Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

ekeer hulle nie van hulle goddeloosheid nie. Hulle sou alle middele aanwend om die oorwinning te behaal as hulle maar kon. {GS 736.3} Die wêreld sien nou die mense wat hulle bespot en verag het en wat hulle wou uitroei, en hulle staan ongeskend deur pessiekte, storm, en aardbewing. Hy wat vir die oortreders van Sy wet ‘n verterende vuur is, is vir Sy volk ‘n veilige vertrek. {GS 736.4} Die predikant wat die waarheid opgeoffer het vir die guns van mense, sien nou die aard en invloed van sy leer. Dit is nou duidelik dat die alsiende oog hom gevolg het waar hy in die kansel gestaan, op die strate geloop, en onder die mense op verskillende lewenstonele gewandel het. Elke emosie van die siel, elke reel wat geskryf is, elke woord wat geuiter is, elke daad wat mense daartoe gebring het om op valsheid te vertrou, was soos saad wat gesaai is; en nou, in die ellendige verlore siele rondom hom, sien hy die oes. {GS 737.1} Die Here sê: “Hulle genees die verbreking van die dogter van My volk op die maklikste manier deur te sê: Vrede, vrede! terwyl daar geen vrede is nie.” “Omdat julle met leuens die hart van die regverdige droewig gemaak het, terwyl Ek hom geen smart aangedoen het nie — en die hande van die goddelose versterk het, dat hy van sy slegte weg nie sou terugkeer nie, om hom in die lewe te hou — daarom sal julle geen bedrieglike gesigte meer sien en geen waarsêery meer drywe nie.” Jer. 8: 11; Eseg. 13: 22, 23. {GS 737.2} ..Wee die herders wat die skape van my weiding laat omkom. . . . Kyk, Ek besoek oor julle die boosheid van julle handelinge.” “Huil, o herders, en skreeu, en wentel julle in die as, julle maghebbers van die kudde; want vol is julle dae om geslag te word en die dae van julle verstrooiing, . . . dan sal toevlug ontbreek vir die herders en ontkoming vir die maghebbers van die kudde.” Jer. 23: 1, 2; 25: 34, 35. {GS 737.3} Predikante sowel as die volk sien dat hulle nie die regte verhouding teenoor God ingeneem het nie. Hulle sien dat hulle gerebelleer het teen die Gewer van alle regverdige wette. Die verwerping van die goddelike gebooie het duisende sondes as gevolg gehad, ook tweedrag, haat, boosheid, totdat die aarde omgeskep is in een groot strydperk, een poel van verrotting. Dit is wat diegene nou sien wat die waarheid verwerp en dwaalleer gekies het. Geen woorde kan die verlange beskryf wat die ongehoorsames en ontroues voel vir wat hulle vir ewig verbeur het — naamlik die ewige lewe. Mense wat deur die wêreld aanbid is weens hulle talente en welsprekendheid sien sake nou in hulle ware lig. Hulle besef nou wat hulle verbeur het deur hulle oortreding, en hulle val neer aan die voete van diegene wie se getrouheid hulle bespot en verag het, en hulle bely dat God hulle liefgehad het. {GS 737.4} Die mense sien dat hulle bedrieg was. Die een beskuldig die ander dat hy hom tot die verderf gelei het; maar almal tesame veroordeel die predikante. Ontroue leraars het

strelende dinge verkondig; hulle het hulle hoorders gelei om die wet van God tot niet te maak en diegene te vervolg wat dit geheilig het. In hulle wanhoop erken hierdie leraars nou voor die wêreld dat hulle werk ‘n bedrog was. Die skare is met woede vervul. “Ons is verlore!” skree hulle, “en julle is die oorsaak van ons ondergang;” en dan val hulle die valse herders aan. Diegene wat eers die meeste van die predikante gedink het, sal hulle nou die heftigste vervloek. Dieselfde hande wat hulle eentyd met louerkranse gekroon het, sal nou opgehef word om hulle te verwoes. Die swaarde wat Gods volk moes dood, word nou gebruik om hulle vyande te dood. Orals is daar stryd en bloedvergieting. {GS 738.1} “Oorlogsrumoer het gekom tot by die einde van die aarde, want die Here het ‘n twis met die nasies, Hy hou gerig oor alle vlees. Die goddelose — aan die swaard het Hy hulle oorgegee.” Jer. 25: 31. Vir sesduisend jaar het die groot stryd gewoed; die Seun van God en Sy hemelse boodskappers het die stryd gevoer teen die bose om die mensekinders te waarsku, te verlig, en te verlos. Nou het almal hulle besluit geneem; die goddelose het nou ten voile aangesluit by Satan in sy oorlog teen God. Die tyd het nou aangebreek vir God om die gesag van Sy vertrede wet te handhaaf. Die stryd is nou nie net teen Satan alleen nie, maar teen mense. “Die Here het ‘n twis met die nasies;” Hy sal hulle oorgee aan die swaard. {GS 738.2} Daar is ‘n teken van verlossing gesit aan diegene “wat sug en steun oor al die gruwels wat daarin gedoen word.” Die doodsengel gaan nou uit, soos voorgestel in Esegiël se gesig deur manne met wapens aan wie bevel gegee is: “Slaan dood grysaards, jongmanne en jongdogters en kinders en vroue tot vernietiging toe; maar raak aan niemand op wie die teken is nie, en begin by My heiligdom.” Eseg. 9: 6. Die profeet sê, “Hulle het begin by die ou manne wat voor die huis was.” Die werk van verwoesting begin onder diegene wat voorgegee het dat hulle die geestelike beskermers van die volk was. Die valse wagters word eerste geslaan. Daar is niemand wat ontferming het of wat spaar nie. Mans, vrouens, meisies, en klein kindertjies — almal word doodgemaak. {GS 738.3} “Die Here sal uit Sy plek uitgaan om die ongeregtigheid van die bewoners van die aarde oor hulle te besoek; en die aarde sal die bloed openbaar maak wat deur hom gedrink is, en die wat op hom dood gemaak is, nie langer toedek nie.” Jes. 26: 21. “Dit sal die plaag wees waarmee die Here al die volke sal tref wat oorlog-toe getrek het teen Jerusalem: Hy sal hulle vlees laat wegteer terwyl hulle nog op hulle voete staan; en hulle oë sal wegteer in hulle holtes, en hulle tong wegteer in hulle mond. En in die dag sal die Here ‘n groot verwarring onder hulle stig, sodat hulle mekaar by die hand sal gryp en teen mekaar die hand sal ophef.” Sag. 14: 12, 13. Die goddelose aardbewoners — priesters, owerstes, die volk, ryk en arm, hoog en laag, kom om in die stryd van hulle eie verwoede drifte en in die uitstorting van Gods grimmigheid. “Die wat deur die Here

