Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

volke tot oorlog teen mekaar op te sweep; want sodoende kan hy die aandag van die volk aftrek van die werk van voorbereiding vir die dag van God. {GS 664.1} Satan werk deur die elemente om sy oes van onvoorbereide siele in te samel. Hy het die geheime van die laboratoriums van die natuur nagegaan, en hy gebruik al sy krag om die elemente te beheers sover as God hom toelaat. Toe hy toegelaat is om Job te teister, hoe vinnig was die vee en beeste en diens-knegte en huise en kinders weggeveeg; die een ramp het op die ander gevolg soos in ‘n oomblik. Dit is God wat Sy skepsels beskerm, en hulle beskut teen die mag van die verwoester. Maar die Christenwêreld het sy minagting van die wet van Jehova getoon; en die Here sal doen presies wat Hy verklaar het dat Hy sal doen — Hy sal Sy seëninge aan die aarde onttrek, en Sy beskerming ontneem aan diegene wat in opstand is teen Sy wet, en wat ander leer en dwing om dieselfde te doen. Satan beheers almal wat nie spesiaal deur God beskerm is nie. Hy sal sommige begunstig en voorspoedig maak om sy eie planne te bevorder; en oor ander sal hy moeilikhede laat kom om hulle te lei om te glo dat dit God is wat hulle teister. {GS 664.2} Terwyl hy hom aan die mensekinders voordoen as die groot geneesheer wat al hulle siektes kan genees, sal hy siekte en rampe laat ontstaan totdat digbewoonde stede omgeskep is in ruïnes en verwoesting. Hy is nou reeds aan die werk. In ongelukke en rampe op see en land, in groot brande, in verwoestende winde, in verskriklike haelstorms, in storms, oorstromings, orkane, vloedgolwe, en aardbewings, orals en in ‘n duisend vorms, beoefen Satan sy mag. Hy laat ryp oeste verwoes, en hongersnood en ellende is die gevolg. Hy besoedel die lug, en duisende kom om in pestilensies. Hierdie rampe sal meer dikwels en met ontsettender gevolge kom. Verwoestings sal kom oor mens en dier. “Die aarde treur, dit verwelk; . . . en die hoë mense van die aarde versmag. Want die aarde is ontheilig onder sy bewoners; want hulle het die wette oortree, die insetting geskend, die ewige verbond verbreek.” Jes. 24: 4, 5. {GS 665.1} En dan sal die groot bedrieër die mense wysmaak dat diegene wat God dien die oorsaak van al die onheile is. Die klas wat die misnoeë van die Hemel uitgelok het, sal diegene wie se gehoorsaamheid aan Gods gebooie ‘n gedurige bestraffing vir die oortreders is, blameer vir al hulle moeilikhede. Hulle sal beweer dat die mense God mishaag deur die ontheiliging van die Sondag-sabbat; en dat dit hierdie sonde is wat die oorsaak van die rampe is wat nie sal ophou totdat Sondagviering nougeset gehandhaaf word nie; en dat diegene wat die aansprake van die vierde gebod voorhou, daardeur eerbied vir Sondag vernietig, dat hulle die beroerdes van die volk is, en oorsaak is dat die goddelike guns en tydelike voorspoed verhinder word. Op hierdie manier sal die beskuldiging wat in die outyd teen Gods dienskneg ingebring is, weer herhaal word, en dit op gronde ewegoed bevestig: “En net toe Agab Elia sien, vra Agab vir hom: Is dit jy, jou beroerder van Israel? Toe sê hy: Ek het Israel nie in beroering gebring nie, maar u en u familie, deurdat u die gebooie van die Here verlaat het, en u agter die Baals aangeloop

het.” 1 Kon. 18: 17, 18. Namate die woede van die volk opgewek word deur die valse beskuldigings, sal hulle teen Gods gesante optree net soos afvallige Israel teen Elia opgetree het. {GS 665.2} Die wonderwerkende krag deur Spiritisme geopenbaar, sal ‘n invloed uitoefen teen diegene wat verkies om God te gehoorsaam liewer as die mens. Boodskappe van die geeste sal verklaar dat God hulle gestuur het om die verwerpers van Sondag te oortuig van hulle dwaling, en hulle sal beweer dat die landswette gehoorsaam moet word net soos die wet van God. Hulle sal die boosheid van die wêreld betreur, en die getuienis van godsdienstige leraars bevestig dat die verlaagde sedelike peil veroorsaak is deur die ontheiliging van Sondag. Groot sal die verontwaardiging wees teen diegene wat weier om hulle getuienis aan te neem. {GS 665.3} Satan se beleid in die finale stryd teen Gods volk is dieselfde as die wat hy gevolg het by die aanvang van die groot stryd in die hemel. Hy het voorgegee dat hy gewerk het ter bevordering van die goddelike regering, terwyl hy heimelik alle kragte ingespan het om dit omver te werp. En hy het die lojale engele beskuldig van dieselfde werk waarmee hy juis besig was. Hierdie selfde beleid van bedrog kenmerk die geskiedenis van die Roomse Kerk. Hy het voorgegee om te handel as die ge-sant van die Hemel, terwyl hy al die tyd daarop uit was omn homself bokant God te verhef en Gods wet te verander. Onder die heerskappy van Rome is diegene wat moes sterf vir hulle getrouheid aan die evangelie veroordeel as boosdoeners; daar is beweer dat hulle in ‘n verbond met Satan was; en alle middels is gebruik om hulle te beklad en hulle in die oë van die volk voor te stel, en selfs in hulle eie oe, as die laagste misdadigers. So sal dit nou ook gaan. Terwyl Satan trag om diegene te vernietig wat Gods wet eerbiedig, sal hy dit bewerk dat hulle beskuldig word as oortreders van die wet, as mense wat God onteer, en verantwoordelik is vir die oordele wat die wêreld tref. {GS 666.1} God dwing nooit die wil of die gewete nie; maar Satan, ten einde diegene te beheers wat hy nie andersins kan verlei nie, neem steeds sy toevlug tot dwangmiddels en wreedheid. Deur vreesaanjaging of geweld probeer hy om die gewete te beheers en om huldebetoning vir homself te verkry. Om dit te bewerkstellig, werk hy sowel deur godsdienstige as wêreldlike owerhede, en hy beweeg hulle om menslike wette te handhaaf in stryd met die wet van God. {GS 666.2} Diegene wat die Bybelse Sabbat vereer sal uitgeskel word as vyande van wet en orde, as diegene wat die sedelike beperkings van die samelewing vernietig, wat anargie en verderf veroorsaak, en wat die oordele van God oor die aarde uitlok. Hulle gewetenbesware sal bestempel word as koppigheid, hardnekkigheid, en minagting van gesag. Hulle sal beskuldig word van ontrouheid aan die regering. Predikante wat die verpligtings van die goddelike wet ontken, sal van die kansel af die plig beklemtoon om die burgerlike owerhede te gehoorsaam as magte wat deur God verorden is. In

