Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

Dit is in hierdie lewe dat ons die sonde moet versaak deur geloof in die versoenende bloed van Christus. Ons dierbare Heiland nooi ons om onsself met Hom te verenig, ons swakheid met Sy krag, ons onkunde met Sy wysheid, en ons onwaardigheid met Sy verdienstes. Die voorsienigheid van God is die skool waarin ons die nederigheid en ootmoed van Jesus moet leer. Die Here stel gedurig voor ons, nie die weg wat ons graag kies nie, die aangenamer en makliker weg nie, maar die ware doel van die lewe. Dit hang van ons af of ons sal saamwerk met die werktuie wat die Hemel gebruik in die werk om ons karakters te vorm volgens die goddelike model. Niemand kan hierdie werk nalaat of afstel sonder die grootste gevaar vir sy siel nie. {GS 704.1} In ‘n g.sig het die apostel Johannes ‘n luide stem in die hemel hoor uitroep, “Wee die bewoners van die aarde en die see, want die duiwel het na julle neergedaal met groot woede, omdat hy weet dat hy min tyd het.” Openb. 12: 12. Vreeslik is die tonele wat die hemelse stem hierdie woorde laat uitroep het. Namate die tyd van Satan korter word, neem sy woede toe, en sy werk van bedrog en verwoesting sal sy toppunt bereik in die tyd van benoudheid. {GS 704.2} Vreeslike verskynsels van ‘n bonatuurlike aard sal eerlank in die hemele geopenbaar word as ‘n teken van die wonderwerkende mag van demone. Die geeste van duiwels sal na die konings van die aarde en die hele wêreld gaan, om hulle te bedrieg en hulle oor te haal om met Satan te verenig in sy laaste poging teen die regering van die hemel. Deur hierdie werktuie word sowel regeerders as onderdane bedrieg. Daar sal persone verskyn wat voorgee dat hulle Christus Self is, en hulle sal aanspraak maak op die titel en aanbidding wat die wêreld se Verlosser alleen toekom. Hulle sal wonderwerke van gesondmaking verrig, en hulle sal voorgee dat hulle openbarings uit die hemel ontvang het wat die getuienis van die Skrifte weerspreek. {GS 704.3} As kronende toneel in die groot drama van bedrog, sal Satan hom voordoen as Christus. Lank reeds het die kerk uitgesien na die koms van die Heiland as die verwesenliking van sy hoop. Die groot bedrieër sal dit nou laat skyn asof Christus werklik gekom het. In verskillende dele van die aarde sal Satan homself onder die mense openbaar as ‘n majestueuse wese van skitterende heerlikheid, wat voldoen aan die beskrywing van die Seun van God soos deur Johannes in Openbaring gegee. (Openb. 1: 13-15.) Die heerlikheid waarmee hy omring is, is onoortreflik—sterwelinge het nog nooit so iets aanskou nie. ‘n Triomfkreet weergalm deur die lug. “Christus het gekom! Christus het gekom!” Die mense val in aanbidding voor hom neer, onderwyl hy sy hande ophef en ‘n seen op hulle uitspreek net soos Christus Sy dissipels geseën het toe Hy op aarde was. Hy het ‘n sagte, dog soetklinkende stem. In sagte, medelydende woorde verkondig hy sommige van dieselfde heerlike, hemelse waarhede wat die Heiland gespreek het; hy genees die siektes van die mense, en dan, in sy aangenome karakter van Christus, beweer hy dat hy die Sabbat verander het tot Sondag, en hy gebied almal om die dag te heilig wat

hy geseën het. Hy verklaar dat diegene wat volhard in die heiliging van die sewende dag sy naam laster deur te weier om te luister na sy engele wat hy gestuur het met lig en waarheid. Dit is die groot, byna onweerstaanbare bedrog. Net soos die Samaritane wat deur Simon die towenaar bedrieg is, luister die skare, groot en klein, na hierdie towerye, en hulle sê, “Dit is die groot krag van God.” (Hand. 8: 10.) {GS 705.1} Maar die volk van God sal nie mislei word nie. Die leerstellings van hierdie valse christus stem nie ooreen met die Skrifte nie. Sy seen word uitgespreek op die aanbidders van die dier en sy beeld, juis die Idas op wie, volgens die Bybel, Gods ongemengde wraak uitgestort sal word. {GS 705.2} En wat meer is, Satan word nie toegelaat om die wyse van Christus se koms na te maak nie. Die Heiland het Sy volk gewaarsku teen bedrog op hierdie punt, en Hy het die wyse van Sy koms duidelik voorspel. “Daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was ook die uitverkorenes te mislei. . . . Kyk, Ek het dit vir julle vooruit gesê. As hulle dan vir julle sê: Kyk, hy is in die woestyn — moet nie uitgaan nie. Kyk, hy is in die binnekamer — moet dit nie glo nie. Want soos die weerlig uit die ooste uitslaan en tot in die weste skyn, so sal ook wees die koms van die Seun van die mens.” Matt. 24:24-27, 31; 25:31; Openb. 1: 7; 1 Thess. 4: 16, 17. Dit is onmoontlik om hierdie koms na te maak. Dit sal oor die hele wêreld bekend wees — deur almal gesien word. {GS 705.3} Alleen diegene wat ywerige studente van die Skrifte is, en wat die liefde vir die waarheid aangeneem het, sal beskerm word teen die magtige bedrog wat die wêreld sal oorval. Deur die getuienis van die Bybel sal hulle die bedrieër in sy vermomming herken. Almal sal getoets word. Deur die sifting van versoeking sal die opregte Christen geopenbaar word. Is die volk van God nou so onbeweeglik bevestig op Gods woord dat hulle nie sal toegee aan die getuienis van hulle sintuie nie? Sal hulle, in so ‘n krisis, vasklem aan die Bybel, en die Bybel alleen? Indien moontlik sal Satan hulle belet om die voorbereiding te maak sodat hulle kan staande bly in daardie dag. Hy sal sake so reel dat hulle weg versper word; hy sal hulle verstrik met aardse skatte, hulle swaar en vermoeiende laste laat dra, sodat hulle harte beswaar kan word met die sorge van hierdie lewe en dat die dag van beproewing hulle kan oorval soos ‘n dief. {GS 706.1} Wanneer die dekrete wat uitgevaardig word deur die verskillende owerhede van die Christendom die beskerming van die regering sal onttrek aan diegene wat die gebooie bewaar, en hulle oorgee aan diegene wat hulle wil vernietig, sal die volk van God wegvlug uit die stede en dorpe, en hulle sal in groepies saamkom en op afgeleë plekke gaan woon. Baie sal skuiling vind in bergvestings. Soos die Christene van die Piedmont valleie sal hulle van die hoë plekke van die aarde heiligdomme maak, en hulle sal God dank vir “die rotsvestings.” (Jes. 33: 16.) Maar baie van die volke van alle klasse, hoog en laag, ryk en arm, swart en wit, sal in die onregverdigste en wreedste slawery geknel

