Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
verkry; nes of God soos die mense was, wat kwaadgemaak word deur nietighede en dan weer gepaai kan word met gifte en boetedoening! {GS 61.3} Nieteenstaande die feit dat sonde geheers het, selfs onder die leiers van die Roomse Kerk nie, het die invloed van die kerk steeds vermeerder. Omtrent die einde van die agste eeu het die Katolieke daarop aanspraak gemaak dat die biskoppe van Rome in die eerste eeue van die geskiedenis van die kerk, dieselfde geestelike krag gehad het wat hulle nou aanvaar het. Om hierdie eis te staaf, moes die een of ander middel gevind word om daaraan ‘n skyn van gesag te gee; en dit is geredelik aan die hand gedoen deur die vader van leuens. Ou geskrifte is deur die monnike vervals. Dekrete van kerkvergaderings waarvan nooit tevore gehoor is nie, is ontdek, waarin die algemene oppersag van die Pous van die vroegste tye af bevestig is. En ‘n kerk wat die waarheid verwerp het, het hierdie bedrog gretig aangeneem. (Sien Aanhangsel.) {GS 62.1} Die paar getroues wat voortgebou het op die ware fondament (1 Kor. 3: 10, 11) was verslae en lastig geval namate die vuilgoed van valse leerstellings hulle werk verhinderd het. Soos die bouers van die muur van Jerusalem in Nehemia se dae, was sommige gereed om te sê, “Die krág van die lasdraers beswyk, en die puinhoop is groot, sodat ons nie aan die muur kan bou nie.” Neh. 4: 10. Afgemat deur die gedurige stryd teen vervolging, bedrog, sonde, en al die ander struikelblokke wat Satan kon uitdink om hulle te verhinder, het sommige van die getroue bouers ontmoedig geword; en vir die ontwil van vrede, en veiligheid, vir hulle eiendom sowel as hulle lewens, het hulle die ware fondament verlaat. Ander, nie afgeskrik deur die teenstand van hulle vyande nie, het onverskrokke verklaar, ,Julle moet nie bang wees vir hulle nie: dink aan die grote en gedugte Here;” en hulle het met hulle werk voortgegaan, elkeen met sy swaard aan sy sy gegord. (Neh. 4: 14; Efe. 6: 17.) {GS 62.2} Dieselfde gees van haat en teenstand van die waarheid het die vyande van God in elke eeu besiel, en dieselfde waaksaamheid en getrouheid word van Sy diensknegte verwag. Die woorde van Christus aan Sy dissipels is van toepassing op al Sy navolgers tot die einde toe: “En wat Ek vir julle sê, sê Ek vir almal: waak!” Markus 13: 37. {GS 63.1} Dit het geskyn of die duistemis erger word. Beeldediens het toegeneem. Kerse is voor die beelde gebrand, en daar is tot hulle gebid. Die belaglikste gebruike en die grootste bygeloof het geheers. Die verstand van die mense is so volkome beheers deur bygeloof dat dit geskyn het of alle rede weg was. Omdat priesters en biskoppe self plesier nagejaag het, wellustig en bedorwe was, kon mens niks anders verwag nie as dat die mense wat tot hulle opgesien het vir leiding, ook in onkunde en sonde sou verval. {GS 63.2} ‘n Ander stap in pouslike aanmatiging is geneem toe Pous Gregorius VII in die elfde eeu verklaar het dat die Roomse Kerk volmaak was. Onder die aansprake wat gemaak is, het een gelui dat die kerk nog nooit gedwaal het, en volgens die Skrifte nooit sou dwaal
nie. Maar skriftuurlike bewyse vir hierdie bewering het ontbreek. Die trotse Pous het ook aanspraak gemaak op mag om keisers te onttroon, en hy het verklaar dat geen uitspraak van hom deur enige persoon kon herroep of verander word, en dat dit sy prerogatief was om die uitsprake van alle ander te verander. (Sien Aanhangsei.) {GS 63.3} ‘n Treffende voorbeeld van die tiranniese karakter van hierdie voorstander van onfeilbaarheid sien ons in sy behandeling van die Duitse keiser Hendrik IV. Omdat hy gedurf het om die gesag van die Pous te veronagsaam, is hierdie monarg in die ban gedoen en onttroon. Met vrees bevange as gevolg van die dreigemente en verlating van sy eie vorste, wie se opstand teen hom aangemoedig is deur die pouslike mandaat, het Hendrik besef dat hy vrede moes maak met Rome. Vergesel van sy vrou en ‘n getroue dienskneg, het hy die Alpe in die hartjie van die winter oorgesteek, om hom voor die Pous te gaan verneder. Toe hy by die kasteel kom waar Gregorius toe vertoef het, is hy sonder ‘n lyfwag in die buitenste voorhof gebring, en daar, in die bittere koue, met ontblote hoof en kaalvoet en skamel gekleed, het hy gewag op toestemming