Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

edroef en terneergedruk; maar wanneer die goddelose dode opgewek word, en hy die groot skare aan sy kant sien, herleef sy hoop, en hy besluit om nie die groot stryd gewonne te gee nie. Hy sal al die leërskare van die goddelose onder sy banier aanmonster, en deur hulle sal hy ‘n poging maak om sy planne uit te voer. Die goddelose is Satan se gevangenes. Deur hulle verwerping van Christus het hulle die regering van die rebel-leier aangeneem. Hulle is gereed om sy planne aan te neem en sy bevele uit te voer. Maar, nog net so listig as ooit, erken hy nie dat hy Satan is nie. Hy maak daarop aanspraak dat hy die vors en die regmatige eienaar van die wêreld is, wat onwettig beroof is van sy erfdeel. Hy stel hom aan sy misleide onderdane voor as ‘n verlosser, en hy verseker hulle dat dit sy krag is wat hulle uit hulle grafte opgewek het, en dat hy op die punt staan om hulle te verlos van die wreedste tirannie. In die afwesigheid van Christus verrig Satan wonders om sy aansprake te staaf. Hy maak die swakkes sterk, en hy besiel almal met ‘n gees van bedrywigheid. Hy stel voor om hulle aan te voer teen die laer van die heiliges, en om die stad van God in te neem. Met sataniese vreugde wys hy na die ontelbare miljoene wat uit die dode opgewek is, en hy verklaar dat hy, as hulle leier, terdee in staat is om die stad in te neem en die troon van sy koninkryk te herwin. {GS 746.2} Onder hierdie groot skare is daar menigtes van diegene wat so oud geword het voor die Sondvloed; manne van groot gestalte en reuseverstand, wat, nadat hulle hulle oorgegee het aan die beheer van gevalle engele, al hulle kennis en behendigheid bestee het aan die verheffing van self; manne wat weens hulle kunswrerke deur die wêreld aanbid is, maar wat weens hulle wreedheid en bose uitvindsels die aarde besoedel en die beeld van God geskend het, sodat God hulle van Sy skepping uitgedelg het. Daar is konings en generaals wat volke onderwerp het; helde wat nooit ‘n veldslag verloor het nie; trotse stryders voor wrie koninkryke gesidder het. In die dood het hierdie mense geen verandering ondergaan nie. Wanneer hulle uit hulle grafte voortkom, hervat hulle hulle gedagtes net waar hulle opgehou het. Hulle is besiel met dieselfde begeerte om te verower as toe hulle gesneuwel het. {GS 747.1} Satan bespreek sake met sy engele, en daarna met hierdie konings en veroweraars en magtige manne. Hulle aanskou die mag en menigtes aan hulle kant, en hulle verklaar dat die leër binne-in die stad klein is vergeleke met hulle s’n, en dat hulle dit kan oorwin. Hulle beraam planne om die rykdom en heerlikheid van die Nuwe Jerusalem in besit te neem. Dadelik maak almal gereed vir die slag. Geskoolde arbeiders maak oorlogstuig. Militêre leiers, beroemd vir hulle sukses, organiseer die menigtes in afdelings en leers. {GS 747.2} Eindelik word die bevel gegee om op te ruk, en die ontelbare leërskare beweeg —‘n leër soos nog nooit deur aardse veroweraars op die been gebring is of wat deur die gesamentlike magte van alle eeue sedert die eerste oorlog op die aarde oortref is nie.

Satan, die magtigste van alle stryders, is aan die voorpunt, en sy engele verenig hulle kragte vir die finale slag. Hy word gevolg deur konings en helde, wat gevolg is deur die menigtes in groot afdelings, elke afdeling onder sy eie aanvoerder. Met militêre reëlmatigheid ruk die linies op oor die aarde se gebroke oppervlakte na die stad van God. Op bevel van Jesus word die poorte van die Nuwe Jerusalem gesluit; die leers van Satan omsingel die stad en maak gereed vir die aanval. {GS 747.3} Christus verskyn nou sodat Sy vyande Hom kan sien. Hoog bokant die stad, op ‘n fondament van blink goud, is ‘n troon, hoog en verhewe. Op hierdie troon sit die Seun van God, en rondom Hom is die onderdane van Sy koninkryk. Geen pen kan die mag en majesteit van Christus beskryf nie. Die heerlikheid van die Ewige Vader omring Sy Seun. Die Heerlikheid van Sy teenwoordigheid vervul die stad, maar dit strek buitekant die poorte en vervul die hele aarde met Sy glans. {GS 748.1} Naaste aan die troon is diegene wat eenmaal ywerig vir die saak van Satan was, maar wat soos stukke brandhout uit die vuur geruk is en hulle Verlosser gevolg het met ‘n vurige toegewydheid. Naas hulle is diegene wat hulle Christelike karakters volmaak het te midde van valsheid en ongeloof; diegene wat die wet van God geëer het toe die Christenwêreld dit tot niet verklaar het; en die miljoene van alle eeue, wat die marteldood vir hulle geloof gesterf het. En anderkant hulle is, “‘n groot menigte wat niemand kon tel nie, uit alle nasies en stamme en volke en tale . . . voor die troon en voor die Lam, bekleed met wit klere en met palmtakke in hulle hande.” Openb. 7: 9, 10. Hulle stryd is beëindig, die oorwinning is behaal. Hulle het die loopbaan geloop en die prys gewin. Die palmtak in hulle hande is ‘n simbool van hulle oorwinning, die wit klere is ‘n simbool van die vlekkelose geregtigheid van Christus wat nou hulle s‘n is. {GS 748.2} Die verlostes hef ‘n loflied aan wat deur die hemel weergalm, “Heil aan onse God wat op die troon sit, en aan die Lam!” Engele en serafs sing saam. Waar die verlostes die krag en kwaadwilligheid van Satan sien, besef hulle, soos nog nooit tevore nie, dat geen krag behalwe die van Christus, hulle oorwinnaars kon gemaak het. In daardie ganse heerlike skare is daar nie een wat sy verlossing aan homself toeskryf asof hy deur sy krag en goedheid oorwin het nie. Daar word nie een woord gesê van wat hulle gedoen en gely het nie; maar die tema van elke lied en die hoofinhoud van elke loflied, is, Heil aan onse God en aan die Lam! {GS 748.3} In die teenwoordigheid van die vergaderde bewoners van die aarde en die hemel, vind die finale kroning van die Seun van God plaas. En nou, beklee met die grootste majesteit en krag, spreek die Koning van die konings die vonnis uit op die rebelle teen Sy regering, en daar word regverdige straf uitgeoefen op diegene wat Sy wet oortree en Sy volk verdruk het. Die profeet van God sê: “Ek het ‘n groot wit troon gesien, en Hom wat daarop sit voor wie se aangesig die aarde en die hemel weggevlug het; en daar is geen plek vir hulle gevind nie. En ek het die dode, klein en groot, voor God sien staan, en die

