Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

uitgeoefen word deur bose engele wanneer God hulle toelaat. Reeds nou is daar magte gereed, hulle wag net op goddelike bevel, om orals verwoesting aan te rig. {GS 694.2} Diegene wat Gods wet vereer, word beskuldig dat hulle die oorsaak is van die oordele wat die wêreld tref, en ook sal hulle beskou word as die oorsaak van die verskriklike stuiptrekkings van die natuur en die stryd en bloedvergieting wat die aarde met ellende vervul. Die krag waarmee die laaste waarskuwing gepaard gegaan het, het die bose woedend gemaak; hulle woede bars los teen diegene wat die boodskap aangeneem het, en Satan sal die gees van haat en vervolging tot groter heftigheid aanblaas. {GS 694.3} Toe God sy teenwoordigheid eindelik aan die Joodse volk onttrek het, het die priesters en die volk dit nie besef nie. Hoewel hulle onder beheer van Satan gestaan het, en besiel was met die afskuwelikste en kwaadwilligste drifte, het hulle hulleself nogtans beskou as die uitverkorenes van God. Die diens in die tempel het voortgegaan; brandoffers is geoffer op die besoedelde altare, en daeliks is die goddelike seen afgesmeek op ‘n volk wat skuldig was aan die bloed van Gods geliefde Seun, en wat steeds getrag het om Sy diensknegte en apostels om die lewe te bring. En so ook, wanneer die onherroeplike besluit in die heiligdom aangekondig en die lot van die wêreld vir ewig beslis is, sal die aardbewoners dit nie weet nie. Die volk aan wie die Gees van God finaal onttrek is, sal voortgaan met hulle vormdiens; en die sataniese ywer waarmee die vors van die bose hulle besiel om sy kwaadwillige planne uit te voer, sal die skyn van ywer vir God dra. {GS 695.1} Daar die Sabbat die spesiale twispunt geword het deur die ganse Christendom, en die godsdienstige en burgerlike owerhede verenig het om die viering van Sondag verpligtend te maak, sal die hardnekkige weiering van ‘n klein minderheid om gehoor te gee aan die algemene vereiste, hulle die spesiale voorwerpe maak van algemene verfoeiing. Daar sal aangevoer word dat die paar wat in stryd is met ‘n instelling van die kerk en ‘n wet van die staat, nie gedoog moet word nie; en dat dit beter sou wees vir hulle om te ly as dat al die volke tot verwarring en wetteloosheid sou oorgaan. Dieselfde argument is agtienhonderd jaar gelede teen Christus aangevoer deur die “owerstes van die volk.” Dit is voordelig vir ons, het die listige Kajafas gesê, “dat een man vir die volk sterwe en nie die hele nasie omkom nie.” Joh. 11: 50. Hierdie argument sal oortuigend skyn; en daar sal eindelik ‘n dekreet uitgevaardig word teen diegene wat die Sabbat van die vierde gebod heilig, wat hulle sal veroordeel as diegene wat die swaarste straf verdien, en wat na ‘n tyd, met die goedkeuring van die volk, gedood sal word. Romanisme in die Ou Wêreld, en afvallige Protestantisme in die Nuwe, sal dieselfde weg inslaan teenoor diegene wat die goddelike gebooie eerbiedig. {GS 695.2} Die volk van God sal dan gedompel word in daardie tonele van lyding en ellende wat deur die profeet beskryf word as die tyd van Jakob se benoudheid. “So sê die Here: Ons het ‘n stem van verskrikking gehoor; daar is vrees en geen vrede nie! ... Waarom ... is alle

aangesigte in bleekheid verander? Wee, want die dag is groot, sonder weerga! En dit is ‘n tyd van benoudheid vir Jakob; maar hy sal daaruit verlos word.” Jer. 30: 5-7. {GS 697.1} Jakob se nag van benoudheid, toe hy in die gebed geworstel het vir verlossing uit die hand van Esau, is ‘n voorstelling van wat Gods volk sal deurmaak in die tyd van benoudheid. (Gen. 32: 24-30.) Weens die bedrog wat hy gepleeg het om die seen van sy vader te verkry wat vir Esau bedoel was, moes Jakob vir sy lewe vlug, omdat hy bang was vir die vreeslike dreigemente van sy broer. Nadat hy baie jare in ballingskap deurgebring het, het hy op Gods bevel die terugreis aanvaar met sy vrouens en kinders, kleinvee en grootvee, na sy geboorteland. Toe hy die grense van die land bereik, is hy met vrees vervul deur die tyding van Esau se aantog aan die hoof van ‘n kommando, ongetwyfeld met die doel om wraak te neem. Jakob se gevolg, ongewapend en weerloos, sou die magtelose slagoffers van geweld word, soos dit geskyn het. En by hierdie groot angs en vrees het nog die verpletterende gewig van selfverwyt gekom; want dit was sy eie sonde wat hom in hierdie gevaar gebring het. Sy enigste hoop was op die genade van God; sy enigste verdediging moes hy nou in gebed soek. Maar hy het niks nagelaat wat hy kon doen om die onreg aan sy broer goed te maak en om die dreigende gevaar af te weer nie. So ook moet die navolgers van Christus, namate hulle die tyd van benoudheid nader, alles in hulle vermoë doen om hulleself in die regte lig te stel voor die volk, vooroordeel te verwyder, en die gevaar af te weer wat hulle gewetensvryheid bedreig. {GS 697.2} Nadat hy sy gesin weggestuur het sodat hulle nie sy ellende mag aanskou nie, het Jakob alleen agtergebly om met God te pleit. Hy het’ sy sonde bely, en met dankbaarheid die g:nade wat God aan hom bewys het, erken, terwyl hy met die grootste ootmoed die verbond met sy vaders gepleit het, asook die beloftes wat aan hom gemaak is in daardie naggesig op Betel en in die land van sy ballingskap. Die krisis van sy lewe het gekom; alles was op die spel. In die duisternis en eensaamheid bid en verneder hy hom steeds voor God. Skielik word daar ‘n hand op sy skouer geplaas. Hy dink dat dit ‘n vyand is wat hom wil doodmaak, en met wanhoopskrag worstel hy met sy aanvaller. Toe die dag begin breek, het die vreemdeling bomenslike krag gebruik; nou het dit geskyn of die sterk man verlam is, en hy val neer, ‘n hulpelose, wenende smeker, voor sy geheimsinnige teenstander. Jakob het nou besef dat dit die Verbondsengel is met wie hy worstel. Hoewel hy magteloos was en die grootste pyn gely het, het hy nie moed opgegee nie. Lank het hy lyding, gewetenswroeging, en moeilikheid verduur vir sy sonde; nou moet hy die versekering kry dat dit vergewe is. Dit het gelyk asof die goddelike besoeker wou vertrek; maar Jakob het hom vasgehou en om ‘n seën gesmeek. Die engel sê, “Laat my gaan, want die dag het gebreek;” maar die patriarg roep uit, “Ek sal U nie laat gaan nie tensy dat U my seën.” Watter vertroue, watter onwrikbaarheid en volharding, sien ons hier! As dit ‘n vermetelde, aanmatigende eis was, sou Jakob oombliklik gedood gewees

