk of Italië, waar daar beter geriewe was vir studie,

bepeinsing, en waarneming, as in hulle geboorteland in die Alpe. Die jongmense wat op

hierdie manier uitgestuur is, is blootgestel aan versoeking; hulle het sonde en

losbandigheid gesien, en hulle het in aanraking met Satan se listige werktuie gekom wat

aan hulle die listigste ketterye en die gevaarlikste bedrog opgedring het. Maar hulle

opvoeding in hulle kinderjare was van so ‘n aard dat hulle hierteen gewaarsku is. {GS

78.3}

In die skole waarheen hulle gestuur is, moes hulle niemand in hulle vertroue neem nie.

In hulle klere was die bêreplek vir hulle grootste skat, naamlik die kosbare afskrifte van

die Skrifte. Hierdie afskrifte, die vrug van maande en jare se werk, het hulle saam met

hulle gedra, en orals waar hulle dit kon doen sonder om agterdog te verwek, het hulle

versigtig ‘n deel daarvan in die weg geplaas van harte wat oop was om die waarheid te

ontvang. Van kindsbeen af is die Waldensiese jeug opgelei met hierdie doel voor oë;

hulle het hulle werk verstaan en getrou gedoen. In hierdie opvoedingsinrigtings is daar

bekeerlinge tot die waarheid gewen, en dikwels is daar bevind dat die beginsels van die

waarheid die hele skool deurtrek het; en die pouslike leiers kon nie, selfs deur die

sorgvuldigste ondersoek, die bron van die sogenaamde verderflike kettery opspoor

nie. {GS 79.1}

Die Gees van Christus is ‘n sendinggees. Die eerste begeerte van ‘n wedergebore hart

is om ook ander tot die Heiland te bring. Dit was die gees van die Vaudois Christene.

Hulle het gevoel dat God meer van hulle verwag het as om net die waarheid rein te

bewaar in hulle eie kerke, en dat daar ‘n plegtige verantwoordelikheid op hulle gerus het

om hulle lig te laat skyn op diegene wat in duistemis was. Deur die groot krag van Gods

woord het hulle getrag om die slawerny te verbreek wat Rome ingestel het. {GS 79.2}

Die Yaudois predikante is opgelei as sendelinge; enigeen wat predikant wou word,

moes eers ondervinding opdoen as evangelis. Elkeen moes drie jaar in die sendingveld

dien voordat hy ‘n gemeente tuis kon bedien. Hierdie diens, wat sommer uit die

staanspoor opoffering en selfverloëning gekos het, was ‘n geskikte voorbereiding vir die

herderslewe in daardie dae van beproewing. Die jongmense wat tot die heilige amp

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!