Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

magtige oorwinnaar. Nou is Hy nie meer die “man van smarte nie,” om die beker van skande en ellende te drink nie; Hy kom nou, as oorwinnaar van hemel en aarde om die lewende en die dode te oordeel. “Getrou en waaragtig . . . en Hy oordeel en voer oorlog in geregtigheid.” “En die leërs in die hemel het Hom gevolg.” Openb. 19: 11, 14. Met hemelse lofliedere vergesel die engele Hom —‘n leërskare van engele wat ontelbaar is. Die uitspansel is bedek met heerlike gedaantes — tienduisendmaal tienduisend en duisende van duisende. Geen pen kan die toneel beskryf nie; Geen menseverstand kan die heerlikheid besef nie. “Sy majesteit bedek die hemel, en die aarde is vol van Sy lof. En glans soos sonlig is daar.” Hab. 3:3, 4. Namate die wolk steeds nader kom, sien elke oog die Vors van die lewe. Geen doringkroon skend nou Sy heilige hoof nie, maar Hy dra ‘n kroon van heerlikheid. Sy aangesig oortref die verblindende heerlikheid van die middagson. “En Hy het op Sy kleed en op Sy heup die naam wat geskrywe is: DIE KONING VAN DIE KONINGS EN DIE HERE VAN DIE HERE.” Openb. 19: 16. {GS 722.3} Voor Sy aangesig, “is alle aangesigte in bleekheid verander;” diegene wat Gods genade verwerp het, verkeer in ewige wanhoop. “Die hart versmelt, en knieë wankel, . . . en die aangesig van hulle almal word bleek.” Jer. 30: 6; Nahum 2: 20. Die regverdiges roep bewend uit, “Wie kan bestaan?” Die engele hou op met sing, en daar is ‘n onheilspellende stilte. Daarna word die stem van Jesus gehoor, wat sê, “My genade is vir jou genoeg.” Die aangesigte van die regverdiges word verlig en vreugde vervul elke hart. Die engele sit hulle lied hoër in en begin weer sing terwyl hulle steeds nader aan die aarde kom. {GS 723.1} Die Koning van die konings daal neer op ‘n wolk, in vuurvlamme gehul. Die hemele word toegerol soos ‘n boek, die aarde sidder voor Hom, en elke berg en elke eiland word uit hulle plekke verskuif. “Onse God kom en kan nie swyg nie. Vuur verteer voor Sy aangesig, en rondom Hom storm dit geweldig. Hy roep na die hemel daarbo en na die aarde om Sy volk te oordeel.” Ps. 5O: 3, 4. {GS 723.2} “En die konings van die aarde en die grotes en die rykes en die owerstes oor duisend en die magtiges en al die slawe en al die vrymense het hulle weggesteek in die spelonke en in die rotse van die berge, en vir die berge en die rotse gesê: Val op ons en verberg ons vir die aangesig van Hom wat op die troon sit, en vir die toorn van die Lam; want die groot dag van Sy toorn het gekom, en wie kan bestaan?” Openb. 6: 15-17. {GS 723.3} Die gespot het opgehou. Leuenagtige lippe is stil. Die gekletter van wapens, en die rumoer van oorlog, “Met gedreun, en die kleed wat in bloed gerol is,” is stil.” Jes. 9: 4. Daar word nou niks gehoor nie behalwe stemme wat bid en mense wat ween en weeklaag. Van lippe wat so kort gelede nog gespot het, word die kreet nou gehoor, “Die groot dag van Sy toorn het gekom, en wie kan bestaan?” Die goddelose bid tot die rotse

om hulle te bedek, liewer as om die aangesig te sien van Hom wat hulle verag en verwerp het. {GS 724.1} Die stem wat selfs tot die ore van die dode deurdring, ken hulle. Hoe dikwels het daardie pleitende, tere stem hulle nie tot bekering geroep nie. Hoe dikwels is dit gehoor in die smekings van ‘n vriend, ‘n broeder, ‘n Verlosser. Vir die verwerpers van Sy genade is daar geen stem so vol veroordeling, en so vol afkeuring as die stem wat solank met hulle gepleit het, “Bekeer julle, bekeer julle van julle verkeerde weë! Waarom tog wil julle sterwe.” Eseg. 33: 11. O dat dit vir hulle die stem van ‘n vreemdeling was! Jesus sê: “Omdat Ek geroep en julle geweier het, Ek My hand uitgestrek en niemand geluister het nie; en julle al My raad nie opgevolg en van My teregwysing nie wou geweet het nie, daarom sal Ek ook lag by julle ondergang, Ek sal spot as julle verskrikking kom.” Spreuke 1: 24, 25. Daardie stem bring dinge in herinnering wat hulle graag uitgedelg wil sien — waarskuwings wat verag is, uitnodigings wat geweier is, voorregte wat verwaarloos is. {GS 724.2} Daar is diegene wat Christus bespot het in Sy vernedering. Met krag word hulle nou herinner aan die Lyer se woorde toe Hy, nadat Hy deur die hoëpriester besweer is, plegtig verklaar het, “Van nou af sal u die Seun van die mens sien sit aan die regterhand van die krag van God en kom op die wolke van die hemel.” Matt. 26: 64. Nou sien hulle Hom in Sy heerlikheid, en later sal hulle Hom sien sit aan die regterhand van krag. {GS 724.3} Diegene wat Sy aanspraak bespot het dat Hy die Seun van God is, staan nou spraakloos. Daar staan die trotse Herodes wat Sy koninklike titel gehoon het, en sy soldate gebied het om Hom te kroon as koning. Daar staan die manne wat met duiwelse hande die purper kleed vir Hom aangetrek het, die doringkroon op Sy hoof geplaas het, en in Sy weerlose hand die spotsepter gegee het en wat met godslasterende gespot voor Hom neergekniel het. Die manne wat die Vors van die lewe geslaan en bespuug het, deins nou terug voor Sy deurdringende blik, en maak pogings om weg te vlug van die oorweldigende heerlikheid van Sy teenwoordigheid. Diegene wat die spykers deur Sy hande en voete geslaan het, die soldate wat Hom in die sy gesteek het, aanskou die merktekens met verskrikking en verwyt. {GS 725.1} Met die grootste helderheid herinner die priesters en owerstes hulle die tonele op Golgota. Met grillende afsku onthou hulle hoe hulle uitgeroep het, terwyl hulle hulle hoofde met Sataniese vreugde geskud het: “Ander het Hy gered, Homself kan Hy nie red nie. As Hy die koning van Israel is, laat Hom nou van die kruis afkom, en ons sal in Hom glo. Hy het op God vertrou; laat Hy Hom nou red as Hy behae in Hom het.” Matt. 27: 42, 43. {GS 725.2} Helder kom nou voor hulle gees die Heiland se gelykenis van die landbouers wat geweier het om die vrugte van die wingerd aan hulle heer te lewer, en wat sy diensknegte

