Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Hoofstuk 40—Die Groot Bevryding Wanneek die beskerming van menslike wette onttrek sal word aan diegene wat Gods wet eer, sal daar in verskillende lande ‘n gelyktydige beweging vir hulle vernietiging wees. Namate die tvd van die dekreet nader, sal die mense saamsweer om die gehate sekte met wortel en tak uit te roei. Daar sal ‘n besluit geneem word om in een nag ‘n beslissende slag te slaan wat die stem van afkeuring en bestraffing vir ewig sal stilmaak. {GS 717.1} Die volk van God, sommige in gevangenisse en sommige in eensame skuilplekke in die bosse en berge, sal nog om goddelike beskerming smeek, terwyl gewapende manne, aangehits deur leërskare van bose engele, aan alle kante klaarmaak vir hulle werk van vernietiging. Dit is nou, in die uur van hulle benoudheid, dat die God van Israel tussenbei tree om Sy uitverkorenes te verlos. Die Here sê: “Liedere sal julle sing soos in die nag as fees gevier word, en vrolik wees van hart soos die wat met die fluite loop, om te kom op die berg van die Here, na die Steenrots van Israel. En die Here sal Sy stem vol majesteit laat hoor en die neerdaling van Sy arm laat sien, met grimmige toorn en die vlam van ‘n verterende vuur, storm en stortreën en haelkorrels.” Jes. 30: 29, 30. {GS 717.2} Met triomfkrete, spotredes en verwensings, begin skares van bose mense afstorm op hulle prooi; maar skielik word die aarde oorval met ‘n stikdonkerheid wat donkerder is as die donkerste nag. Daarna word daar ‘n reënboog gesien in die lug, blinkende met die heerlikheid van die troon van God, en dit skyn asof dit elke biddende groep omring. Die bose skare staan skielik stil. Hulle spottende stemme sterf weg. Die voorwerpe van hulle haat word vergeet. Met ontsettende voorgevoelens aanstaar hulle die simbool van Gods verbond, en hulle een begeerte is om beskerm te word van die oormeesterende glans daarvan. {GS 718.1} Gods volk hoor ‘n stem, duidelik en welluidend wat sê, “Kyk op,” en hulle oë na die hemel opheffende, sien hulle die boog van belofte. Die grimmige swart wolke wat die uitspansel bedek het, gaan oop, en soos Stefanus kyk hulle op na die hemel en hulle sien die heerlikheid van God, en die Seun van die mens sittende op Sy troon. In die goddelike vorm sien hulle die merke van Sy vernedering; en van Sy lippe verneem hulle die versoek wat Hy rig aan Sy Vader en voor die heilige engele, “Ek wil dat waar Ek is, hulle wat U My gegee het, ook saam met My sal wees.” Joh. 17:24. Weer word daar ‘n stem gehoor, welluidend en oorwinnend, wat sê: “Hulle kom! Hulle kom! Heilig, argloos, en onbesoedeld. Hulle het die woord van My lydsaamheid bewaar; hulle sal onder die engele wandel;” en die bleek bewende lippe van diegene wat hulle geloof vasgehou het hef die oorwinningskreet aan. {GS 718.2}
Dit is middernag wanneer God Sy krag openbaar vir die verlossing van Sy volk. Die son verskyn in sy voile krag. Tekens en wonders volg vinnig op mekaar. Met vrees en verbasing aanskou die goddelose die toneel, terwyl die regverdiges met heilige vreugde die tekens van hulle verlossing sien. Dit skyn of alles in die natuur ontwrig is. Riviere vloei nie meer nie. Swaar donker wolke kom op, en hulle bots met mekaar. Maar in die middel van die onstuimige hemele is daar een helder oopplek van onbeskryflike heerlikheid, vvaaruit die stem van God gehoor word soos die geraas van baie waters, wat sê, “Dit is verby!” Openb. 16: 17. {GS 718.3} Die stem skud die hemele en die aarde. Daar kom ‘n magtige aardbewing, “soos daar nog nie gewees het vandat die mense op die aarde is nie — so ‘n geweldige groot aardbewing.” Openb. 16: 18. Dit skyn of die uitspansel oop en toe gaan, en asof die heerlikheid van die troon van God daar deurbiits. Die berge skud soos ‘n riet wat deur die wind beweeg word, en geskeurde rotse val aan alle kante. Daar word ‘n gedreun gehoor soos van ‘n geweldige wind. Die see bruis. Die gedruis van ‘n rukwind word gehoor soos die stemme van demone op hulle vernietigingswerk. Die aarde beweeg op en neer soos die bare van die see. Die oppervlakte daarvan breek op; dit skyn of die fondamente wegsak. Bergkettings sak weg. Bewoonde eilande verdwyn. Die hawestede wat soos Sodom geword het weens hulle goddeloosheid, word opgeswelg deur die woeste waters. Die grote Babilon is in gedagtenis voor God gebring, “om haar te gee die beker van die wyn van die grimmigheid van Sy toorn.” Openb. 