Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

mishandel het en sy seun gedood het. Ook kom die vonnis in herinnering wat hulle self uitgespreek het: naamlik die eienaar van die wingerd “sal hulle ‘n slegte dood laat sterwe.” In die sonde en die straf van daardie ontroue mense, erken die priesters en die ouderlinge hulle eie handelwyse en hulle eie regverdige verdoemenis. En nou word daar ‘n kreet van doodsangs gehoor, luider as die geroep toe hulle geskree het, “Kruisig Hom! Kruisig Hom!” en wat op die strate van Jerusalem gehoor is; dit weergalm, ‘n wanhopige geweeklag, “Hy is die Seun van God! Hy is die ware Messias!” Hulle maak pogings om te vlug van die teenwoordigheid van die Koning van konings. In die diep skeure van die aarde, wat oopgeskeur is deur die botsende elemente, trag hulle tevergeefs om weg te kruip. {GS 725.3} In die levvens van almal wat die waarheid verwerp, kom daar oomblikke wanneer die gewete wakkerskrik en wanneer die kwellende herinnering aan ‘n lewe van geveinsdheid helder voor die gees kom en die siel geteister word deur ‘n vergeefse gewetenswroeging. Maar wat is hierdie dinge vergeleke met die verwyte op daardie dag wanneer “verskrikking kom soos ‘n onweer, en julle ondergang soos ‘n stormwind”! (Spreuke 1: 27.) Diegene wat Christus en Sy getroue volk wou uitroei, aanskou nou die heerlikheid wat op hulle rus. Te midde van hulle verskrikking hoor hulle die stemme van die heiliges wat met vreugde uitroep, “Kyk, dit is onse God op wie ons gewag het, dat Hy ons kan verlos.” Jes. 25: 9. {GS 726.1} Terwyl die aarde waggel, die weerligte uitslaan en die gadreun van donder gehoor word, roep die Seun van God die slapende heiliges te voorskyn. Hy kyk na die grafte van die regverdiges, en dan met Sy hande uitgestrek na die hemel roep Hy, “Staan op, staan op, staan op, julle wat in die stof slaap, staan op!” Oor die lengte en breedte van die aarde sal die dode Sy stem hoor; en hulle wat hoor sal lewe. En oor die hele aarde sal die voetstappe gehoor word van die groot skare bestaande uit alle nasies, en geslagte, en tale, en volke. Uit die gevangenis van die dood kom hulle, met onsterflike heerlikheid beklee, en roepende, “Dood, waar is jou angel? Doderyk, waar is jou oorwinning?” 1 Kor. 15: 55. Dan verenig die lewende regverdiges en die opgew’ekte heiliges hulle stemme in ‘n groot, blye oorwinningskreet. {GS 726.2} Almal kom uit hulle grafte voort met dieselfde grootte as toe hulle gesterf het. Adam, wat ook onder die verrese skare is, is lank en van pragtige liggaamsbou, maar hy is ‘n bietjie kleiner as die Seun van God. Hy vorm ‘n treffende teenstelling met die mense van later geslagte; en hierin kan die groot agteruitgang van die mens gesien word. Almal staan op in die lewenskrag van ewige jeug. Die mens is in die begin geskape in die ewebeeld van God, nie alleen wat karakter betref nie, maar ook in vorm en gelaatstrekke. Die sonde het die goddelike beeld geskend en byna uitgewis; maar Christus het gekom om te herstel wat verlore was. Hy sal ons vernederde liggame van gedaante verander om gelykvormig te word aan Sy verheerlikte liggaam. Die sterflike, verganklike vorm,

sonder enige skoonheid, en wat eenmaal deur die sonde besoedeld was, is nou volmaak, heerlik, en onsterflik. Alle smette en gebreke word in die graf agtergelaat. Met vrye toegang tot die boom van die lewe in Eden wat so lank verlore was, sal die verlostes ontwikkel tot die voile grootte van die menslike geslag voor die sondeval. Die laaste spore van die vloek van die sonde sal weggeneem word, en die getroues van Christus sal verskyn in die heerlikheid van die Here onse God, en verstandelik, geestelik. en liggaamlik sal hulle die volmaakte ewebeeld van hulle Here weerkaats. O wonderbare verlossing! —die verlossing waarvan so lank gepraat is, waarop so lank gehoop is, en wat so lank verwag is, maar wat nooit ten voile begryp is nie. {GS 726.3} Die lewende regverdiges word verander “in ‘n oomblik, in ‘n oogwink.” Op Gods magwoord word hulle verheerlik; nou is hulle onsterflik, en saam met die verrese heiliges word hulle opgeneem, die Here tegemoet in die lug. Engele maak die uitverkorenes bymekaar uit die vier windstreke. Klein kindertjies word deur engele gedra na hulle moeders se arms. Vriende wat lank deur die dood geskei is, word herenig om nooit weer te skei nie, en met vreugdeliedere vaar hulle saam op na die Godstad. {GS 727.1} Aan elke kant van die wa van wolke is daar vlerke, en onderaan lewende wiele; en terwyl die wa hemel-toe ry, roep die wiele uit, “Heilig,” en die vlerke, terwyl hulle beweeg roep ook, ,.Heilig,” en die gevolg van engele roep “Heilig, heilig, heilig, Here God Almagtig.” En die verlostes roep uit “Halleluja!” terwyl die wa voortry na die Nuwe Jerusalem. {GS 727.2} Voordat hulle die Godstad binnegaan gee die Verlosser aan Sy navolgers die tekens van oorwinning, en Hy beklee hulle met die kentekens van hulle koninklike status. Die glinsterende geledere val in, in die vorm van ‘n vierkant, rondom hulle Koning wie se majestueuse gestalte die van die heiliges en die engele ver oortref, en wie se gelaat vol van liefde op hulle skyn. Die blik van die ontelbare leërskare van verlostes is op Hom gerig, en elke oog sien die heerlikheid van Hom van wie gesê is, “so misvormd was Sy voorkomste, geen mens meer nie, en Sy gestalte was nie soos die van ‘n mensekind nie.” Op die hoofde van die oorwinnaars plaas Jesus met Sy eie regterhand die kroon van heerlikheid. Vir elkeen is daar ‘n kroon met Sy eie “nuwe naam” daarop, en met die opskrif, “Heilig aan die Here.” Elkeen ontvang die oorwinnaarspalm en ‘n glinsterende siter. En wanneer die engele wat lei die snare aanraak, bespeel elke hand op behendige wyse sy siter, wat die heerlikste en soetste melodie voortbring. Elke hart verkeer in onuitspreeklike verrukking, en elke stem hef die danklied aan: “Aan Hom wat ons liefgehad het en ons van ons sondes gewas het in Sy bloed en ons gemaak het konings en priesters vir Sy God en Vader, aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid.” Openb. 1:5, 6. {GS 727.3} Voor die verloste skare is die heilige stad. Jesus maak die pêrelpoorte wyd oop, en die nasies wat die waarheid bewaar het, gaan binne. Daar sien hulle die paradys van God, die