Satan, die magtigste van alle stryders, is aan die voorpunt, en sy engele verenig hulle

kragte vir die finale slag. Hy word gevolg deur konings en helde, wat gevolg is deur die

menigtes in groot afdelings, elke afdeling onder sy eie aanvoerder. Met militêre

reëlmatigheid ruk die linies op oor die aarde se gebroke oppervlakte na die stad van God.

Op bevel van Jesus word die poorte van die Nuwe Jerusalem gesluit; die leers van Satan

omsingel die stad en maak gereed vir die aanval. {GS 747.3}

Christus verskyn nou sodat Sy vyande Hom kan sien. Hoog bokant die stad, op ‘n

fondament van blink goud, is ‘n troon, hoog en verhewe. Op hierdie troon sit die Seun

van God, en rondom Hom is die onderdane van Sy koninkryk. Geen pen kan die mag en

majesteit van Christus beskryf nie. Die heerlikheid van die Ewige Vader omring Sy Seun.

Die Heerlikheid van Sy teenwoordigheid vervul die stad, maar dit strek buitekant die

poorte en vervul die hele aarde met Sy glans. {GS 748.1}

Naaste aan die troon is diegene wat eenmaal ywerig vir die saak van Satan was, maar

wat soos stukke brandhout uit die vuur geruk is en hulle Verlosser gevolg het met ‘n

vurige toegewydheid. Naas hulle is diegene wat hulle Christelike karakters volmaak het

te midde van valsheid en ongeloof; diegene wat die wet van God geëer het toe die

Christenwêreld dit tot niet verklaar het; en die miljoene van alle eeue, wat die marteldood

vir hulle geloof gesterf het. En anderkant hulle is, “‘n groot menigte wat niemand kon tel

nie, uit alle nasies en stamme en volke en tale . . . voor die troon en voor die Lam,

bekleed met wit klere en met palmtakke in hulle hande.” Openb. 7: 9, 10. Hulle stryd is

beëindig, die oorwinning is behaal. Hulle het die loopbaan geloop en die prys gewin. Die

palmtak in hulle hande is ‘n simbool van hulle oorwinning, die wit klere is ‘n simbool

van die vlekkelose geregtigheid van Christus wat nou hulle s‘n is. {GS 748.2}

Die verlostes hef ‘n loflied aan wat deur die hemel weergalm, “Heil aan onse God wat

op die troon sit, en aan die Lam!” Engele en serafs sing saam. Waar die verlostes die krag

en kwaadwilligheid van Satan sien, besef hulle, soos nog nooit tevore nie, dat geen krag

behalwe die van Christus, hulle oorwinnaars kon gemaak het. In daardie ganse heerlike

skare is daar nie een wat sy verlossing aan homself toeskryf asof hy deur sy krag en

goedheid oorwin het nie. Daar word nie een woord gesê van wat hulle gedoen en gely het

nie; maar die tema van elke lied en die hoofinhoud van elke loflied, is, Heil aan onse God

en aan die Lam! {GS 748.3}

In die teenwoordigheid van die vergaderde bewoners van die aarde en die hemel, vind

die finale kroning van die Seun van God plaas. En nou, beklee met die grootste majesteit

en krag, spreek die Koning van die konings die vonnis uit op die rebelle teen Sy regering,

en daar word regverdige straf uitgeoefen op diegene wat Sy wet oortree en Sy volk

verdruk het. Die profeet van God sê: “Ek het ‘n groot wit troon gesien, en Hom wat

daarop sit voor wie se aangesig die aarde en die hemel weggevlug het; en daar is geen

plek vir hulle gevind nie. En ek het die dode, klein en groot, voor God sien staan, en die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!