Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

Toe is die weg berei vir nog ‘n ander fabrikasie van Paganisme, naamlik die vaevuur van Rome, wat gebruik is om die liggelowige en bygelowige massas mee bang te maak. Deur hierdie dwaalleer is daar beweer dat daar ‘n plek van pyniging is, waarin die siele van diegene wat nie die ewige verdoemenis verdien het nie, sou gestraf word vir hulle sondes, en waaruit hulle, nadat hulle gereinig is, in die hemel sou toegelaat word. (Sien Aanhangsel.) {GS 65.3} Daar was nog iets anders nodig sodat Rome kon voordeel trek uit die vreesagtigheid en sondes van sy aanhangers. Dit is voorsien deur die leerstelling van aflaatbriewe. Volle vergifnis van sonde — verlede, sowel as teenwoordige en toekomstige son des en vrystelling van die straf daarop, is belowe aan almal wat sou deelneem aan die Pous se oorloë om sy tydelike heerskappy uit te brei, om sy vyande te straf, of om diegene te verdelg wat sy geestelike opperheerskappy loën. Die mense is ook geleer dat hulle kwytskelding kon kry vir hulle sondes deur die betaling van geld aan die kerk, en dat hulle die siele van afgestorwe vriende deur betaling kon bevry uit die pynigende vlamme van die vaevuur. Deur hierdie middels het Rome sy skatkis gevul, en kon die prag en weelde en bedorwenheid voortduur van die sogenaamde verteenwoordigers van Hom wat gesê het dat Hy geen plek gehad het om Sy hoof neer te lê nie. (Sien Aanhangsei.) {GS 66.1} Die skriftuurlike sakrament van die Here se Avondmaal is vervang deur die afgodiese offerande van die mis. Die priesters het deur hulle gedoentes voorgegee dat hulle die brood en die wyn kon verander in die werklike “liggaam en bloed van Christus.” — Cardinal Wiseman’s Lectures on “The Real Presence,” Lesing 8, ajd. 3, para. 26. Met godslasterende aanmatiging het hulle openlik aanspraak gemaak op die mag om God, die Skepper van alle dinge, te herskep. Daar is van Christene geëis, op straf van die dood, dat hulle hulle geloof in hierdie verskriklike, hemeltergende dwaalleer moes betuig. Menigtes wat geweier het om dit te doen, is aan die vlamme oorgegee. (Sien Aanhangsei.) {GS 66.2} In die dertiende eeu is die vreeslikste van alle werktuie van die pousdom ingestel, naamlik die Inkwisisie. Die vors van duisternis het saamgewerk met die leiers van die pouslike hiërargie. In hulle geheime vergaderings, het Satan en sy engele die harte van bose mense beheers, terwyl die engel van God, onsigbaar, ook daar teenwoordig was en aantekenings gemaak het van die bose dekrete en die geskiedenis van dade wat te vreeslik was vir menslike oë. “Die groot Babilon” was “dronk met die bloed van die heiliges.” Die verminkte liggame van miljoene martelare het tot God geroep om wraak teen daardie afvallige mag. Die pousdom het die dwingeland van die wêreld geword. Konings en keisers het berus in die dekrete van die Roomse Pous. Dit het geskyn asof die lot van mense, beide vir tyd en ewigheid, in sy hande was. Vir honderde jare is die leerstellings van Rome algemeen aangeneem, sy rites eerbiedig uitgevoer, en sy feesdae algemeen

gevier. Sy geestelikes is geëer en mildelik ondersteun. Nog nooit sedert daardie tyd het die Roomse Kerk groter waardigheid, prag, en mag bereik nie. {GS 66.3} Maar ..die middag van die pousdom was die middernag van die wêreld.” (Wylie, ,.History oj Protestantism,” boek I, hoojstuk 4.) Die Heilige Skrifte was byna onbekend, nie alleen aan die leke nie, maar ook aan die priesters. Soos die Fariseërs van ouds, het die pouslike leiers die lig gehaat wat hulle sondes sou openbaar maak. Met Gods wet, die maatstaf van geregtigheid, uit die weg geruim. het hulle onbeperkte mag gehad, en sonder weerstand goddeloosheid bedryf. Bedrog, gierigheid, en losbandigheid het geheers. Die mense het vir geen misdaad teruggedeins waardeur hulle rykdom of aansien kon verkry nie. Die paleise van pouse en prelate was plekke van die grootste uitspatting en losbandigheid. Sommige van die pouse was skuldig aan misdade so ontsettend dat burgerlike heersers probeer het om hierdie waardigheidsbekleërs van die kerk uit die weg te ruim as monsters te vuil om gedoog te word. Vir eeue het Europa geen vordering gemaak in geleerdheid, die kunste, of die beskawinp nie. Die Christendom het gely aan ‘n sedelike en verstandelike verlamming. {GS 67.1} Die toestand van die wêreld onder die Roomse mag was ‘n treffende vervulling van die woorde van die profeet Hosea: “My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis; omdat jy die kennis verwerp het, sal Ek jou verwerp, . . . omdat jy die wet van jou God vergeet het, sal Ek ook jou kinders vergeet.” “Want die Here het ‘n regsaak met die inwoners van die land, omdat daar geen trou en geen liefde en geen kennis van God in die land is nie. Hulle sweer en lieg en moor en steel en pleeg owerspel, hulle breek in, sodat bloedskuld aan bloedskuld raak.” Hosea 4: 6, 1, 2. Dit was die gevolge van die verbanning van die woord van God. {GS 67.2}

