Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

liefde, kinderliefde, huweliksof maatskaplike betrekkings, die uitwerking is dieselfde; die teenstanders van die waarheid gebruik hulle mag om die gewete te beheers, en die siele wat onder hulle mag is, het nie genoeg moed of is nie onafhanklik genoeg om volgens hulle eie oortuigings te handel nie. {GS 673.1} Die waarheid en die heerlikheid van God is onafskeidelik; met die Bybel binne ons bereik is dit onmoontlik vir ons om God te eer terwyl ons dwalings aanhang. Daar is vele wat beweer dat dit nie eintlik saak maak wat mens glo nie solank jou lewe maar reg is. Maar jou lewe word gevorm deur wat jy glo. As lig en waarheid binne ons bereik is en ons ons voorreg om dit te hoor en sien, verwaarloos, verwerp ons dit feitlik; ons is besig om duisternis te kies liewer as die lig. {GS 674.1} “Daar is ‘n weg wat vir ‘n mens reg lyk, maar die end daarvan is weë van die dood.” Spr. 16: 25. Onkunde is geen verskoning vir dwaalleer of sonde wanneer daar alle geleentheid is om die wil van God te ken nie. Veronderstel dat ‘n man op reis is en ‘n plek bereik waar daar baie uitdraaipaaie is, met ‘n behoorlike padwyser wat aantoon waarheen elke pad gaan. As hy die padwyser veronagsaam en sommer die pad kies wat hy dink wat reg is, sal hy heel moontlik vind, hoe opreg hy ookal mag gewees het, dat hy die verkeerde pad gekies het. {GS 674.2} God het ons Sy woord gegee sodat ons vertroud kan raak met Sy leerstellings, en vir onsself kan weet wat Hy van ons verlang. Toe die wetgeleerde aan Jesus die vraag gestel het, “Wat moet ek doen om die ewige lewe te beërwe?” het die Heiland hom na die Skrifte verwys en gesê, “Wat is in die wet geskrywe? Hoe lees jy?” Onkunde sal nog jonk nog oud verskoon of vrystel van die straf op die oortreding van Gods wet; want daar is in hulle hande ‘n getroue voorstelling van daardie wet, sy beginsels en sy aansprake. Dit is nie genoeg om goeie voornemens te hê nie; dit is nie genoeg vir ‘n man om te doen wat hy dink wat reg is nie, of wat die predikant aan hom voorhou as reg nie. Die saligheid van sy siel is op die spel, en hy behoort die Skrifte vir homself te ondersoek. Hoe sterk sy oortuigings ook mag wees, hoe seker hy ook daarvan mag wees dat sy predikant die waarheid ken, is dit geen veiligheid vir hom nie. Hy het ‘n kaart wat vir hom al die bakens aanwys op sy reis na die hemel, en hy behoort oor niks te raai nie. {GS 674.3} Dit is die eerste en die hoogste plig van elke redelike wese om uit die Skrifte te leer wat waarheid is, om daarna in die lig te wandel en ook ander aan te moedig om sy voorbeeld te volg. Ons behoort die Bybel elke dag te ondersoek, elke gedagte te oorweeg, en teks met teks te vergelyk. Met goddelike hulp behoort ons ons eie opinies te vorm, want ons sal self moet rekenskap gee aan God. {GS 675.1} Die duidelikste waarhede in die Bybel word deur geleerde manne in twyfel getrek en in duisternis gehul—manne wat deur groot wysheid te veins, leer dat die Skrifte ‘n mistiese, geheime, en geestelike betekenis het wat nie duidelik uitkom in die taal waarin

dit geskryf is nie. Sulke manne is valse leraars. Dit was aan hierdie klas wat Jesus gesê het, ,Julle dwaal deurdat julle die Skrifte en ook die krag van God nie ken nie.” Markus 12: 24. Die taal van die Bybel behoort vertaal te word volgens die voor die hand liggende betekenis, tensy daar ‘n simbool of figuur gebruik word. Christus het die belofte gegee dat, “as iemand gewillig is om Sy wil te doen, sal hy omtrent die leer weet.” Joh. 7:17. As mense die Bybel maar sou neem soos dit geskryf is, as daar nie valse leraars was om hulle te mislei en te verwar nie, sou daar ‘n werk gedoen word wat die engele sal blymaak en wat duisende en duisende wat nou dwaal in die kraal van Christus sal bring. {GS 675.2} Ons behoort al ons verstandelike kragte in te span by die ondersoek van die Skrifte, en ons behoort ons te beywer om, sover as sterwelinge dit kan doen, die diep dinge van God te verstaan; maar nogtans moet ons nie vergeet dat die geseglikheid en onderwerping van ‘n kind die ware gees van die ondersoeker moet wees. Skriftuurlike probleme kan nooit opgelos word deur dieselfde metodes waarmee filosofiese vraagstukke opgelos word nie. Ons behoort nie ‘n ondersoek van die Bybel aan te pak met daardie selfvertroue waarmee so baie die wetenskap ondersoek nie; maar dit moet geskied met ‘n biddende afhanklikheid van God, en ‘n opregte begeerte om Sy wil te ken. Ons moet met ‘n nederige en geseglike gees kom om kennis te verkry van die groot EK IS. As ons dit nie doen nie, sal bose engele ons verstand so verblind en ons harte so verhard dat die waarheid geen indruk op ons sal maak nie. {GS 675.3} Baie Skrifgedeeltes wat mense as verborgenhede beskou, of wat hulle verbygaan as onbelangrik, bevat veel troos en onderrig aan die een wat in die skool van Christus geleer het. Een van die redes waarom baie teoloë nie ‘n duideliker begrip van Gods woord het nie, is omdat hulle hulle oë sluit vir waarhede wat hulle nie wil gehoorsaam nie. ‘n Begrip van Bybelse waarheid hang nie so seer af van verstandelike krag nie, as van doelbewustheid en ‘n ernstige verlange na geregtigheid. {GS 676.1} Die Bybel moet nooit sonder gebed ondersoek word nie. Die Heilige Gees alleen kan ons daartoe bring om die belangrikheid te voel van daardie dinge wat so maklik is om te verstaan. en Hy kan ons vrywaar van ‘n verdraaiing van die waarhede wat moeilik is om te verstaan. Dit is die werk van hemelse engele om die hart te berei om Gods woord so te verstaan, sodat ons bekoor sal word deur sy skoonheid, gewaarsku deur sy waarskuwings, en besiel en versterk sal word deur sy beloftes. Ons behoort saam met die psalmis te bid, “Open my oë, dat ek kan sien die wonders uit U wet.” Ps. 119: 18. Versoekings skyn dikwels onweerstaanbaar omdat die een wat versoek is, weens verwaarlosing van gebed en die ondersoek van Gods woord. nie geredelik Gods beloftes kan onthou en Satan kan weerstaan met skriftuurlike wapens nie. Maar daar is engele rondom diegene wat gewillig is om onderrig te word in goddelike dinge; en in die tyd van groot nood sal hulle juis

