Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
het van die tyd af dat die vlammende swaard die eerste mensepaar uit Eden verban het — die tyd om “Sy eiendom te verlos.” Efe. 1: 14. Die aarde wat in die begin aan die mens gegee is, wat hy in die hande van Satan oorgegee het, en wat so lank deur die magtige vyand beset is, is teruggebring deur die groot verlossingsplan. Alles wat as gevolg van die sonde verlore gegaan het, is weer herstel. “Want so sê die Here, . . . wat die aarde geformeer en dit gemaak het — Hy het dit bevestig; Hy het dit nie geskape om woes te wees nie, maar dit geformeer om bewoon te word.” Jes. 45: 18. Waar die aarde nou die ewige tuiste gemaak is van die verlostes, word Gods oorspronklike doel met die skepping daarvan vervul. “Die regverdiges sal die aarde besit en vir ewig daarop woon.” Ps. 37: 29. {GS 757.3} Uit vrees dat hulle ons toekomstige erfenis te materialisties sal voorstel, is baie daartoe gebring om die waarhede in verband daarmee te vergeestelik. Christus het Sy dissipels verseker dat Hy vir hulle wonings in Sy Vader se huis gaan berei. Diegene wat die leer van Gods woord aanneem, sal nie heeltemal onkundig wees aangaande die hemelse tuiste nie. En tog word daar gesê, “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor en in die hart van ‘n mens nie opgekom het nie, wat God berei het vir die wat Hom liefhet.” 1 Kor. 2: 9. Menslike taal is nie in staat om die loon van die regverdiges te beskryf nie. Alleen diegene wat dit eendag sien sal dit ken. Die beperkte menslike verstand kan nie die heerlikheid van die paradys van God besef nie. {GS 758.1} In die Bybel word die erfdeel van die verlostes ‘n vaderland genoem. (Heb. 11: 14- 16.) In daardie land sal die hemelse Herder Sy kudde na fonteine van lewende waters lei. Die boom van die lewe gee elke maand sy vrugte, en die blare van die boom is vir die genesing van die nasies. Daar is strome wat nooit opdroog nie, so helder as kristal, en langs hulle groei bome wat hulle skaduwees werp op die paaie wat vir die verlostes van die Here berei is. Daar is wyduitgestrekte vlaktes begrens deur pragtige heuwels en deur die berge van God met hulle hoë spitse. Op daardie vreedsame vlaktes, langs daardie lewende strome, vind Gods volk, wat so lank pelgrims en swerwelinge was, ‘n tuiste. {GS 758.2} “My volk sal woon in ‘n plek van vrede en in veilige wonings en in plekke van onbesorgde rus.” “Van geweld sal in jou land nie meer gehoor word nie — van geen verwoesting of verbreking in jou grondgebied nie; maar jy sal jou mure Heil noem en jou poorte Lof.” “En hulle sal huise bou en bewoon, en wingerde plant en die vrug daarvan eet: Hulle sal nie bou dat ‘n ander dit bewoon nie; hulle sal nie plant dat ‘n ander dit eet nie. . . . My uitverkorenes sal die werk van hulle hande self opgebruik.” Jes. 32: 18; 60: 18; 65: 21, 22. {GS 758.3} “Die woestyn en die dor land sal [daar] bly wees; en die wildernis sal juig en bloei soos ‘n herfslelie.” “Vir ‘n doringboom sal ‘n sipres opgaan; vir ‘n distel sal ‘n mirteboom opgaan.” “Dan wei die wolf by die lam, en die luiperd gaan lê by die bokkie. .
. . En ‘n klein seuntjie sal hulle drywe.” “Hulle sal geen kwaad doen of verderf aanrig op My heilige berg nie,” sê die Here. Jes. 35:1; 11:6, 9; 33:24; 63:3; 65:19. {GS 758.4} In die atmosfeer van die hemel kan daar geen pyn w’ees nie. Daar sal nie meer trane wees nie, geen begrafnisse, en geen tekens van rou nie. “Daar sal geen dood meer wees nie; ook droefheid en geween en moeite sal daar nie meer wees nie, want die eerste dinge het verbygegaan.” “En geen inwoner sal sê: Ek is siek nie; vir die mense wat daarin woon, is die skuld vergewe.” Openb. 