16: 19, 21. Groot haelstene van omtrent ‘n talent in gewig doen hulle vernietigingswerk. Die trotsste stede van die aarde word verwoes. Die heerlike paleise waaraan die groot manne van die wêreld hulle rykdom bestee het om hulleself te verheerlik, lê in puin voor hulle oë. Gevangenismure val om, en Gods volk wat daar opgesluit was vir hulle geloof, word vrygestel. {GS 719.1} Grafte word geopen, “en baie van die wat in die stof van die aarde slaap, sal ontwaak, sommige tot die ewige lewe en sommige tot groot smaadheid, vir ewig afgryslik.” Dan. 12: 2. Almal wat in geloof in die derde engel se boodskap gesterf het, kom verheerlik voort uit die graf om Gods verbond van vrede te hoor met diegene wat Sy wet onderhou het. “Ook hulle wat Hom deursteek het,” diegene wat Christus bespot en uitgeskel het in Sy doodsangs, en die geweldigste teenstanders van Sy waarheid en Sy volk, word opgewek om Hom in Sy heerlikheid te sien, en om die eer te aanskou wat die getroues en gehoorsames ontvang. (Openb. 1:7.) {GS 719.2} Donker wolke bedek nog die lug; maar die son breek nou en dan deur, en dit lyk soos die wraaknemende oog van Jehova. Kwaai blitse omhul die aarde in vuurvlamme. Bokant die vreeslike gedonder, word stemme, geheimsinnig en vreeslik, gehoor wat die verdoemenis van die goddelose uitspreek. Die woorde wat gespreek is word nie deur almal verstaan nie; maar hulle word duidelik verstaan deur die valse leraars. Diegene wat nog ‘n rukkie tevore so onverskillig, grootpraterig, en uitdagend was, en wat hulle so
- Page 424 and 425: “Daar is baie wat geneig is om en
- Page 426 and 427: ‘n Godsdiens wat uit uiterlike di
- Page 428 and 429: As ons die vasberade wreedheid van
- Page 430 and 431: en geestelik is. Wat hulle begeer i
- Page 432 and 433: argument aangevoer, ‘n argument w
- Page 434 and 435: Rome nie. Hulle was tevrede om in h
- Page 436 and 437: History,” boek III, eeu elj, deel
- Page 438 and 439: klip. Deur die eienskappe van God v
- Page 440 and 441: teruggedring en die geregtigheid bl
- Page 442 and 443: volke tot oorlog teen mekaar op te
- Page 444 and 445: volksraadsale en geregshowe sal die
- Page 446 and 447: Wanneer God aan mense waarskuwings
- Page 448 and 449: liefde, kinderliefde, huweliksof ma
- Page 450 and 451: daardie waarhede in herinnering bri
- Page 452 and 453: Hoofstuk 38—Die Finale Waarskuwin
- Page 454 and 455: engel se boodskap sal ‘n uitwerki
- Page 456 and 457: In hierdie tyd van vervolging sal d
- Page 458 and 459: Die groot werk van die evangelie sa
- Page 460 and 461: uitgeoefen word deur bose engele wa
- Page 462 and 463: het; maar dit is gedoen met die ver
- Page 464 and 465: sal toelaat of gedoog nie. Almal wa
- Page 466 and 467: Dit is in hierdie lewe dat ons die
- Page 468 and 469: word. Die geliefdes van God sal lan
- Page 470 and 471: hoor. En hulle sal swerwe van see t
- Page 472 and 473: ampe terug en Hy laat die vrede van
- Page 476 and 477: verheug het in hulle wreedheid teen
- Page 478 and 479: magtige oorwinnaar. Nou is Hy nie m
- Page 480 and 481: mishandel het en sy seun gedood het
- Page 482 and 483: tuiste van Adam in sy onskuld. Dan
- Page 484 and 485: God en dien Hom dag en nag in Sy te
- Page 486 and 487: deur die ewigheid heen. En so groot
- Page 488 and 489: ekeer hulle nie van hulle goddeloos
- Page 490 and 491: verslaan is, sal die dag lê van di
- Page 492 and 493: lyding vreeslik. Sedert sy val, het
- Page 494 and 495: edroef en terneergedruk; maar wanne
- Page 496 and 497: oeke is geopen; en ‘n ander boek,
- Page 498 and 499: Soos in ‘n droom het die goddelos
- Page 500 and 501: woon.” En dan weergalm die loflie
- Page 502 and 503: het van die tyd af dat die vlammend
- Page 504: Dáár sal onsterflike verstande me
- Page 509: In Afwachting van het Einde
Hoofstuk 40—Die Groot Bevryding