ekeer hulle nie van hulle goddeloosheid nie. Hulle sou alle middele aanwend om die

oorwinning te behaal as hulle maar kon. {GS 736.3}

Die wêreld sien nou die mense wat hulle bespot en verag het en wat hulle wou uitroei,

en hulle staan ongeskend deur pessiekte, storm, en aardbewing. Hy wat vir die oortreders

van Sy wet ‘n verterende vuur is, is vir Sy volk ‘n veilige vertrek. {GS 736.4}

Die predikant wat die waarheid opgeoffer het vir die guns van mense, sien nou die

aard en invloed van sy leer. Dit is nou duidelik dat die alsiende oog hom gevolg het waar

hy in die kansel gestaan, op die strate geloop, en onder die mense op verskillende

lewenstonele gewandel het. Elke emosie van die siel, elke reel wat geskryf is, elke woord

wat geuiter is, elke daad wat mense daartoe gebring het om op valsheid te vertrou, was

soos saad wat gesaai is; en nou, in die ellendige verlore siele rondom hom, sien hy die

oes. {GS 737.1}

Die Here sê: “Hulle genees die verbreking van die dogter van My volk op die

maklikste manier deur te sê: Vrede, vrede! terwyl daar geen vrede is nie.” “Omdat julle

met leuens die hart van die regverdige droewig gemaak het, terwyl Ek hom geen smart

aangedoen het nie — en die hande van die goddelose versterk het, dat hy van sy slegte

weg nie sou terugkeer nie, om hom in die lewe te hou — daarom sal julle geen

bedrieglike gesigte meer sien en geen waarsêery meer drywe nie.” Jer. 8: 11; Eseg. 13:

22, 23. {GS 737.2}

..Wee die herders wat die skape van my weiding laat omkom. . . . Kyk, Ek besoek oor

julle die boosheid van julle handelinge.” “Huil, o herders, en skreeu, en wentel julle in

die as, julle maghebbers van die kudde; want vol is julle dae om geslag te word en die

dae van julle verstrooiing, . . . dan sal toevlug ontbreek vir die herders en ontkoming vir

die maghebbers van die kudde.” Jer. 23: 1, 2; 25: 34, 35. {GS 737.3}

Predikante sowel as die volk sien dat hulle nie die regte verhouding teenoor God

ingeneem het nie. Hulle sien dat hulle gerebelleer het teen die Gewer van alle regverdige

wette. Die verwerping van die goddelike gebooie het duisende sondes as gevolg gehad,

ook tweedrag, haat, boosheid, totdat die aarde omgeskep is in een groot strydperk, een

poel van verrotting. Dit is wat diegene nou sien wat die waarheid verwerp en dwaalleer

gekies het. Geen woorde kan die verlange beskryf wat die ongehoorsames en ontroues

voel vir wat hulle vir ewig verbeur het — naamlik die ewige lewe. Mense wat deur die

wêreld aanbid is weens hulle talente en welsprekendheid sien sake nou in hulle ware lig.

Hulle besef nou wat hulle verbeur het deur hulle oortreding, en hulle val neer aan die

voete van diegene wie se getrouheid hulle bespot en verag het, en hulle bely dat God

hulle liefgehad het. {GS 737.4}

Die mense sien dat hulle bedrieg was. Die een beskuldig die ander dat hy hom tot die

verderf gelei het; maar almal tesame veroordeel die predikante. Ontroue leraars het

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!