Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

hoor. En hulle sal swerwe van see tot see en rondslinger van noord na oos om na die woord van die Here te soek, maar hulle sal dit nie vind nie.” Amos 8: 11, 12. {GS 710.1} Die volk van God sal nie vry wees van lyding nie; maar hoewel hulle vervolg word en in ellende verkeer, en terwyl hulle ontberings sal ly en voedselgebrek sal hê, sal hulle nie verlaat word om te sterf nie. Die God wat vir Elia gesorg het, sal nie een van Sy selfopofferende kinders verbygaan nie. Hy wat die hare van hulle hoof tel, sal vir hulle sorg; en in die tyd van hongersnood sal hulle versorg word. Terwyl die goddelose sterf van honger en die pes, sal engele die regverdiges beskerm en in hulle behoeftes voorsien. Aan hom wat in geregtigheid wandel is die belofte, “Sy brood word hom gegee, sy water is gewis.” “Die ellendiges en behoeftiges soek water, maar daar is nie; hulle tong verdroog van dors; Ek, die Here, sal hulle verhoor; Ek, die God van Israel, sal hulle nie verlaat nie.” Jes. 33: IS, 16; 41: 17. {GS 710.2} “Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees nie;” nogtans sal diegene wat die Here vrees “juig in God”—die God van hulle heil. Hab. 3: 17, 18. {GS 710.3} “Die Here is jou bewaarder; die Here is jou skaduwee aan jou regterhand. Die son sal jou bedags nie steek nie, nog die maan by nag. Die Here sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar.” “Want Hy is dit wat jou sal red uit die net van die voëlvanger, van die verderflike pes. Hy sal jou dek met Sy vlerke, en onder sy vleuels sal jy skuil; Sy trou is jou skild en pantser. Jy hoef nie te vrees vir die skrik van die nag, vir die pyl wat bedags vlieg nie, vir die pes wat in die donker wandel, vir die siekte wat op die middag verwoes nie! Al val daar duisend aan jou sy en tienduisend aan jou regterhand — na jou sal dit nie aankom nie. Net met jou oë sal jy dit aanskou en die vergelding van die goddelose sien. Want U, HERE, is my toevlug. Die Allerhoogste het jy jou beskutting gemaak. Geen onheil sal jou tref en geen plaag naby jou tent kom nie.” Ps. 121:5-7; 91:3- 10. {GS 710.4} Uit ‘n menslike oogpunt beskou, sal dit lyk of die volk van God spoedig hulle getuienis met hulle bloed sal moet verseël net soos die martelare voor hulle. Selfs hulle begin vrees dat die Here hulle oorgelaat het aan die genade van hulle vyande. Dit is ‘n tyd van verskriklike sielsangs. Dag en nag roep hulle tot God om verlossing. Die goddelose is verheug en honend vra hulle, “Waar is nou julle geloof? As julle werklik Gods volk is, waarom verlos Hy julle nie uit ons hande nie?” Maar hierdie wagtendes onthou hoedat Jesus aan die kruis van Golgota gesterf het, en hoedat die owerpriesters en owerstes spottend gesê het, “Ander het Hy gered, Homself kan Hy nie red nie. As Hy die Koning van Israel is, laat Hom nou van die kruis afkom, en ons sal in Hom glo.” Matt. 27: 42. Soos Jakob, worstel almal met God. Die tekens van hulle innerlike stryd kan op hulle

gelaat gesien word. Elke gesig is bleek. Maar nogtans hou hulle nie op met hulle smeking nie. {GS 711.1} As die oë van die mense kon geopen word, sou hulle groepe magtige engele rondom diegene sien wat die woord van Christus bewaar het. Met medelydende teerheid het die engele hulle ellende gesien en hulle gebede gehoor. Hulle wag nou op bevel van hulle Aanvoerder om die mense uit hulle gevaar te red. Maar hulle moet nog ‘n bietjie langer wag. Die volk van God moet die beker drink, en met die doop gedoop word. Juis die talming wat vir hulle so swaar is, is die beste antwoord op hulle gebede. In hulle poging om met vertroue te wag op die Here om te werk, moet hulle hulle geloof, hoop, en lydsaamheid beoefen — dinge wat hulle so min beoefen het in hulle Christelike lewe. Maar vir die ontwil van die uitverkorenes sal die tyd van be-noudheid verkort word. “Sal God dan nie reg doen aan Sy uitverkorenes wat dag en nag tot Hom roep nie? . . . Ek sê vir julle dat Hy gou aan hulle reg sal doen.” Lukas 18: 7, 8. Die einde sal spoediger kom as wat die mense verwag. Die koring sal bymekaar gemaak en in gerwe gebind word vir die skuur van God; die onkruid sal in bondeltjies gebind word vir die vure van verwoesting. {GS 711.2} Die hemelse wagters, hou steeds getrou wag. Hoewel ‘n algemene dekreet die tyd bepaal het waarop die bewaarders van die gebooie gedood moet word, sal hulle vyande in sommige gevalle voorbarig optree en voor die bepaalde tyd probeer om die mense dood te maak. Maar nie een van hulle sal kan verbykom by die magtige wagters rondom elke gelowige siel nie. Sommige word aangeval terwyl hulle uit die stede en die dorpe vlug; maar die swaarde wat teen hulle opgehef word, sal verbreek word en soos ‘n strooitjie val uit die hande van diegene wat hulle hanteer. Ander word deur engele in die gedaante van krygsliede beskerm. {GS 712.1} Deur die eeue heen het God deur heilige engele gewerk vir die bewaring en verlossing van Sy volk. Hemelse wesens het ‘n aktiewe rol gespeel in menslike sake. Hulle het verskyn in klere wat blink soos die weerlig; hulle het gekom in die vorm van manne gekleed as reisigers. Engele het in menslike ge-daante verskyn aan die kinders van God. Hulle het, soos mense wat moeg is, in die middagkoelte van akkerbome gerus. Hulle het die gasvryheid van mense aangeneem. Hulle het opgetree as gidse vir verdwaalde reisigers. Met hulle eie hande het hulle die vuur op die altaar aangesteek. Hulle het die deure van gevangenisse oopgemaak en Gods diensknegte vrygestel. In die gewaad van die hemel het hulle gekom om die klip voor die Heiland se graf weg te rol. {GS 712.2} In die vorm van mense verskyn engele dikwels op die byeenkomste van die regverdiges, ook besoek hulle vergaderings van die goddelose, soos byvoorbeeld toe hulle na Sodom gegaan het om aantekeninge te maak van die Sodomiete se dade ten einde vas te stel of hulle die grens van Gods verdraagsaamheid oorskry het. Die Here het behae in genade; en vir die ontwil van die paar wat Hom in opregtheid dien, hou Hy

