Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
tuiste van Adam in sy onskuld. Dan hoor hulle daardie stem, wat soeter klink as die heerlikste musiek wat die menslike oor nog ooit gehoor het, wat sê, “Julle stryd is op ‘n end.” “Kom, julle geseëndes van My Vader, beërf die koninkryk wat vir julle toeberei is van die grondlegging van die wêreld af.” {GS 728.1} Nou is die Verlosser se gebed vervul vir Sy dissipels, wat Hy gebid het, “Ek wil dat waar Ek is, hulle wat U My gegee het, ook saam met My sal wees.” Christus stel diegene wat Hy met Sy bloed gekoop het, aan Sy Vader voor, “Sonder gebrek voor Sy heerlikheid met gejuig,” terwyl Hy sê, “Hier is Ek en die kinders wat U My gegee het.” “Oor die wat U My gegee het, het Ek gewaak.” O, die wonder van verlossende liefde! Die verrukking van daardie uur wanneer die ewige Vader die verlostes aanskou en Sy beeld in hulle sal sien; wanneer die wanklanke van die sonde weg is, die vloek daarvan verwyderd, en die mens weer in ooreenstemming is met God! {GS 728.2} Met onuitspreeklike liefde verwelkom Jesus Sy getroue kinders in die vreugde van hulle Here. Die Heiland se vreugde bestaan in die aanskouing, in die koninkryk van heerlikheid, van die siele wat verlos is deur Sy lyding en vernedering. En die verlostes sal deel in Sy vreugde, wanneer hulle, onder die verlostes, diegene sien wat tot Christus gewin is deur hulle gebede, hulle arbeid, en hulle opoffering van liefde. Waar hulle om die groot wit troon vergader, sal hulle harte met onuitspreeklike blydskap vervul wees wanneer hulle diegene sien wat hulle tot Christus gewin het, en sien hoedat hulle weer ander gewin het, en daardie nog weer ander wat na die hawe van rus gebring is om daar hulle krone aan Jesus se voete neer te lê en Hom deur die ewigheid heen te loof. {GS 728.3} Wanneer die verlostes in die Godstad verwelkom word, weergalm daar deur die lug die blye kreet van aanbidding. Die twee Adams staan op die punt om mekaar te ontmoet. Die Seun van God staan met uitgestrekte arms om die vader van ons geslag te ontvang — die wese wat Hy geskape het, wat teen Sy Maker gesondig het, en vir wie se sonde die Heiland die tekens van die kruisiging dra. Wanneer Adam die merktekens van die wrede spykers sien, val hy nie sy Here om die hals nie, maar in vernedering werp hy homself aan Sy voete neer, terwyl hy uitroep, “Waardig, waardig is die Lam wat geslag is!” Tederlik rig die Heiland hom op, en Hy gebied hom om weereens die Eden-tuiste te aanskou waaruit hy solank verban was. {GS 729.1} Na sy verbanning uit Eden was Adam se lewe op die aarde met droefheid vervul. Elke blad wat verwelk het, elke offerdier wat geslag is, elke smet op die heerlike natuur, elke vlek op die reinheid van die mens, het hom opnuut herinner aan sy sonde. Groot was die sielsangs en wroeging waar hy die toenemende sonde gesien het, en toe sy w’aarskuwings met verwyte begroet is dat hy die oorsaak van die sonde was. Met geduldige ootmoed het hy vir byna ‘n duisend jaar die straf op die oortreding gedra. Getrou het hy hom van sy sonde bekeer en sy vertroue gestel in die verdienstes van die
eloofde Verlosser, en hy het gesterf in die hoop op die opstanding. Die Seun van God het die mens se neerlaag en val vergoed; en nou, deur die versoening, is Adam herstel tot sy vorige heerskappy. {GS 729.2} Weggevoer deur geluk, sien hy die bome wat eentyd sy vreugde was — daardie selfde bome waarvan hy die vrugte gepluk het in die dae van sy onskuld en vreugde. Hy sien die wingerde wat sy eie hande bewerk het, en dieselfde blomme wat Hy eentyd met vreugde versorg het. Sy verstand besef die werklikheid van die toneel; hy sien dat dit inderwaarheid die werklike herstelde Eden is, baie liefliker nou as toe hy daaruit verban is. Die Heiland lei hom na die boom van die lewe, pluk van die heerlike vrugte, en sê hy moet eet. Hy kyk rond en hy sien ‘n groot menigte van sy gesin wat verlos is, staande in die paradys van God. Hy gooi sy blink kroon aan Jesus se voete neer en hy omhels sy Verlosser. Hy begin sy goue siter te bespeel, en die hemel weergalm van die triomflied, “Waardig, waardig, waardig, is die Lam wat geslag is en weer lewe!” Die gesin