volke tot oorlog teen mekaar op te sweep; want sodoende kan hy die aandag van die volk

aftrek van die werk van voorbereiding vir die dag van God. {GS 664.1}

Satan werk deur die elemente om sy oes van onvoorbereide siele in te samel. Hy het

die geheime van die laboratoriums van die natuur nagegaan, en hy gebruik al sy krag om

die elemente te beheers sover as God hom toelaat. Toe hy toegelaat is om Job te teister,

hoe vinnig was die vee en beeste en diens-knegte en huise en kinders weggeveeg; die een

ramp het op die ander gevolg soos in ‘n oomblik. Dit is God wat Sy skepsels beskerm, en

hulle beskut teen die mag van die verwoester. Maar die Christenwêreld het sy minagting

van die wet van Jehova getoon; en die Here sal doen presies wat Hy verklaar het dat Hy

sal doen — Hy sal Sy seëninge aan die aarde onttrek, en Sy beskerming ontneem aan

diegene wat in opstand is teen Sy wet, en wat ander leer en dwing om dieselfde te doen.

Satan beheers almal wat nie spesiaal deur God beskerm is nie. Hy sal sommige begunstig

en voorspoedig maak om sy eie planne te bevorder; en oor ander sal hy moeilikhede laat

kom om hulle te lei om te glo dat dit God is wat hulle teister. {GS 664.2}

Terwyl hy hom aan die mensekinders voordoen as die groot geneesheer wat al hulle

siektes kan genees, sal hy siekte en rampe laat ontstaan totdat digbewoonde stede

omgeskep is in ruïnes en verwoesting. Hy is nou reeds aan die werk. In ongelukke en

rampe op see en land, in groot brande, in verwoestende winde, in verskriklike haelstorms,

in storms, oorstromings, orkane, vloedgolwe, en aardbewings, orals en in ‘n duisend

vorms, beoefen Satan sy mag. Hy laat ryp oeste verwoes, en hongersnood en ellende is

die gevolg. Hy besoedel die lug, en duisende kom om in pestilensies. Hierdie rampe sal

meer dikwels en met ontsettender gevolge kom. Verwoestings sal kom oor mens en dier.

“Die aarde treur, dit verwelk; . . . en die hoë mense van die aarde versmag. Want die

aarde is ontheilig onder sy bewoners; want hulle het die wette oortree, die insetting

geskend, die ewige verbond verbreek.” Jes. 24: 4, 5. {GS 665.1}

En dan sal die groot bedrieër die mense wysmaak dat diegene wat God dien die

oorsaak van al die onheile is. Die klas wat die misnoeë van die Hemel uitgelok het, sal

diegene wie se gehoorsaamheid aan Gods gebooie ‘n gedurige bestraffing vir die

oortreders is, blameer vir al hulle moeilikhede. Hulle sal beweer dat die mense God

mishaag deur die ontheiliging van die Sondag-sabbat; en dat dit hierdie sonde is wat die

oorsaak van die rampe is wat nie sal ophou totdat Sondagviering nougeset gehandhaaf

word nie; en dat diegene wat die aansprake van die vierde gebod voorhou, daardeur

eerbied vir Sondag vernietig, dat hulle die beroerdes van die volk is, en oorsaak is dat die

goddelike guns en tydelike voorspoed verhinder word. Op hierdie manier sal die

beskuldiging wat in die outyd teen Gods dienskneg ingebring is, weer herhaal word, en

dit op gronde ewegoed bevestig: “En net toe Agab Elia sien, vra Agab vir hom: Is dit jy,

jou beroerder van Israel? Toe sê hy: Ek het Israel nie in beroering gebring nie, maar u en

u familie, deurdat u die gebooie van die Here verlaat het, en u agter die Baals aangeloop

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!