Wanneek die beskerming van menslike wette onttrek sal word aan diegene wat Gods

wet eer, sal daar in verskillende lande ‘n gelyktydige beweging vir hulle vernietiging

wees. Namate die tvd van die dekreet nader, sal die mense saamsweer om die gehate

sekte met wortel en tak uit te roei. Daar sal ‘n besluit geneem word om in een nag ‘n

beslissende slag te slaan wat die stem van afkeuring en bestraffing vir ewig sal

stilmaak. {GS 717.1}

Die volk van God, sommige in gevangenisse en sommige in eensame skuilplekke in

die bosse en berge, sal nog om goddelike beskerming smeek, terwyl gewapende manne,

aangehits deur leërskare van bose engele, aan alle kante klaarmaak vir hulle werk van

vernietiging. Dit is nou, in die uur van hulle benoudheid, dat die God van Israel tussenbei

tree om Sy uitverkorenes te verlos. Die Here sê: “Liedere sal julle sing soos in die nag as

fees gevier word, en vrolik wees van hart soos die wat met die fluite loop, om te kom op

die berg van die Here, na die Steenrots van Israel. En die Here sal Sy stem vol majesteit

laat hoor en die neerdaling van Sy arm laat sien, met grimmige toorn en die vlam van ‘n

verterende vuur, storm en stortreën en haelkorrels.” Jes. 30: 29, 30. {GS 717.2}

Met triomfkrete, spotredes en verwensings, begin skares van bose mense afstorm op

hulle prooi; maar skielik word die aarde oorval met ‘n stikdonkerheid wat donkerder is as

die donkerste nag. Daarna word daar ‘n reënboog gesien in die lug, blinkende met die

heerlikheid van die troon van God, en dit skyn asof dit elke biddende groep omring. Die

bose skare staan skielik stil. Hulle spottende stemme sterf weg. Die voorwerpe van hulle

haat word vergeet. Met ontsettende voorgevoelens aanstaar hulle die simbool van Gods

verbond, en hulle een begeerte is om beskerm te word van die oormeesterende glans

daarvan. {GS 718.1}

Gods volk hoor ‘n stem, duidelik en welluidend wat sê, “Kyk op,” en hulle oë na die

hemel opheffende, sien hulle die boog van belofte. Die grimmige swart wolke wat die

uitspansel bedek het, gaan oop, en soos Stefanus kyk hulle op na die hemel en hulle sien

die heerlikheid van God, en die Seun van die mens sittende op Sy troon. In die goddelike

vorm sien hulle die merke van Sy vernedering; en van Sy lippe verneem hulle die versoek

wat Hy rig aan Sy Vader en voor die heilige engele, “Ek wil dat waar Ek is, hulle wat U

My gegee het, ook saam met My sal wees.” Joh. 17:24. Weer word daar ‘n stem gehoor,

welluidend en oorwinnend, wat sê: “Hulle kom! Hulle kom! Heilig, argloos, en

onbesoedeld. Hulle het die woord van My lydsaamheid bewaar; hulle sal onder die engele

wandel;” en die bleek bewende lippe van diegene wat hulle geloof vasgehou het hef die

oorwinningskreet aan. {GS 718.2}