van Adam begin saamsing, hulle werp hulle krone aan die Here se voete terwyl hulle in aanbidding voor Hom neerbuig. {GS 729.3} Hierdie hereniging word deur die engele aanskou wat geween het by Adam se val, en wat hulle verbly het toe Jesus, na Sy opstanding, in die hemel opgevaar het nadat Hy die graf geopen het vir almal wat in Sy naam sou glo. Nou sien hulle die verlossingswerk voltooi, en saam hef hulle ‘n loflied aan. {GS 730.1} Op die see van kristal voor die troon, daardie see van glas met vuur gemeng — so glinsterend is dit van die heerlikheid van God — is die skare vergader wat, “die oorwinnaars oor die dier en oor sy beeld en oor sy teken en oor die getal van sy naam,” is. Openb. I5: 2. Die honderd-vier-en-veertig-duisend wat onder die mense verlos is, staan saam met die Lam op die berg Sion, met die siters van God; en daar is ‘n geluid gehoor soos die geluid van baie waters en soos van ‘n harde donderslag van siterspelers wat speel op hulle siters. (Openb. 14: 1-5.) En hulle sing ‘n nuwe lied voor die troon. ‘n lied wat niemand kan leer behalwe die honderd-vier-en-veertig-duisend nie. Dit is die lied van Moses en die Lam —‘n verlossingslied. Niemand behalwe die honderd-vier-enveertig-duisend kan daardie lied leer nie, want dit is ‘n ondervindingslied —‘n ondervinding soos geen ander groep mense ooit gehad het nie. “Dit is hulle wat die Lam volg waar Hy ook heengaan.” Hierdie mense, na hulle verheerliking van die aarde, van onder die lewendes, word beskou as die “eerstelinge vir God en die Lam.” “Dit is hulle wat uit die groot verdrukking kom;” hulle het die tyd van benoudheid deurgemaak soos daar nie was vandat daar ‘n volk was nie; hulle het die angs van Jakob se benoudheid deurgemaak; en tydens die uitstorting van Gods oordele op die aarde het hulle sonder middelaar gestaan. Maar hulle is verlos, omdat hulle “hulle klere gewas en hulle klere witgemaak het in die bloed van die Lam.” “In hulle mond is daar geen bedrog gevind nie; want hulle is sonder gebrek voor die troon van God.” “Daarom is hulle voor die troon van
- Page 432 and 433: argument aangevoer, ‘n argument w
- Page 434 and 435: Rome nie. Hulle was tevrede om in h
- Page 436 and 437: History,” boek III, eeu elj, deel
- Page 438 and 439: klip. Deur die eienskappe van God v
- Page 440 and 441: teruggedring en die geregtigheid bl
- Page 442 and 443: volke tot oorlog teen mekaar op te
- Page 444 and 445: volksraadsale en geregshowe sal die
- Page 446 and 447: Wanneer God aan mense waarskuwings
- Page 448 and 449: liefde, kinderliefde, huweliksof ma
- Page 450 and 451: daardie waarhede in herinnering bri
- Page 452 and 453: Hoofstuk 38—Die Finale Waarskuwin
- Page 454 and 455: engel se boodskap sal ‘n uitwerki
- Page 456 and 457: In hierdie tyd van vervolging sal d
- Page 458 and 459: Die groot werk van die evangelie sa
- Page 460 and 461: uitgeoefen word deur bose engele wa
- Page 462 and 463: het; maar dit is gedoen met die ver
- Page 464 and 465: sal toelaat of gedoog nie. Almal wa
- Page 466 and 467: Dit is in hierdie lewe dat ons die
- Page 468 and 469: word. Die geliefdes van God sal lan
- Page 470 and 471: hoor. En hulle sal swerwe van see t
- Page 472 and 473: ampe terug en Hy laat die vrede van
- Page 474 and 475: Hoofstuk 40—Die Groot Bevryding W
- Page 476 and 477: verheug het in hulle wreedheid teen
- Page 478 and 479: magtige oorwinnaar. Nou is Hy nie m
- Page 480 and 481: mishandel het en sy seun gedood het
- Page 484 and 485: God en dien Hom dag en nag in Sy te
- Page 486 and 487: deur die ewigheid heen. En so groot
- Page 488 and 489: ekeer hulle nie van hulle goddeloos
- Page 490 and 491: verslaan is, sal die dag lê van di
- Page 492 and 493: lyding vreeslik. Sedert sy val, het
- Page 494 and 495: edroef en terneergedruk; maar wanne
- Page 496 and 497: oeke is geopen; en ‘n ander boek,
- Page 498 and 499: Soos in ‘n droom het die goddelos
- Page 500 and 501: woon.” En dan weergalm die loflie
- Page 502 and 503: het van die tyd af dat die vlammend
- Page 504: Dáár sal onsterflike verstande me
- Page 509: In Afwachting van het Einde
eloofde Verlosser, en hy het gesterf in die hoop op die opstanding. Die Seun van God