van die Pous om in sy teenwoordigheid te verskyn. Nie aleer hy vir drie dae lang gevas en belydenis gedoen het. het die Pous ingewillig om hom te vergewe nie. Selfs toe is die voorwaarde gestel dat die keiser moes wag op toestemming van die Pous voordat hy weer sy koninklike kleed kon dra en sy gesag kon uitoefen. En Gregorius, juigende oor sy oorwinning, het daarmee gespog dat dit sy plig was om die trotsheid van konings te verneder. {GS 63.4} Hoe groot is die teenstelling tussen hierdie trotse en opgeblase Pous, en die nederigheid en sagmoedigheid van Christus, wat Homself voorstel as voor die deur van die hart staande, smekende om toegang, sodat Hy mag binnekom om vergifnis en vrede te bring, en wat Sy dissipels geleer het, “Elkeen wat onder julle die eerste wil word, moet julle dienskneg wees!” Matt. 20: 27. {GS 65.1} Met verloop van die eeue het die dwalings van Rome toegeneem. Selfs voor die bevestiging van die pousdom, het die leerstellings van heidense filosowe aandag geniet en invloed uitgeoefen op die kerk. Baie wat voorgegee het dat hulle bekeerd was, het vasgeklem aan die geloofsartikels van hulle heidense filosowe: nie alleen het hulle self voortgegaan met die studie daarvan nb, maar hulle het ook by ander aangedring om dit aan te neem as ‘n middel om hulle invloed onder die heidene te vermeerder. Op hierdie manier is daar skadelike dwaalleer in die Christelike kerk ingebring. Vernaamste onder hierdie dwalings was die geloof dat die mens van natuur onsterflik is en dat hy sy bewussyn behou in die dood. Hierdie leerstelling het die grondslag gelê waarop Rome die gebede aan afgestorwe heiliges en die verering van die Maagd Maria ingevoer het. Hieruit het die dwaalleer van ewige pyniging van sondaars ontstaan, iets wat vroeg reeds in die pouslike geloofsbelydenis opgeneem is. {GS 65.2}
- Page 2 and 3: New Covenant Publications Internati
- Page 4 and 5: elektronische media in elke taal he
- Page 6 and 7: New Covenant Publications Internati
- Page 8 and 9: Van alle disciplines die door de Gr
- Page 10 and 11: Hierdie bladsy is opsetlik leeg gel
- Page 12 and 13: Erkennings Hierdie boek is opgedra
- Page 16 and 17: Inhoudsopgawe Inhoudsopgawe .......
- Page 19 and 20: Hoofstuk 1—Die Lotgevalle van die
- Page 21 and 22: (Jes. 5: 1-4.) Sy beskerming was so
- Page 23 and 24: verwerping van Gods wet, die gronds
- Page 25 and 26: Die toekoms was genadiglik vir hull
- Page 27 and 28: hulle die laaste aanbod van genade
- Page 29 and 30: net onheil oor hulle gebring. Dit h
- Page 31 and 32: andende fakkel tussen die skarniere
- Page 33 and 34: sal Sy uitverkorenes bymekaarmaak u
- Page 35 and 36: gebrek gely, hulle is verdruk, mish
- Page 37 and 38: van hulle aanbidding verander het i
- Page 39 and 40: Die vroeë Christene was inderwaarh
- Page 41 and 42: Hoofstuk 3—Geestelike Duisternis
- Page 43 and 44: hiervan is die Pous byna algemeen e
- Page 45: krag gegee en sy troon en grote mag
- Page 49 and 50: gevier. Sy geestelikes is geëer en
- Page 51 and 52: skyn. ‘n Eeu later, in Skotland,
- Page 53 and 54: Die Waldense was onder die eerste v
- Page 55 and 56: van Rome, het die voorbeeld van hul
- Page 57 and 58: georden is, het ‘n lewe tegemoetg
- Page 59 and 60: Met bewende lippe en betraande oë
- Page 61 and 62: mense gesien is, daar net ‘n woes
- Page 63 and 64: Hoofstuk 5—Kampioen van die Waarh
- Page 65 and 66: vooraanstaandes onder die volk beï
- Page 67 and 68: Weer is Wycliffe geroep om die regt
- Page 69 and 70: hulle aan hom die titel gegee het v
- Page 71 and 72: seëvier en die Hervormer se werk s
- Page 73 and 74: Wycliffe se werk was deur God aange
- Page 75 and 76: kerkers, die Lollardetorings, in ma
- Page 77 and 78: hom afgesmeek. Weinig het sy vermoe
- Page 79 and 80: Die stad Praag was in oproer. ‘n
- Page 81 and 82: Voordat hy sy lewe neergelê het as
- Page 83 and 84: owerspel —“sondes wat nie genoe
- Page 85 and 86: nogeens vermaan om homself te red d
- Page 87 and 88: vir driehonderd en veertig dae in h
- Page 89 and 90: martelaar uitgeroep, “Kom openlik
- Page 91 and 92: verstrooi van hom wat jou beleër h
- Page 93 and 94: Hoofstuk 7—Die Begin van 'n Rewol
- Page 95 and 96: ‘n Ernstige begeerte om van sonde
verkry; nes of God soos die mense was, wat kwaadgemaak word deur nietighede en dan

