Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

vervolg is, was die berge vir hulle n veilige beskutting. Van menige hoë krans het hulle God geloof, en die leers van Rome kon nie hulle dankliedere stilmaak nie. {GS 75.3} Rein, eenvoudig, en vurig was die vroomheid van hierdie navolgers van Christus. Hulle het die beginsels van die waarheid gewaardeer meer as huise en lande, vriende, bloedverwante, en selfs as die lewe. Hulle het emstige pogings gemaak om hierdie beginsels op die harte van die jeug te druk. Van hulle vroegste jeug af is die kinders onderrig in die Skrifte, en geleer aangaande die heilige aansprake van Gods wet. Daar was maar min eksemplare van die Bybel; daarom het hulle die kosbare woorde uit die hoof geleer. Baie van hulle was in staat om groot gedeeltes van sowel die Nuwe as die Ou Testament op te sê. Die verhewe natuurtonele, asook die seëninge van die alledaagse lewe het hulle aan God laat dink. Kinders is geleer om met dankbaarheid aan God te dink as die gewer van elke guns en elke gerief. {GS 76.1} Ouers, teer en liefdevol soos hulle was, het hulle kinders te verstandig liefgehad om hulle gewoond te maak aan ‘n lewe van selfbevrediging. Voor hulle was ‘n lewe van beproewing en ontbering — miskien ‘n martelaarsdood. Van kindsbeen is hulle geleer om swaar te kry en onderdanig te wees, maar om nogtans vir hulleself te dink en te handel. Baie vroeg is hulle geleer om verantwoordelikheid te dra, om versigtig te wees in hulle woorde, en om die wysheid van stilswye te besef. Net een onverstandige woord gespreek in die teenwoordigheid van hulle vyande, mag nie alleen die lewe van die spreker in gevaar bring nie, maar ook die lewens van honderde van sy broeders; want net soos wolwe wat op hulle prooi jagmaak, het die vyande van die waarheid diegene agtervolg wat gedurf het om aanspraak te maak op geloofsvryheid. {GS 76.2} Die Waldense het hulle wêreldlike voorspoed opgeoffer vir die waarheid, en met volhardende geduld het hulle vir hulle daelikse brood gewerk. Elke stukkie beboubare grond tussen die berge is sorgvuldig bewerk; die valleie, en die mindervrugbare berghellings moes hulle oeste oplewer. Spaarsaamheid en strenge selfverloëning was deel van die opvoeding wat die kinders as hulle enigste erfdeel ontvang het. Hulle is geleer dat dit Gods plan was dat daar dissipline in die lewe moet wees, en dat hulle alleen deur persoonlike arbeid. bedagsaamheid, sorgsaamheid, en geloof kon voorsien in die behoeftes van die lewe. Die proses was swaar en vermoeiend, maar dit was heilsaam, en net wat die mens in sy gevalle toestand nodig gehad het, het die skool van God vir hom voorsien in sy opvoeding en ontwikkeling. Terwyl die jeug gewendgemaak is aan werk en swaarheid, was die ontwikkeling van die verstand nie verwaarloos nie. Hulle is geleer dat hulle kragte aan God behoort en dat alles ontwikkel en verbeter moes word vir Sy diens. {GS 76.3} Die gemeentes van die Vaudois, in hulle eenvoud en reinheid. was soos die kerk in apostoliese tye. Die oppergesag van pous en prelaat verwerpende, het hulle aan die Bybel vasgehou as die hoogste en onfeilbare gesag. Hulle leraars, anders as die trotse priesters

van Rome, het die voorbeeld van hulle Meester gevolg, wat gekom het, “nie om gedien te word nie, maar om te dien.” Hulle het die kudde van God gevoed, en hulle gelei na die grasige weivelde en lewende fonteine van Sy heilige woord. Ver weg van menslike prag en hoogmoed, het die mense vergader, nie in pragtige kerke of grootse katedrale nie, maar in die skaduwees onder die berge, in die Alpe-valleie, of, in tye van gevaar, in die een of ander rotsvesting om te luister na die woorde van waarheid verkondig deur die diensknegte van Christus. Nie alleen het die leraars die evangelie verkondig nie, maar hulle het die siekes besoek, die kinders gekatkiseer, die dwalendes vermaan, en hulle het hulle beywer om geskille op te los en eensgesindheid en broederliefde te bevorder. In tye van vrede is hulle onderhou deur die vrywillige offergawes van die volk, maar, soos Paulus die tentmaker, het elkeen die een of ander ambag of beroep geleer waardeur hy, indien nodig, ‘n eie bestaan kon maak. {GS 77.1} Die jongmense is onderrig deur hulle leraars. Terwyl daar aandag geskenk is aan ‘n algemene opvoeding, is die Bybel veral gestudeer. Die Evangelies van Mattheus en Johannes is uit die hoof geleer, asook baie van die Sendbriewe. Ook is hulle gebruik om afskrifte van die Skrifte te maak. Sommige van die handskrifte het die hele Bybel bevat, terwyl ander net sekere dele bevat het, waarby eenvoudige verklarings van die teks gevoeg is deur diegene wat bekwaam was om die Skrifte uit te lê. Op hierdie manier is die skatte van die waarheid wat solank bedek was deur diegene wat hulleself bo God wou verhef het, te voorskyn gebring. {GS 77.2} Deur geduldige, onvermoeide arbeid, soms in die diep, donker spelonke van die aarde, by die lig van fakkels, is die Heilige Skrifte uitgeskryf, teks vir teks, hoofstuk vir hoofstuk. Op hierdie manier het die werk voortgegaan en het die geopenbaarde wil van God geblink soos louter goud; en hoeveel helderder, duideliker, en heerliker dit geblink het weens die beproewings wat vir die ontwil daarvan gely is, het alleen diegene besef wat die werk gedoen het. Engele uit die hemel het by hierdie getroue werkers gestaan. {GS 78.1} Satan het die Roomse priesters en prelate aangehits om die Woord van waarheid te bedek onder die vuilis van dwaalleer, kettery, en bygeloof; maar op die wonderbaarlikste manier is dit onbesoedeld bewaar in die donker eeue. Dit het die stempel gedra, nie van die mens nie, maar van God. Mense was onvermoeid in hulle pogings om die duidelike, eenvoudige betekenis van die Skrifte te verduister, en om hulle hulle eie getuienis te laat weerspreek; maar soos die ark op die onstuimige waters, het die woord van God die storms wat getrag het om dit te vernietig, getrotseer. Soos ‘n myn ryk goud en silwer are het wat onder die oppervlakte bedek is, sodat mens moet indelf as jy die skatte wil ontbloot, net so ook het die Heilige Skrifte skatte van waarheid wat geopenbaar sal word alleen aan die ernstige, nederige, biddende soeker. God het die Bybel bestem as ‘n lesboek vir die hele mensheid in sy kinderjare, jeug, en manlike jare, en om gedurig