gelaat gesien word. Elke gesig is bleek. Maar nogtans hou hulle nie op met hulle smeking

nie. {GS 711.1}

As die oë van die mense kon geopen word, sou hulle groepe magtige engele rondom

diegene sien wat die woord van Christus bewaar het. Met medelydende teerheid het die

engele hulle ellende gesien en hulle gebede gehoor. Hulle wag nou op bevel van hulle

Aanvoerder om die mense uit hulle gevaar te red. Maar hulle moet nog ‘n bietjie langer

wag. Die volk van God moet die beker drink, en met die doop gedoop word. Juis die

talming wat vir hulle so swaar is, is die beste antwoord op hulle gebede. In hulle poging

om met vertroue te wag op die Here om te werk, moet hulle hulle geloof, hoop, en

lydsaamheid beoefen — dinge wat hulle so min beoefen het in hulle Christelike lewe.

Maar vir die ontwil van die uitverkorenes sal die tyd van be-noudheid verkort word. “Sal

God dan nie reg doen aan Sy uitverkorenes wat dag en nag tot Hom roep nie? . . . Ek sê

vir julle dat Hy gou aan hulle reg sal doen.” Lukas 18: 7, 8. Die einde sal spoediger kom

as wat die mense verwag. Die koring sal bymekaar gemaak en in gerwe gebind word vir

die skuur van God; die onkruid sal in bondeltjies gebind word vir die vure van

verwoesting. {GS 711.2}

Die hemelse wagters, hou steeds getrou wag. Hoewel ‘n algemene dekreet die tyd

bepaal het waarop die bewaarders van die gebooie gedood moet word, sal hulle vyande in

sommige gevalle voorbarig optree en voor die bepaalde tyd probeer om die mense dood

te maak. Maar nie een van hulle sal kan verbykom by die magtige wagters rondom elke

gelowige siel nie. Sommige word aangeval terwyl hulle uit die stede en die dorpe vlug;

maar die swaarde wat teen hulle opgehef word, sal verbreek word en soos ‘n strooitjie val

uit die hande van diegene wat hulle hanteer. Ander word deur engele in die gedaante van

krygsliede beskerm. {GS 712.1}

Deur die eeue heen het God deur heilige engele gewerk vir die bewaring en verlossing

van Sy volk. Hemelse wesens het ‘n aktiewe rol gespeel in menslike sake. Hulle het

verskyn in klere wat blink soos die weerlig; hulle het gekom in die vorm van manne

gekleed as reisigers. Engele het in menslike ge-daante verskyn aan die kinders van God.

Hulle het, soos mense wat moeg is, in die middagkoelte van akkerbome gerus. Hulle het

die gasvryheid van mense aangeneem. Hulle het opgetree as gidse vir verdwaalde

reisigers. Met hulle eie hande het hulle die vuur op die altaar aangesteek. Hulle het die

deure van gevangenisse oopgemaak en Gods diensknegte vrygestel. In die gewaad van

die hemel het hulle gekom om die klip voor die Heiland se graf weg te rol. {GS 712.2}

In die vorm van mense verskyn engele dikwels op die byeenkomste van die

regverdiges, ook besoek hulle vergaderings van die goddelose, soos byvoorbeeld toe

hulle na Sodom gegaan het om aantekeninge te maak van die Sodomiete se dade ten

einde vas te stel of hulle die grens van Gods verdraagsaamheid oorskry het. Die Here het

behae in genade; en vir die ontwil van die paar wat Hom in opregtheid dien, hou Hy

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!