Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

Dáár sal onsterflike verstande met nimmereindigende vreugde die wonders van die skepping oorpeins, en die verborgenheid van verlossende liefde. Dáár sal geen wrede, verleidende vyande wees om die mense te lei om God te vergeet nie. Alle vermoëns sal vermeerder. Die verkryging van kennis sal nie die verstand of die energie uitput nie. Dáár sal die heerlikste ondernemings voortgesit word, die hoogste ideale bereik en die hoogste ambisies vervul word. En nog sal daar nuwe hoogtes wees om te bereik, nuwe wonders om te bewonder, nuwe waarhede om te verstaan, en nuwe voorwerpe om die vermoëns van liggaam, siel en verstand besig te hou. {GS 761.2} Al die skatte van die heelal sal oop wees vir die studie van die verlostes van God. Ongebonde deur sterflikheid, sal hulle na ver-afgeleë wêrelde vlieg — wêrelde wat met droefheid vervul was by die aanskouing van menslike ellende, en wat weergalm het met liedere van blydskap waar hulle verneem het van ‘n siel wat verlos is. Met onuitspreeklike vreugde deel die kinders van die aarde in die blydskap en wysheid van wesens wat nooit geval het nie. Hulle deel in die skatte van kennis en wysheid wat verkry is deur die eeue heen in die oorpeinsing van Gods handewerk. Met ‘n onbelemmerde gesig aanskou hulle die heerlikheid van die skepping — sonne en sterre en stelsels, wat almal op hulle vasgestelde bane rondom die troon van die Godheid beweeg. Op alle dinge, van die geringste tot die grootste, staan die Skepper se naam geskrywe, en in almal word die rykdom van Sy mag tentoongestel. {GS 761.3} En namate die eeue verloop, sal daar steeds ryker en heerliker openbarings van God en Christus wees. Net soos kennis progressief is, sal ook liefde, eerbied, en geluk vermeerder. Hoe meer mense van God leer, hoe groter sal hulle bewondering van Sy karakter wees. Waar Jesus voor hulle die rykdom van die verlossing en die verbasende prestasies in die groot stryd met Satan openbaar, sal die harte van die verlostes met groter toewyding tril, en met nog heerliker vreugde sal hulle die siters van goud bespeel; en tienduisendmaal tienduisend en duisende van duisende stemme sal verenig in die magtige koor van lof. {GS 762.1} “En elke skepsel wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde en wat op die see is, en alles wat in hulle is, het ek hoor sê: Aan Hom wat op die troon sit, en aan die Lam kom toe die lof en die eer en die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid!” Openb. 5: 13. {GS 762.2} Die groot stryd is beëindig. Sonde en sondaars bestaan nie meer nie. Die ganse heelal is skoon. Een pols van eensgesindheid en blydskap klop deur die groot skepping. Van Hom wat almal geskape het, vloei lewe en lig en blydskap deur die onbeperkte ruimtes. Van die kleinste atoom tot die grootste wêreld, alle dinge, lewendig en lewenloos, en in hulle volmaakte skoonheid en vreugde, verklaar dat God liefde is. {GS 762.3}

Dáár sal onsterflike verstande met nimmereindigende vreugde die wonders van die

skepping oorpeins, en die verborgenheid van verlossende liefde. Dáár sal geen wrede,

verleidende vyande wees om die mense te lei om God te vergeet nie. Alle vermoëns sal

vermeerder. Die verkryging van kennis sal nie die verstand of die energie uitput nie. Dáár

sal die heerlikste ondernemings voortgesit word, die hoogste ideale bereik en die hoogste

ambisies vervul word. En nog sal daar nuwe hoogtes wees om te bereik, nuwe wonders

om te bewonder, nuwe waarhede om te verstaan, en nuwe voorwerpe om die vermoëns

van liggaam, siel en verstand besig te hou. {GS 761.2}

Al die skatte van die heelal sal oop wees vir die studie van die verlostes van God.

Ongebonde deur sterflikheid, sal hulle na ver-afgeleë wêrelde vlieg — wêrelde wat met

droefheid vervul was by die aanskouing van menslike ellende, en wat weergalm het met

liedere van blydskap waar hulle verneem het van ‘n siel wat verlos is. Met

onuitspreeklike vreugde deel die kinders van die aarde in die blydskap en wysheid van

wesens wat nooit geval het nie. Hulle deel in die skatte van kennis en wysheid wat verkry

is deur die eeue heen in die oorpeinsing van Gods handewerk. Met ‘n onbelemmerde

gesig aanskou hulle die heerlikheid van die skepping — sonne en sterre en stelsels, wat

almal op hulle vasgestelde bane rondom die troon van die Godheid beweeg. Op alle

dinge, van die geringste tot die grootste, staan die Skepper se naam geskrywe, en in almal

word die rykdom van Sy mag tentoongestel. {GS 761.3}

En namate die eeue verloop, sal daar steeds ryker en heerliker openbarings van God en

Christus wees. Net soos kennis progressief is, sal ook liefde, eerbied, en geluk

vermeerder. Hoe meer mense van God leer, hoe groter sal hulle bewondering van Sy

karakter wees. Waar Jesus voor hulle die rykdom van die verlossing en die verbasende

prestasies in die groot stryd met Satan openbaar, sal die harte van die verlostes met groter

toewyding tril, en met nog heerliker vreugde sal hulle die siters van goud bespeel; en

tienduisendmaal tienduisend en duisende van duisende stemme sal verenig in die magtige

koor van lof. {GS 762.1}

“En elke skepsel wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde en wat op die see

is, en alles wat in hulle is, het ek hoor sê: Aan Hom wat op die troon sit, en aan die Lam

kom toe die lof en die eer en die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid!” Openb. 5:

13. {GS 762.2}

Die groot stryd is beëindig. Sonde en sondaars bestaan nie meer nie. Die ganse heelal

is skoon. Een pols van eensgesindheid en blydskap klop deur die groot skepping. Van

Hom wat almal geskape het, vloei lewe en lig en blydskap deur die onbeperkte ruimtes.

Van die kleinste atoom tot die grootste wêreld, alle dinge, lewendig en lewenloos, en in

hulle volmaakte skoonheid en vreugde, verklaar dat God liefde is. {GS 762.3}

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!