21: 4, 11, 24, 3; Jes. 33: 24. {GS 760.1} Daar is die Nuwe Jerusalem, die hoofstad van die verheerlikte nuwe aarde, “‘n sierlike kroon in die hand van die Here en ‘n koninklike tulband in die hand van jou God.” “Sy lig was soos ‘n baie kosbare steen, soos die kristalheldere jaspissteen.” “En die nasies van die wat gered word, sal in die lig daarvan wandel, en die konings van die aarde bring hulle heerlikheid en eer daarin.” Die Here sê, “Ek sal juig oor Jerusalem, en bly wees oor My volk.” “Die tabernakel van God is by die mense, en Hy sal by hulle woon, en hulle sal Sy volk wees; en God Self sal by hulle wees as hulle God.” Jes. 65: 19; Openb. 21:4, 11, 24, 3. {GS 760.2} In die stad van God sal daar geen nag wees nie. Niemand sal behoefte hê aan slaap nie. Daar sal geen vermoeienis wees in die uitvoering van die wil van God of in die toebringing van lof aan Sy naam nie. Ons sal gedurig die frisheid van die more voel, en dit sal steeds more bly. “En hulle het geen lamp of sonlig nodig nie, omdat die Here God hulle verlig.” Openb. 22: 5. Die lig van die son sal vervang word deur ‘n glans wat, hoewel dit nie so verblindend is nie, nogtans die heerlikheid van die middag sal oortref. Die heerlikheid van God en die Lam verlig die heilige stad met ‘n lig wat nooit verflou nie. Die verlostes sal wandel in die sonlose heerlikheid van ewige daglig. {GS 760.3} “En ‘n tempel het ek nie daarin gesien nie, want die Here God, die Almagtige is Sy tempel, en die Lam.” Die volk van God het die voorreg van openlike gemeenskap met die Vader en die Seun. “Nou sien ons deur ‘n spieël in ‘n raaisel.” Openb. 21: 22; 1 Kor. 13: 12. Ons sien die beeld van God weerkaats soos in n spieël in die natuur en in Sy handelinge met die mense; maar op die nuwe aarde sal ons Hom van aangesig tot aangesig sien sonder ‘n sluier tussenin. Ons sal in Sy teenwoordigheid staan, en die heerlikheid van Sy aanskyn sien. {GS 760.4} Dáár sal die verlostes ken, net soos hulle geken is. Die liefde en medelyde wat God in die siel ingeskape het, sal daar ware en volle uitdrukking vind. Die reine gemeenskap met heilige wesens, die eenstemmige sosiale lewe saam met die geseënde engele en die getroues van alle eeue, wat hulle klere gewas en witgemaak het in die bloed van die Lam, die heilige bande wat die geslag “in die hemele en op die aarde” saamsnoer — al hierdie dinge sal bydra tot die geluk van die verlostes. {GS 761.1}
- Page 452 and 453: Hoofstuk 38—Die Finale Waarskuwin
- Page 454 and 455: engel se boodskap sal ‘n uitwerki
- Page 456 and 457: In hierdie tyd van vervolging sal d
- Page 458 and 459: Die groot werk van die evangelie sa
- Page 460 and 461: uitgeoefen word deur bose engele wa
- Page 462 and 463: het; maar dit is gedoen met die ver
- Page 464 and 465: sal toelaat of gedoog nie. Almal wa
- Page 466 and 467: Dit is in hierdie lewe dat ons die
- Page 468 and 469: word. Die geliefdes van God sal lan
- Page 470 and 471: hoor. En hulle sal swerwe van see t
- Page 472 and 473: ampe terug en Hy laat die vrede van
- Page 474 and 475: Hoofstuk 40—Die Groot Bevryding W
- Page 476 and 477: verheug het in hulle wreedheid teen
- Page 478 and 479: magtige oorwinnaar. Nou is Hy nie m
- Page 480 and 481: mishandel het en sy seun gedood het
- Page 482 and 483: tuiste van Adam in sy onskuld. Dan
- Page 484 and 485: God en dien Hom dag en nag in Sy te
- Page 486 and 487: deur die ewigheid heen. En so groot
- Page 488 and 489: ekeer hulle nie van hulle goddeloos
- Page 490 and 491: verslaan is, sal die dag lê van di
- Page 492 and 493: lyding vreeslik. Sedert sy val, het
- Page 494 and 495: edroef en terneergedruk; maar wanne
- Page 496 and 497: oeke is geopen; en ‘n ander boek,
- Page 498 and 499: Soos in ‘n droom het die goddelos
- Page 500 and 501: woon.” En dan weergalm die loflie
- Page 504: Dáár sal onsterflike verstande me
- Page 509: In Afwachting van het Einde
. . En ‘n klein seuntjie sal hulle drywe.” “Hulle sal geen kwaad doen of verderf aanrig op