liefde, kinderliefde, huweliksof maatskaplike betrekkings, die uitwerking is dieselfde; die

teenstanders van die waarheid gebruik hulle mag om die gewete te beheers, en die siele

wat onder hulle mag is, het nie genoeg moed of is nie onafhanklik genoeg om volgens

hulle eie oortuigings te handel nie. {GS 673.1}

Die waarheid en die heerlikheid van God is onafskeidelik; met die Bybel binne ons

bereik is dit onmoontlik vir ons om God te eer terwyl ons dwalings aanhang. Daar is vele

wat beweer dat dit nie eintlik saak maak wat mens glo nie solank jou lewe maar reg is.

Maar jou lewe word gevorm deur wat jy glo. As lig en waarheid binne ons bereik is en

ons ons voorreg om dit te hoor en sien, verwaarloos, verwerp ons dit feitlik; ons is besig

om duisternis te kies liewer as die lig. {GS 674.1}

“Daar is ‘n weg wat vir ‘n mens reg lyk, maar die end daarvan is weë van die dood.”

Spr. 16: 25. Onkunde is geen verskoning vir dwaalleer of sonde wanneer daar alle

geleentheid is om die wil van God te ken nie. Veronderstel dat ‘n man op reis is en ‘n

plek bereik waar daar baie uitdraaipaaie is, met ‘n behoorlike padwyser wat aantoon

waarheen elke pad gaan. As hy die padwyser veronagsaam en sommer die pad kies wat

hy dink wat reg is, sal hy heel moontlik vind, hoe opreg hy ookal mag gewees het, dat hy

die verkeerde pad gekies het. {GS 674.2}

God het ons Sy woord gegee sodat ons vertroud kan raak met Sy leerstellings, en vir

onsself kan weet wat Hy van ons verlang. Toe die wetgeleerde aan Jesus die vraag gestel

het, “Wat moet ek doen om die ewige lewe te beërwe?” het die Heiland hom na die

Skrifte verwys en gesê, “Wat is in die wet geskrywe? Hoe lees jy?” Onkunde sal nog

jonk nog oud verskoon of vrystel van die straf op die oortreding van Gods wet; want daar

is in hulle hande ‘n getroue voorstelling van daardie wet, sy beginsels en sy aansprake.

Dit is nie genoeg om goeie voornemens te hê nie; dit is nie genoeg vir ‘n man om te doen

wat hy dink wat reg is nie, of wat die predikant aan hom voorhou as reg nie. Die saligheid

van sy siel is op die spel, en hy behoort die Skrifte vir homself te ondersoek. Hoe sterk sy

oortuigings ook mag wees, hoe seker hy ook daarvan mag wees dat sy predikant die

waarheid ken, is dit geen veiligheid vir hom nie. Hy het ‘n kaart wat vir hom al die

bakens aanwys op sy reis na die hemel, en hy behoort oor niks te raai nie. {GS 674.3}

Dit is die eerste en die hoogste plig van elke redelike wese om uit die Skrifte te leer

wat waarheid is, om daarna in die lig te wandel en ook ander aan te moedig om sy

voorbeeld te volg. Ons behoort die Bybel elke dag te ondersoek, elke gedagte te oorweeg,

en teks met teks te vergelyk. Met goddelike hulp behoort ons ons eie opinies te vorm,

want ons sal self moet rekenskap gee aan God. {GS 675.1}

Die duidelikste waarhede in die Bybel word deur geleerde manne in twyfel getrek en

in duisternis gehul—manne wat deur groot wysheid te veins, leer dat die Skrifte ‘n

mistiese, geheime, en geestelike betekenis het wat nie duidelik uitkom in die taal waarin

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!