Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

oeke is geopen; en ‘n ander boek, die boek van die lewe, is geopen. En die dode is geoordeel na wat geskrywe is in die boeke, volgens hulle werke.” Openb. 20: 11, 12. {GS 749.1} Sodra die boeke geopen is en die oog van Jesus op die goddelose gevestig is, word hulle bewus van elke sonde wat hulle nog ooit gepleeg het. Hulle sien presies waar hulle voete afgedwaal het van die weg van reinheid en heiligheid, en presies hoe ver hoogmoed en opstand hulle gevoer het in die oortreding van die wet van God. Die verleidelike versoekings wat hulle aangemoedig het deur die sonde te doen, die seëninge wat hulle misbruik het, die boodskappe van God wat hulle verag het, die waarskuwings wat hulle verwerp het, die strome van genade wat hulle teruggehou het deur ‘n halsstarrige, onboetvaardige hart — alles sien hulle nou soos met letters van vuur geskryf. {GS 749.2} Bokant die troon verskyn die kruis; en soos in ‘n panoramiese gesig word die tonele geopenbaar van Adam se versoeking en val en die agtereenvolgende stappe in die groot verlossingsplan. Die Heiland se nederige geboorte; sy kinderen jongelingsjare van eenvoud en gehoorsaamheid; Sy doop in die Jordaanrivier; Sy vas en versoeking in die woestyn; Sy openbare bediening waarin Hy aan die mense die hemel se kosbaarste seëninge geopenbaar het; die dae vol dade van liefde en genade, die nagte van gebed en die waghou in eensaamheid op die berge; die sameswerings van afguns, haat, en kwaadwilligheid waarmee Sy goedheid terugbetaal is; die ontsettende, misterieuse angs van Golgota onder die verskriklike las van die sondes van die ganse wêreld; Sy oorgawe in die hande van die moordlustige gepeupel; die vreeslike gebeurtenisse van daardie nag van verskrikking — die weerlose gevangene, verlaat deur Sy geliefde dissipels, bars deur die strate van Jerusalem voortgesleep; die Seun van God met voldoening gebring voor Annas, verhoor in die hoëpriester se paleis, in die geregsaal van Pilatus, voor die lafhartige en wrede Herodes, bespot, beledig, gemartel, en tot die dood veroordeel — al hierdie dinge word helder gesien. {GS 749.3} En nou, voor die slingerende skare word die eindtonele geopenbaar— die geduldige Lyer betree die pad na Golgota; die Vors van die hemel hangende aan die kruis; die trotse priesters en die spottende gepeupel wat spot met Sy doodsangs; die bonatuurlike duisternis; die bewende aarde, die geskeurde rotse, die geopende grafte wat die oomblik aanwys toe die wêreld se Verlosser Sy lewe opgegee het. {GS 750.1} Die vreeslike toneel word weergegee net soos dit was. Satan, sy engele, en sy onderdane, het geen mag om weg te draai van die prent van hulle eie werk nie. Elkeen herinner hom aan die rol wat hy gespeel het. Herodes, wat die onskuldige kindertjies van Betlehem laat doodmaak het sodat hy die Koning van Israel kon vernietig; die verlaagde Herodias, aan wie se skuldige siel die bloed van Johannes die Doper kleef; die swakke opportunis, Pilatus; die spottende soldate; die priesters en die owerstes en die rasende gepeupel wat uitgeroep het, “Laat Sy bloed op ons en ons kinders kom!”—almal sien hoe