My heilige berg nie,” sê die Here. Jes. 35:1; 11:6, 9; 33:24; 63:3; 65:19. {GS 758.4}

In die atmosfeer van die hemel kan daar geen pyn w’ees nie. Daar sal nie meer trane

wees nie, geen begrafnisse, en geen tekens van rou nie. “Daar sal geen dood meer wees

nie; ook droefheid en geween en moeite sal daar nie meer wees nie, want die eerste dinge

het verbygegaan.” “En geen inwoner sal sê: Ek is siek nie; vir die mense wat daarin

woon, is die skuld vergewe.” Openb. 21: 4, 11, 24, 3; Jes. 33: 24. {GS 760.1}

Daar is die Nuwe Jerusalem, die hoofstad van die verheerlikte nuwe aarde, “‘n sierlike

kroon in die hand van die Here en ‘n koninklike tulband in die hand van jou God.” “Sy

lig was soos ‘n baie kosbare steen, soos die kristalheldere jaspissteen.” “En die nasies van

die wat gered word, sal in die lig daarvan wandel, en die konings van die aarde bring

hulle heerlikheid en eer daarin.” Die Here sê, “Ek sal juig oor Jerusalem, en bly wees oor

My volk.” “Die tabernakel van God is by die mense, en Hy sal by hulle woon, en hulle

sal Sy volk wees; en God Self sal by hulle wees as hulle God.” Jes. 65: 19; Openb. 21:4,

11, 24, 3. {GS 760.2}

In die stad van God sal daar geen nag wees nie. Niemand sal behoefte hê aan slaap nie.

Daar sal geen vermoeienis wees in die uitvoering van die wil van God of in die

toebringing van lof aan Sy naam nie. Ons sal gedurig die frisheid van die more voel, en

dit sal steeds more bly. “En hulle het geen lamp of sonlig nodig nie, omdat die Here God

hulle verlig.” Openb. 22: 5. Die lig van die son sal vervang word deur ‘n glans wat,

hoewel dit nie so verblindend is nie, nogtans die heerlikheid van die middag sal oortref.

Die heerlikheid van God en die Lam verlig die heilige stad met ‘n lig wat nooit verflou

nie. Die verlostes sal wandel in die sonlose heerlikheid van ewige daglig. {GS 760.3}

“En ‘n tempel het ek nie daarin gesien nie, want die Here God, die Almagtige is Sy

tempel, en die Lam.” Die volk van God het die voorreg van openlike gemeenskap met die

Vader en die Seun. “Nou sien ons deur ‘n spieël in ‘n raaisel.” Openb. 21: 22; 1 Kor. 13:

12. Ons sien die beeld van God weerkaats soos in n spieël in die natuur en in Sy

handelinge met die mense; maar op die nuwe aarde sal ons Hom van aangesig tot

aangesig sien sonder ‘n sluier tussenin. Ons sal in Sy teenwoordigheid staan, en die

heerlikheid van Sy aanskyn sien. {GS 760.4}

Dáár sal die verlostes ken, net soos hulle geken is. Die liefde en medelyde wat God in

die siel ingeskape het, sal daar ware en volle uitdrukking vind. Die reine gemeenskap met

heilige wesens, die eenstemmige sosiale lewe saam met die geseënde engele en die

getroues van alle eeue, wat hulle klere gewas en witgemaak het in die bloed van die Lam,

die heilige bande wat die geslag “in die hemele en op die aarde” saamsnoer — al hierdie

dinge sal bydra tot die geluk van die verlostes. {GS 761.1}