Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

verslaan is, sal die dag lê van die een einde van die aarde tot by die ander einde van die aarde; hulle sal nie beklaag of versamel of begrawe word nie.” Jer. 25: 33. {GS 739.1} By die koms van Christus word die goddelose oor die ganse aarde uitgedelg — verteer deur die gees van Sy mond, en verdelg deur die heerlikheid van Sy koms. Christus neem Sy volk na die Godstad, en die aarde is sonder bewoners. “Kyk, die Here maak die aarde leeg en verwoes dit, en Hy keer sy oppervlakte om en verstrooi sy bewoners. . . . Die aarde word heeltemal leeggemaak en heeltemal geplunder, want die Here het hierdie woord gespreek. . . . Want hulle het die wette oortree, die inseting geskend, die ewige verbond verbreek. Daarom verteer die vloek die aarde, en moet sy bewoners boet; daarom word die bewoners van die aarde deur ‘n gloed verteer, en bly daar min mense oor.” Jes. 24: 1, 3, 5, 6. {GS 739.2} Die hele aarde is soos ‘n woeste wildernis. Orals kan die puinhope van stede en dorpe wat deur aardbewings verwoes is, ontwortelde bome, rotse wat uit die see gewerp of uit die aarde geskeur is, gesien word, terwyl groot skeure die plekke aanwys waar berge van hulle fondamente weggeskeur is. {GS 739.3} Nou vind die gebeurtenis plaas wat voorafgeskadu is in die slotdiens van die versoendag. Toe die bediening in die Allerheiligste plek afgesluit is, en die sondes van Israel uit die heiligdom verwyder is deur die bloed van die sondoffer, is die sondebok lewendig voor die Here gestel; en in die teenwoordigheid van die vergadering het die hoëpriester oor hom belydenis gedoen “van al die ongeregtighede van die kinders van Israel en al hulle oortredinge, wat hulle sondes ookal mag wees; en hy moet die op die kop van die bok lê.” Lev. 16:21. So ook, wanneer die werk van versoening in die hemelse heiligdom voleindig is, word die sondes van Gods volk in die teenwoordigheid van God en heilige engele op Satan geplaas; hy sal skuldig verklaar word aan al die boosheid wat hy die mense gelei het om te pleeg. En net soos die sondebok in die woestyn weggestuur is, sal Satan ook verban word tot die verwoeste aarde, ‘n onbewoonde en troostelose wildernis. {GS 740.1} Johannes voorspel die verbanning van Satan en die toestand van chaos en verwoesting waarin die aarde omgeskep sal word; en hy sê dat hierdie toestand vir ‘n duisend jaar sal voortduur. Nadat hy die tonele van die Here se tweede koms en die vernietiging van die goddelose beskryf het, sê hy: “En ek het ‘n engel uit die hemel sien neerdaal, met die sleutel van die afgrond en ‘n groot ketting in sy hand en hy het die draak gegryp — die ou slang wat die duiwel en die Satan is—en hy het hom gebind duisend jaar lank, en hom in die afgrond gewerp en hom toegesluit en dit bo hom verseël, sodat hy die nasies nie meer kan verlei totdat die duisend jaar voleindig is nie. Daarna moet hy vir ‘n kort tydjie ontbind word.” Openb. 20: 1-3. {GS 740.2}

Die uitdrukking “afgrond” stel die aarde voor in sy toestand van verwarring en duisternis, soos afgelei kan word uit ander skriftuurplase. Die Bybel sê van die aarde in die begin, “die aarde was woes en leeg en duisternis was op die wêreldvloed.” Gen. 1: 2. (Die woord wat hier vertaal is “wêreldvloed” is in die Septuaginta dieselfde as wat in die grondteks van Openbaring 20: 1-3 vertaal is “afgrond.”) Die profesieë leer ons dat die aarde, gedeeltelik altans, weer in hierdie toestand gebring sal word. Yooruitsiende na die groot dag van die Here, het die profeet Jeremia gesê: “Ek het na die aarde gekyk, en dit was woes en leeg; ook na die hemel, en sy lig was daar nie. Ek het na die berge gekyk, en hulle het gebewe, en al die heuwels het geskud. Ek het gekyk, en daar was geen mens nie, en al die voëls van die hemel het weggevlieg. Ek het gekyk, en die land van tuine was ‘n woestyn, en al sy stede was afgebreek.” Jer. 4: 23-26. {GS 740.3} Hier het ons ‘n beskrywing van die plek waar Satan en sy bose engele vir ‘n duisend jaar sal woon. Beperk tot hierdie aarde, sal hy nie toegang hê tot die ander wêrelde om diegene w?at nooit in die sonde geval het, te versoek en lastig te val nie. Dit is in hierdie sin dat hy gebind word: daar bly geen mense oor op wie hy sy krag kan beoefen nie. Hy is heeltemal afgesny van sy werk van bedrog en verwoesting wat vir soveel eeue sy enigste vreugde was. {GS 741.1} Waar die profeet Jesaja vooruit gesien het na die tyd van Satan se ondergang, het hy uitgeroep: “Hoe het jy uit die hemel geval, o morester, seun van die dageraad! Hoe lê jy teen die aarde neergeslaan, oorweldiger van die nasies!—En jy het in jou hart gesê: Ek wil opklim in die hemel, . . . my gelykstel met die Allerhoogste! Ja, in die doderyk sal jy neergewerp word in die diepste plekke van die kuil! Die wat jou sien, beskou jou, hulle let op jou en sê: Is dit die man vvat die aarde laat sidder het, koninkryke laat beef het? Die wêreld soos ‘n woestyn gemaak en sy stede verwoes het, wat sy gevangene nie losgelaat het huis-toe nie?” Jes. 14: 12-17. {GS 741.2} Vir sesduisend jaar lank het Satan se rebellie die aarde laat sidder. Hy het “die wêreld soos ‘n woestyn gemaak en sy stede verwoes.” En hy het nie die gevangenes “losgelaat huis-toe nie.” Vir sesduisend jaar het hy die volk van God in sy gevangenis inganeem, en hy sou hulle vir ewig gevange gehou het as dit nie was dat Christus die bande verbreek het en die gevangenes vrygestel het nie. {GS 741.3} Selfs die goddelose is nou buite bereik van Satan; en, alleen met sy bose engele, bly hy agter om die gevolge te sien wat die vloek van die sonde gebring het. “Die konings van die nasies, hulle almal rus met eer, elkeen in sy huis [die graf]; maar jy is gewerp, ver van jou graf, soos ‘n afskuwelike uitspruitsel. . . . Jy word nie met hulle in die graf verenig nie, want jy het jou land verwoes, jou volk doodgemaak.” Jes. 14: 18-20. {GS 741.4} Vir ‘n duisend jaar sal Satan heen-en-weer op die verwoeste aarde ronddool om die gevolge van sy rebellie teen die wet van God te betrag. Gedurende hierdie tyd is sy