het die mens se neerlaag en val vergoed; en nou, deur die versoening, is Adam herstel tot

sy vorige heerskappy. {GS 729.2}

Weggevoer deur geluk, sien hy die bome wat eentyd sy vreugde was — daardie selfde

bome waarvan hy die vrugte gepluk het in die dae van sy onskuld en vreugde. Hy sien die

wingerde wat sy eie hande bewerk het, en dieselfde blomme wat Hy eentyd met vreugde

versorg het. Sy verstand besef die werklikheid van die toneel; hy sien dat dit

inderwaarheid die werklike herstelde Eden is, baie liefliker nou as toe hy daaruit verban

is. Die Heiland lei hom na die boom van die lewe, pluk van die heerlike vrugte, en sê hy

moet eet. Hy kyk rond en hy sien ‘n groot menigte van sy gesin wat verlos is, staande in

die paradys van God. Hy gooi sy blink kroon aan Jesus se voete neer en hy omhels sy

Verlosser. Hy begin sy goue siter te bespeel, en die hemel weergalm van die triomflied,

“Waardig, waardig, waardig, is die Lam wat geslag is en weer lewe!” Die gesin van

Adam begin saamsing, hulle werp hulle krone aan die Here se voete terwyl hulle in

aanbidding voor Hom neerbuig. {GS 729.3}

Hierdie hereniging word deur die engele aanskou wat geween het by Adam se val, en

wat hulle verbly het toe Jesus, na Sy opstanding, in die hemel opgevaar het nadat Hy die

graf geopen het vir almal wat in Sy naam sou glo. Nou sien hulle die verlossingswerk

voltooi, en saam hef hulle ‘n loflied aan. {GS 730.1}

Op die see van kristal voor die troon, daardie see van glas met vuur gemeng — so

glinsterend is dit van die heerlikheid van God — is die skare vergader wat, “die

oorwinnaars oor die dier en oor sy beeld en oor sy teken en oor die getal van sy naam,”

is. Openb. I5: 2. Die honderd-vier-en-veertig-duisend wat onder die mense verlos is,

staan saam met die Lam op die berg Sion, met die siters van God; en daar is ‘n geluid

gehoor soos die geluid van baie waters en soos van ‘n harde donderslag van siterspelers

wat speel op hulle siters. (Openb. 14: 1-5.) En hulle sing ‘n nuwe lied voor die troon. ‘n

lied wat niemand kan leer behalwe die honderd-vier-en-veertig-duisend nie. Dit is die

lied van Moses en die Lam —‘n verlossingslied. Niemand behalwe die honderd-vier-enveertig-duisend

kan daardie lied leer nie, want dit is ‘n ondervindingslied —‘n

ondervinding soos geen ander groep mense ooit gehad het nie. “Dit is hulle wat die Lam

volg waar Hy ook heengaan.” Hierdie mense, na hulle verheerliking van die aarde, van

onder die lewendes, word beskou as die “eerstelinge vir God en die Lam.” “Dit is hulle

wat uit die groot verdrukking kom;” hulle het die tyd van benoudheid deurgemaak soos

daar nie was vandat daar ‘n volk was nie; hulle het die angs van Jakob se benoudheid

deurgemaak; en tydens die uitstorting van Gods oordele op die aarde het hulle sonder

middelaar gestaan. Maar hulle is verlos, omdat hulle “hulle klere gewas en hulle klere

witgemaak het in die bloed van die Lam.” “In hulle mond is daar geen bedrog gevind nie;

want hulle is sonder gebrek voor die troon van God.” “Daarom is hulle voor die troon van