Toe is die weg berei vir nog ‘n ander fabrikasie van Paganisme, naamlik die vaevuur

van Rome, wat gebruik is om die liggelowige en bygelowige massas mee bang te maak.

Deur hierdie dwaalleer is daar beweer dat daar ‘n plek van pyniging is, waarin die siele

van diegene wat nie die ewige verdoemenis verdien het nie, sou gestraf word vir hulle

sondes, en waaruit hulle, nadat hulle gereinig is, in die hemel sou toegelaat word. (Sien

Aanhangsel.) {GS 65.3}

Daar was nog iets anders nodig sodat Rome kon voordeel trek uit die vreesagtigheid

en sondes van sy aanhangers. Dit is voorsien deur die leerstelling van aflaatbriewe. Volle

vergifnis van sonde — verlede, sowel as teenwoordige en toekomstige son des en

vrystelling van die straf daarop, is belowe aan almal wat sou deelneem aan die Pous se

oorloë om sy tydelike heerskappy uit te brei, om sy vyande te straf, of om diegene te

verdelg wat sy geestelike opperheerskappy loën. Die mense is ook geleer dat hulle

kwytskelding kon kry vir hulle sondes deur die betaling van geld aan die kerk, en dat

hulle die siele van afgestorwe vriende deur betaling kon bevry uit die pynigende vlamme

van die vaevuur. Deur hierdie middels het Rome sy skatkis gevul, en kon die prag en

weelde en bedorwenheid voortduur van die sogenaamde verteenwoordigers van Hom wat

gesê het dat Hy geen plek gehad het om Sy hoof neer te lê nie. (Sien Aanhangsei.) {GS

66.1}

Die skriftuurlike sakrament van die Here se Avondmaal is vervang deur die afgodiese

offerande van die mis. Die priesters het deur hulle gedoentes voorgegee dat hulle die

brood en die wyn kon verander in die werklike “liggaam en bloed van Christus.” —

Cardinal Wiseman’s Lectures on “The Real Presence,” Lesing 8, ajd. 3, para. 26. Met

godslasterende aanmatiging het hulle openlik aanspraak gemaak op die mag om God, die

Skepper van alle dinge, te herskep. Daar is van Christene geëis, op straf van die dood, dat

hulle hulle geloof in hierdie verskriklike, hemeltergende dwaalleer moes betuig. Menigtes

wat geweier het om dit te doen, is aan die vlamme oorgegee. (Sien Aanhangsei.) {GS

66.2}

In die dertiende eeu is die vreeslikste van alle werktuie van die pousdom ingestel,

naamlik die Inkwisisie. Die vors van duisternis het saamgewerk met die leiers van die

pouslike hiërargie. In hulle geheime vergaderings, het Satan en sy engele die harte van

bose mense beheers, terwyl die engel van God, onsigbaar, ook daar teenwoordig was en

aantekenings gemaak het van die bose dekrete en die geskiedenis van dade wat te vreeslik

was vir menslike oë. “Die groot Babilon” was “dronk met die bloed van die heiliges.”

Die verminkte liggame van miljoene martelare het tot God geroep om wraak teen daardie

afvallige mag. Die pousdom het die dwingeland van die wêreld geword. Konings en

keisers het berus in die dekrete van die Roomse Pous. Dit het geskyn asof die lot van

mense, beide vir tyd en ewigheid, in sy hande was. Vir honderde jare is die leerstellings

van Rome algemeen aangeneem, sy rites eerbiedig uitgevoer, en sy feesdae algemeen

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!