magtige oorwinnaar. Nou is Hy nie meer die “man van smarte nie,” om die beker van

skande en ellende te drink nie; Hy kom nou, as oorwinnaar van hemel en aarde om die

lewende en die dode te oordeel. “Getrou en waaragtig . . . en Hy oordeel en voer oorlog

in geregtigheid.” “En die leërs in die hemel het Hom gevolg.” Openb. 19: 11, 14. Met

hemelse lofliedere vergesel die engele Hom —‘n leërskare van engele wat ontelbaar is.

Die uitspansel is bedek met heerlike gedaantes — tienduisendmaal tienduisend en

duisende van duisende. Geen pen kan die toneel beskryf nie; Geen menseverstand kan die

heerlikheid besef nie. “Sy majesteit bedek die hemel, en die aarde is vol van Sy lof. En

glans soos sonlig is daar.” Hab. 3:3, 4. Namate die wolk steeds nader kom, sien elke oog

die Vors van die lewe. Geen doringkroon skend nou Sy heilige hoof nie, maar Hy dra ‘n

kroon van heerlikheid. Sy aangesig oortref die verblindende heerlikheid van die

middagson. “En Hy het op Sy kleed en op Sy heup die naam wat geskrywe is: DIE

KONING VAN DIE KONINGS EN DIE HERE VAN DIE HERE.” Openb. 19: 16. {GS

722.3}

Voor Sy aangesig, “is alle aangesigte in bleekheid verander;” diegene wat Gods

genade verwerp het, verkeer in ewige wanhoop. “Die hart versmelt, en knieë wankel, . . .

en die aangesig van hulle almal word bleek.” Jer. 30: 6; Nahum 2: 20. Die regverdiges

roep bewend uit, “Wie kan bestaan?” Die engele hou op met sing, en daar is ‘n

onheilspellende stilte. Daarna word die stem van Jesus gehoor, wat sê, “My genade is vir

jou genoeg.” Die aangesigte van die regverdiges word verlig en vreugde vervul elke hart.

Die engele sit hulle lied hoër in en begin weer sing terwyl hulle steeds nader aan die

aarde kom. {GS 723.1}

Die Koning van die konings daal neer op ‘n wolk, in vuurvlamme gehul. Die hemele

word toegerol soos ‘n boek, die aarde sidder voor Hom, en elke berg en elke eiland word

uit hulle plekke verskuif. “Onse God kom en kan nie swyg nie. Vuur verteer voor Sy

aangesig, en rondom Hom storm dit geweldig. Hy roep na die hemel daarbo en na die

aarde om Sy volk te oordeel.” Ps. 5O: 3, 4. {GS 723.2}

“En die konings van die aarde en die grotes en die rykes en die owerstes oor duisend

en die magtiges en al die slawe en al die vrymense het hulle weggesteek in die spelonke

en in die rotse van die berge, en vir die berge en die rotse gesê: Val op ons en verberg ons

vir die aangesig van Hom wat op die troon sit, en vir die toorn van die Lam; want die

groot dag van Sy toorn het gekom, en wie kan bestaan?” Openb. 6: 15-17. {GS 723.3}

Die gespot het opgehou. Leuenagtige lippe is stil. Die gekletter van wapens, en die

rumoer van oorlog, “Met gedreun, en die kleed wat in bloed gerol is,” is stil.” Jes. 9: 4.

Daar word nou niks gehoor nie behalwe stemme wat bid en mense wat ween en

weeklaag. Van lippe wat so kort gelede nog gespot het, word die kreet nou gehoor, “Die

groot dag van Sy toorn het gekom, en wie kan bestaan?” Die goddelose bid tot die rotse

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!