Die uitdrukking “afgrond” stel die aarde voor in sy toestand van verwarring en

duisternis, soos afgelei kan word uit ander skriftuurplase. Die Bybel sê van die aarde in

die begin, “die aarde was woes en leeg en duisternis was op die wêreldvloed.” Gen. 1: 2.

(Die woord wat hier vertaal is “wêreldvloed” is in die Septuaginta dieselfde as wat in die

grondteks van Openbaring 20: 1-3 vertaal is “afgrond.”) Die profesieë leer ons dat die

aarde, gedeeltelik altans, weer in hierdie toestand gebring sal word. Yooruitsiende na die

groot dag van die Here, het die profeet Jeremia gesê: “Ek het na die aarde gekyk, en dit

was woes en leeg; ook na die hemel, en sy lig was daar nie. Ek het na die berge gekyk, en

hulle het gebewe, en al die heuwels het geskud. Ek het gekyk, en daar was geen mens nie,

en al die voëls van die hemel het weggevlieg. Ek het gekyk, en die land van tuine was ‘n

woestyn, en al sy stede was afgebreek.” Jer. 4: 23-26. {GS 740.3}

Hier het ons ‘n beskrywing van die plek waar Satan en sy bose engele vir ‘n duisend

jaar sal woon. Beperk tot hierdie aarde, sal hy nie toegang hê tot die ander wêrelde om

diegene w?at nooit in die sonde geval het, te versoek en lastig te val nie. Dit is in hierdie

sin dat hy gebind word: daar bly geen mense oor op wie hy sy krag kan beoefen nie. Hy

is heeltemal afgesny van sy werk van bedrog en verwoesting wat vir soveel eeue sy

enigste vreugde was. {GS 741.1}

Waar die profeet Jesaja vooruit gesien het na die tyd van Satan se ondergang, het hy

uitgeroep: “Hoe het jy uit die hemel geval, o morester, seun van die dageraad! Hoe lê jy

teen die aarde neergeslaan, oorweldiger van die nasies!—En jy het in jou hart gesê: Ek

wil opklim in die hemel, . . . my gelykstel met die Allerhoogste! Ja, in die doderyk sal jy

neergewerp word in die diepste plekke van die kuil! Die wat jou sien, beskou jou, hulle

let op jou en sê: Is dit die man vvat die aarde laat sidder het, koninkryke laat beef het?

Die wêreld soos ‘n woestyn gemaak en sy stede verwoes het, wat sy gevangene nie

losgelaat het huis-toe nie?” Jes. 14: 12-17. {GS 741.2}

Vir sesduisend jaar lank het Satan se rebellie die aarde laat sidder. Hy het “die wêreld

soos ‘n woestyn gemaak en sy stede verwoes.” En hy het nie die gevangenes “losgelaat

huis-toe nie.” Vir sesduisend jaar het hy die volk van God in sy gevangenis inganeem, en

hy sou hulle vir ewig gevange gehou het as dit nie was dat Christus die bande verbreek

het en die gevangenes vrygestel het nie. {GS 741.3}

Selfs die goddelose is nou buite bereik van Satan; en, alleen met sy bose engele, bly hy

agter om die gevolge te sien wat die vloek van die sonde gebring het. “Die konings van

die nasies, hulle almal rus met eer, elkeen in sy huis [die graf]; maar jy is gewerp, ver van

jou graf, soos ‘n afskuwelike uitspruitsel. . . . Jy word nie met hulle in die graf verenig

nie, want jy het jou land verwoes, jou volk doodgemaak.” Jes. 14: 18-20. {GS 741.4}

Vir ‘n duisend jaar sal Satan heen-en-weer op die verwoeste aarde ronddool om die

gevolge van sy rebellie teen die wet van God te betrag. Gedurende hierdie tyd is sy

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!