mishandel het en sy seun gedood het. Ook kom die vonnis in herinnering wat hulle self

uitgespreek het: naamlik die eienaar van die wingerd “sal hulle ‘n slegte dood laat

sterwe.” In die sonde en die straf van daardie ontroue mense, erken die priesters en die

ouderlinge hulle eie handelwyse en hulle eie regverdige verdoemenis. En nou word daar

‘n kreet van doodsangs gehoor, luider as die geroep toe hulle geskree het, “Kruisig Hom!

Kruisig Hom!” en wat op die strate van Jerusalem gehoor is; dit weergalm, ‘n wanhopige

geweeklag, “Hy is die Seun van God! Hy is die ware Messias!” Hulle maak pogings om

te vlug van die teenwoordigheid van die Koning van konings. In die diep skeure van die

aarde, wat oopgeskeur is deur die botsende elemente, trag hulle tevergeefs om weg te

kruip. {GS 725.3}

In die levvens van almal wat die waarheid verwerp, kom daar oomblikke wanneer die

gewete wakkerskrik en wanneer die kwellende herinnering aan ‘n lewe van geveinsdheid

helder voor die gees kom en die siel geteister word deur ‘n vergeefse gewetenswroeging.

Maar wat is hierdie dinge vergeleke met die verwyte op daardie dag wanneer

“verskrikking kom soos ‘n onweer, en julle ondergang soos ‘n stormwind”! (Spreuke 1:

27.) Diegene wat Christus en Sy getroue volk wou uitroei, aanskou nou die heerlikheid

wat op hulle rus. Te midde van hulle verskrikking hoor hulle die stemme van die heiliges

wat met vreugde uitroep, “Kyk, dit is onse God op wie ons gewag het, dat Hy ons kan

verlos.” Jes. 25: 9. {GS 726.1}

Terwyl die aarde waggel, die weerligte uitslaan en die gadreun van donder gehoor

word, roep die Seun van God die slapende heiliges te voorskyn. Hy kyk na die grafte van

die regverdiges, en dan met Sy hande uitgestrek na die hemel roep Hy, “Staan op, staan

op, staan op, julle wat in die stof slaap, staan op!” Oor die lengte en breedte van die aarde

sal die dode Sy stem hoor; en hulle wat hoor sal lewe. En oor die hele aarde sal die

voetstappe gehoor word van die groot skare bestaande uit alle nasies, en geslagte, en tale,

en volke. Uit die gevangenis van die dood kom hulle, met onsterflike heerlikheid beklee,

en roepende, “Dood, waar is jou angel? Doderyk, waar is jou oorwinning?” 1 Kor. 15: 55.

Dan verenig die lewende regverdiges en die opgew’ekte heiliges hulle stemme in ‘n

groot, blye oorwinningskreet. {GS 726.2}

Almal kom uit hulle grafte voort met dieselfde grootte as toe hulle gesterf het. Adam,

wat ook onder die verrese skare is, is lank en van pragtige liggaamsbou, maar hy is ‘n

bietjie kleiner as die Seun van God. Hy vorm ‘n treffende teenstelling met die mense van

later geslagte; en hierin kan die groot agteruitgang van die mens gesien word. Almal

staan op in die lewenskrag van ewige jeug. Die mens is in die begin geskape in die

ewebeeld van God, nie alleen wat karakter betref nie, maar ook in vorm en gelaatstrekke.

Die sonde het die goddelike beeld geskend en byna uitgewis; maar Christus het gekom

om te herstel wat verlore was. Hy sal ons vernederde liggame van gedaante verander om

gelykvormig te word aan Sy verheerlikte liggaam. Die sterflike, verganklike vorm,

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!