weer gepaai kan word met gifte en boetedoening! {GS 61.3}

Nieteenstaande die feit dat sonde geheers het, selfs onder die leiers van die Roomse

Kerk nie, het die invloed van die kerk steeds vermeerder. Omtrent die einde van die agste

eeu het die Katolieke daarop aanspraak gemaak dat die biskoppe van Rome in die eerste

eeue van die geskiedenis van die kerk, dieselfde geestelike krag gehad het wat hulle nou

aanvaar het. Om hierdie eis te staaf, moes die een of ander middel gevind word om

daaraan ‘n skyn van gesag te gee; en dit is geredelik aan die hand gedoen deur die vader

van leuens. Ou geskrifte is deur die monnike vervals. Dekrete van kerkvergaderings

waarvan nooit tevore gehoor is nie, is ontdek, waarin die algemene oppersag van die Pous

van die vroegste tye af bevestig is. En ‘n kerk wat die waarheid verwerp het, het hierdie

bedrog gretig aangeneem. (Sien Aanhangsel.) {GS 62.1}

Die paar getroues wat voortgebou het op die ware fondament (1 Kor. 3: 10, 11) was

verslae en lastig geval namate die vuilgoed van valse leerstellings hulle werk verhinderd

het. Soos die bouers van die muur van Jerusalem in Nehemia se dae, was sommige

gereed om te sê, “Die krág van die lasdraers beswyk, en die puinhoop is groot, sodat ons

nie aan die muur kan bou nie.” Neh. 4: 10. Afgemat deur die gedurige stryd teen

vervolging, bedrog, sonde, en al die ander struikelblokke wat Satan kon uitdink om hulle

te verhinder, het sommige van die getroue bouers ontmoedig geword; en vir die ontwil

van vrede, en veiligheid, vir hulle eiendom sowel as hulle lewens, het hulle die ware

fondament verlaat. Ander, nie afgeskrik deur die teenstand van hulle vyande nie, het

onverskrokke verklaar, ,Julle moet nie bang wees vir hulle nie: dink aan die grote en

gedugte Here;” en hulle het met hulle werk voortgegaan, elkeen met sy swaard aan sy sy

gegord. (Neh. 4: 14; Efe. 6: 17.) {GS 62.2}

Dieselfde gees van haat en teenstand van die waarheid het die vyande van God in elke

eeu besiel, en dieselfde waaksaamheid en getrouheid word van Sy diensknegte verwag.

Die woorde van Christus aan Sy dissipels is van toepassing op al Sy navolgers tot die

einde toe: “En wat Ek vir julle sê, sê Ek vir almal: waak!” Markus 13: 37. {GS 63.1}

Dit het geskyn of die duistemis erger word. Beeldediens het toegeneem. Kerse is voor

die beelde gebrand, en daar is tot hulle gebid. Die belaglikste gebruike en die grootste

bygeloof het geheers. Die verstand van die mense is so volkome beheers deur bygeloof

dat dit geskyn het of alle rede weg was. Omdat priesters en biskoppe self plesier nagejaag

het, wellustig en bedorwe was, kon mens niks anders verwag nie as dat die mense wat tot

hulle opgesien het vir leiding, ook in onkunde en sonde sou verval. {GS 63.2}

‘n Ander stap in pouslike aanmatiging is geneem toe Pous Gregorius VII in die elfde

eeu verklaar het dat die Roomse Kerk volmaak was. Onder die aansprake wat gemaak is,

het een gelui dat die kerk nog nooit gedwaal het, en volgens die Skrifte nooit sou dwaal