groot hulle skuld is. Tevergeefs trag hulle om hulle te verberg van die goddelike majesteit van Sy voorkomste wat die heerlikheid van die son oortref, terwyl die verlostes hulle krone aan die Heiland se voete neerwerp en uitroep, “Hy het vir my gesterf!” {GS 750.2} Onder die verloste skare is die apostels van Christus, die heldhaftige Paulus, die vurige Petrus, die geliefde en liefhebbende Johannes, en hulle opregte broeders, asook die groot leërskare van martelaars; buitekant die stadsmure, met al die vuil en afskuwelike dinge, staan diegene deur wie hulle vervolg, gevang, en gedood is. Daar is Nero, die monster van wreedheid en sonde, aanskouende die vreugde en voldoening van diegene wat hy eenmaal gemartel het, en in wie se groot angs hy ‘n sataniese behae geskep het. Sy moeder is ook daar, om die gevolge van haar eie handewerk te sien; om te sien hoedat die bose karakter wat haar seun van haar geërf het, die drifte wat aangemoedig en ontwikkel is deur haar invloed en voorbeeld, vrugte gedra het in die vorm van misdade wat die wêreld laat sidder het. {GS 750.3} Daar is die pouslike priesters en prelate, wat voorgegee het dat hulle Christus se gesante was, maar wat die pynbank, die kerker, en die brandstapel gebruik het om die gewete van Gods volk te beheers. Daar is die trotse pouse wat hulle bokant God verhef en hulle aangematig het om die wet van die Allerhoogste te verander. Die sogenaamde kerkvaders moet rekenskap gee voor God, iets waarvan hulle baie graag vrygestel wil wees. Te laat besef hulle dat die Almagtige jaloers is op Sy wet, en dat Hy geensins die skuldiges ongestraf sal laat gaan nie. Hulle leer nou dat Christus Hom vereenselwig met die lyde van Sy volk; en hulle voel die krag van Sy eie woorde, “Vir sover julle dit gedoen het aan een van die geringstes van hierdie broeders van My, het julle dit aan My gedoen.” Matt. 25: 40. {GS 751.1} Die ganse bose wêreld staan nou voor die regbank van God op die aanklag van hoogverraad teen die regering van die hemel. Hulle het niemand om hulle saak te bepleit nie; hulle staan sonder verskoning; en die vonnis van die ewige dood word op hulle uitgespreek. {GS 751.2} Dit is nou duidelik vir almal dat die loon van die sonde nie ‘n heerliker onafhanklikheid en ewige lewe is nie, maar slawerny, ondergang en die dood. Die goddelose besef nou wat hulle verbeur het deur hulle lewe van rebellie. Die allesoortreffende en ewige heerlikheid is verag toe dit vir hulle aangebied is; maar hoe begeer hulle dit nie nou nie. “Dit alles,” roep die verlore siel uit, “kon ek gehad het; maar ek het al hierdie dinge verwerp. O, onverstaanbare dwaasheid! Ek het vrede, geluk, en eer verruil vir ellende, oneer, en wanhoop.” Almal sien dat hulle uitsluiting uit die hemel regverdig is. Deur hulle lewens het hulle verklaar, “Ons wil nie hê dat hierdie man oor ons koning moet wees nie.” {GS 751.3}

groot hulle skuld is. Tevergeefs trag hulle om hulle te verberg van die goddelike majesteit

van Sy voorkomste wat die heerlikheid van die son oortref, terwyl die verlostes hulle

krone aan die Heiland se voete neerwerp en uitroep, “Hy het vir my gesterf!” {GS 750.2}

Onder die verloste skare is die apostels van Christus, die heldhaftige Paulus, die vurige

Petrus, die geliefde en liefhebbende Johannes, en hulle opregte broeders, asook die

groot leërskare van martelaars; buitekant die stadsmure, met al die vuil en afskuwelike

dinge, staan diegene deur wie hulle vervolg, gevang, en gedood is. Daar is Nero, die

monster van wreedheid en sonde, aanskouende die vreugde en voldoening van diegene

wat hy eenmaal gemartel het, en in wie se groot angs hy ‘n sataniese behae geskep het.

Sy moeder is ook daar, om die gevolge van haar eie handewerk te sien; om te sien hoedat

die bose karakter wat haar seun van haar geërf het, die drifte wat aangemoedig en

ontwikkel is deur haar invloed en voorbeeld, vrugte gedra het in die vorm van misdade

wat die wêreld laat sidder het. {GS 750.3}

Daar is die pouslike priesters en prelate, wat voorgegee het dat hulle Christus se

gesante was, maar wat die pynbank, die kerker, en die brandstapel gebruik het om die

gewete van Gods volk te beheers. Daar is die trotse pouse wat hulle bokant God verhef en

hulle aangematig het om die wet van die Allerhoogste te verander. Die sogenaamde

kerkvaders moet rekenskap gee voor God, iets waarvan hulle baie graag vrygestel wil

wees. Te laat besef hulle dat die Almagtige jaloers is op Sy wet, en dat Hy geensins die

skuldiges ongestraf sal laat gaan nie. Hulle leer nou dat Christus Hom vereenselwig met

die lyde van Sy volk; en hulle voel die krag van Sy eie woorde, “Vir sover julle dit

gedoen het aan een van die geringstes van hierdie broeders van My, het julle dit aan My

gedoen.” Matt. 25: 40. {GS 751.1}

Die ganse bose wêreld staan nou voor die regbank van God op die aanklag van

hoogverraad teen die regering van die hemel. Hulle het niemand om hulle saak te bepleit

nie; hulle staan sonder verskoning; en die vonnis van die ewige dood word op hulle

uitgespreek. {GS 751.2}

Dit is nou duidelik vir almal dat die loon van die sonde nie ‘n heerliker

onafhanklikheid en ewige lewe is nie, maar slawerny, ondergang en die dood. Die

goddelose besef nou wat hulle verbeur het deur hulle lewe van rebellie. Die

allesoortreffende en ewige heerlikheid is verag toe dit vir hulle aangebied is; maar hoe

begeer hulle dit nie nou nie. “Dit alles,” roep die verlore siel uit, “kon ek gehad het; maar

ek het al hierdie dinge verwerp. O, onverstaanbare dwaasheid! Ek het vrede, geluk, en eer

verruil vir ellende, oneer, en wanhoop.” Almal sien dat hulle uitsluiting uit die hemel

regverdig is. Deur hulle lewens het hulle verklaar, “Ons wil nie hê dat hierdie man oor

ons koning moet wees nie.” {GS 751.3}

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!