Dit is in hierdie lewe dat ons die sonde moet versaak deur geloof in die versoenende

bloed van Christus. Ons dierbare Heiland nooi ons om onsself met Hom te verenig, ons

swakheid met Sy krag, ons onkunde met Sy wysheid, en ons onwaardigheid met Sy

verdienstes. Die voorsienigheid van God is die skool waarin ons die nederigheid en

ootmoed van Jesus moet leer. Die Here stel gedurig voor ons, nie die weg wat ons graag

kies nie, die aangenamer en makliker weg nie, maar die ware doel van die lewe. Dit hang

van ons af of ons sal saamwerk met die werktuie wat die Hemel gebruik in die werk om

ons karakters te vorm volgens die goddelike model. Niemand kan hierdie werk nalaat of

afstel sonder die grootste gevaar vir sy siel nie. {GS 704.1}

In ‘n g.sig het die apostel Johannes ‘n luide stem in die hemel hoor uitroep, “Wee die

bewoners van die aarde en die see, want die duiwel het na julle neergedaal met groot

woede, omdat hy weet dat hy min tyd het.” Openb. 12: 12. Vreeslik is die tonele wat die

hemelse stem hierdie woorde laat uitroep het. Namate die tyd van Satan korter word,

neem sy woede toe, en sy werk van bedrog en verwoesting sal sy toppunt bereik in die

tyd van benoudheid. {GS 704.2}

Vreeslike verskynsels van ‘n bonatuurlike aard sal eerlank in die hemele geopenbaar

word as ‘n teken van die wonderwerkende mag van demone. Die geeste van duiwels sal

na die konings van die aarde en die hele wêreld gaan, om hulle te bedrieg en hulle oor te

haal om met Satan te verenig in sy laaste poging teen die regering van die hemel. Deur

hierdie werktuie word sowel regeerders as onderdane bedrieg. Daar sal persone verskyn

wat voorgee dat hulle Christus Self is, en hulle sal aanspraak maak op die titel en

aanbidding wat die wêreld se Verlosser alleen toekom. Hulle sal wonderwerke van

gesondmaking verrig, en hulle sal voorgee dat hulle openbarings uit die hemel ontvang

het wat die getuienis van die Skrifte weerspreek. {GS 704.3}

As kronende toneel in die groot drama van bedrog, sal Satan hom voordoen as

Christus. Lank reeds het die kerk uitgesien na die koms van die Heiland as die

verwesenliking van sy hoop. Die groot bedrieër sal dit nou laat skyn asof Christus

werklik gekom het. In verskillende dele van die aarde sal Satan homself onder die mense

openbaar as ‘n majestueuse wese van skitterende heerlikheid, wat voldoen aan die

beskrywing van die Seun van God soos deur Johannes in Openbaring gegee. (Openb. 1:

13-15.) Die heerlikheid waarmee hy omring is, is onoortreflik—sterwelinge het nog nooit

so iets aanskou nie. ‘n Triomfkreet weergalm deur die lug. “Christus het gekom! Christus

het gekom!” Die mense val in aanbidding voor hom neer, onderwyl hy sy hande ophef en

‘n seen op hulle uitspreek net soos Christus Sy dissipels geseën het toe Hy op aarde was.

Hy het ‘n sagte, dog soetklinkende stem. In sagte, medelydende woorde verkondig hy

sommige van dieselfde heerlike, hemelse waarhede wat die Heiland gespreek het; hy

genees die siektes van die mense, en dan, in sy aangenome karakter van Christus, beweer

hy dat hy die Sabbat verander het tot Sondag, en hy gebied almal om die dag te heilig wat

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!