uitgeoefen word deur bose engele wanneer God hulle toelaat. Reeds nou is daar magte

gereed, hulle wag net op goddelike bevel, om orals verwoesting aan te rig. {GS 694.2}

Diegene wat Gods wet vereer, word beskuldig dat hulle die oorsaak is van die oordele

wat die wêreld tref, en ook sal hulle beskou word as die oorsaak van die verskriklike

stuiptrekkings van die natuur en die stryd en bloedvergieting wat die aarde met ellende

vervul. Die krag waarmee die laaste waarskuwing gepaard gegaan het, het die bose

woedend gemaak; hulle woede bars los teen diegene wat die boodskap aangeneem het, en

Satan sal die gees van haat en vervolging tot groter heftigheid aanblaas. {GS 694.3}

Toe God sy teenwoordigheid eindelik aan die Joodse volk onttrek het, het die priesters

en die volk dit nie besef nie. Hoewel hulle onder beheer van Satan gestaan het, en besiel

was met die afskuwelikste en kwaadwilligste drifte, het hulle hulleself nogtans beskou as

die uitverkorenes van God. Die diens in die tempel het voortgegaan; brandoffers is

geoffer op die besoedelde altare, en daeliks is die goddelike seen afgesmeek op ‘n volk

wat skuldig was aan die bloed van Gods geliefde Seun, en wat steeds getrag het om Sy

diensknegte en apostels om die lewe te bring. En so ook, wanneer die onherroeplike

besluit in die heiligdom aangekondig en die lot van die wêreld vir ewig beslis is, sal die

aardbewoners dit nie weet nie. Die volk aan wie die Gees van God finaal onttrek is, sal

voortgaan met hulle vormdiens; en die sataniese ywer waarmee die vors van die bose

hulle besiel om sy kwaadwillige planne uit te voer, sal die skyn van ywer vir God

dra. {GS 695.1}

Daar die Sabbat die spesiale twispunt geword het deur die ganse Christendom, en die

godsdienstige en burgerlike owerhede verenig het om die viering van Sondag verpligtend

te maak, sal die hardnekkige weiering van ‘n klein minderheid om gehoor te gee aan die

algemene vereiste, hulle die spesiale voorwerpe maak van algemene verfoeiing. Daar sal

aangevoer word dat die paar wat in stryd is met ‘n instelling van die kerk en ‘n wet van

die staat, nie gedoog moet word nie; en dat dit beter sou wees vir hulle om te ly as dat al

die volke tot verwarring en wetteloosheid sou oorgaan. Dieselfde argument is

agtienhonderd jaar gelede teen Christus aangevoer deur die “owerstes van die volk.” Dit

is voordelig vir ons, het die listige Kajafas gesê, “dat een man vir die volk sterwe en nie

die hele nasie omkom nie.” Joh. 11: 50. Hierdie argument sal oortuigend skyn; en daar sal

eindelik ‘n dekreet uitgevaardig word teen diegene wat die Sabbat van die vierde gebod

heilig, wat hulle sal veroordeel as diegene wat die swaarste straf verdien, en wat na ‘n

tyd, met die goedkeuring van die volk, gedood sal word. Romanisme in die Ou Wêreld,

en afvallige Protestantisme in die Nuwe, sal dieselfde weg inslaan teenoor diegene wat

die goddelike gebooie eerbiedig. {GS 695.2}

Die volk van God sal dan gedompel word in daardie tonele van lyding en ellende wat

deur die profeet beskryf word as die tyd van Jakob se benoudheid. “So sê die Here: Ons

het ‘n stem van verskrikking gehoor; daar is vrees en geen vrede nie! ... Waarom ... is alle

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!