vervolg is, was die berge vir hulle n veilige beskutting. Van menige hoë krans het hulle

God geloof, en die leers van Rome kon nie hulle dankliedere stilmaak nie. {GS 75.3}

Rein, eenvoudig, en vurig was die vroomheid van hierdie navolgers van Christus.

Hulle het die beginsels van die waarheid gewaardeer meer as huise en lande, vriende,

bloedverwante, en selfs as die lewe. Hulle het emstige pogings gemaak om hierdie

beginsels op die harte van die jeug te druk. Van hulle vroegste jeug af is die kinders

onderrig in die Skrifte, en geleer aangaande die heilige aansprake van Gods wet. Daar

was maar min eksemplare van die Bybel; daarom het hulle die kosbare woorde uit die

hoof geleer. Baie van hulle was in staat om groot gedeeltes van sowel die Nuwe as die Ou

Testament op te sê. Die verhewe natuurtonele, asook die seëninge van die alledaagse

lewe het hulle aan God laat dink. Kinders is geleer om met dankbaarheid aan God te dink

as die gewer van elke guns en elke gerief. {GS 76.1}

Ouers, teer en liefdevol soos hulle was, het hulle kinders te verstandig liefgehad om

hulle gewoond te maak aan ‘n lewe van selfbevrediging. Voor hulle was ‘n lewe van

beproewing en ontbering — miskien ‘n martelaarsdood. Van kindsbeen is hulle geleer

om swaar te kry en onderdanig te wees, maar om nogtans vir hulleself te dink en te

handel. Baie vroeg is hulle geleer om verantwoordelikheid te dra, om versigtig te wees in

hulle woorde, en om die wysheid van stilswye te besef. Net een onverstandige woord

gespreek in die teenwoordigheid van hulle vyande, mag nie alleen die lewe van die

spreker in gevaar bring nie, maar ook die lewens van honderde van sy broeders; want net

soos wolwe wat op hulle prooi jagmaak, het die vyande van die waarheid diegene

agtervolg wat gedurf het om aanspraak te maak op geloofsvryheid. {GS 76.2}

Die Waldense het hulle wêreldlike voorspoed opgeoffer vir die waarheid, en met

volhardende geduld het hulle vir hulle daelikse brood gewerk. Elke stukkie beboubare

grond tussen die berge is sorgvuldig bewerk; die valleie, en die mindervrugbare

berghellings moes hulle oeste oplewer. Spaarsaamheid en strenge selfverloëning was deel

van die opvoeding wat die kinders as hulle enigste erfdeel ontvang het. Hulle is geleer dat

dit Gods plan was dat daar dissipline in die lewe moet wees, en dat hulle alleen deur

persoonlike arbeid. bedagsaamheid, sorgsaamheid, en geloof kon voorsien in die

behoeftes van die lewe. Die proses was swaar en vermoeiend, maar dit was heilsaam, en

net wat die mens in sy gevalle toestand nodig gehad het, het die skool van God vir hom

voorsien in sy opvoeding en ontwikkeling. Terwyl die jeug gewendgemaak is aan werk

en swaarheid, was die ontwikkeling van die verstand nie verwaarloos nie. Hulle is geleer

dat hulle kragte aan God behoort en dat alles ontwikkel en verbeter moes word vir Sy

diens. {GS 76.3}

Die gemeentes van die Vaudois, in hulle eenvoud en reinheid. was soos die kerk in

apostoliese tye. Die oppergesag van pous en prelaat verwerpende, het hulle aan die Bybel

vasgehou as die hoogste en onfeilbare gesag. Hulle leraars, anders as die trotse priesters

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!