Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

History,” boek III, eeu elj, deel II, hoojstuk 2, ajdeling 9, opmerking 8 (vertaling deur Murdock). Sien Aanhangsel. {GS 654.3} En onthou, Rome spog daarmee dat hy nooit verander nie. Die beginsels wat neergelê is deur Gregorius VII en Innocentius III is nog die beginsels van die Rooms-Katolieke Kerk. En as hy maar net die mag gehad het, sou hy daardie beginsels handhaaf met net soveel ywer as in vervloë eeue. Protestante besef nie wat hulle doen nie wanneer hulle aan die hand doen om die hulp van Rome te aanvaar in die verheffing van Sondag. Terwyl hulle in beslag geneem word met die uitvoering van hulle doel, mik Rome na die herstel van sy mag en die herstel van sy verlore opperheerskappy. As die beginsel eers eenmaal bevestig is in die Verenigde State dat die kerk staatshulp mag inroep of beheers, dat godsdienstige instellings deur burgerlike wette verpligtend gemaak kan word; kortliks, om die gesag van kerk en staat te gebruik om die gewete te dwing, dan is die oorwinning van Rome in hierdie land verseker. {GS 655.1} Gods woord het ons gewaarsku van die dreigende gevaar; laat dit veronagsaam word, en die Protestantse wêreld sal gou weet wat die doelwit van Rome wel is, maar wanneer dit te laat is om te ontsnap uit die strik. Ongemerk neem hy in mag toe. Sy leerstellings oefen invloed uit in volksrade, die kerke, en in die harte van mense. Hy bou steeds sy grootse, massiewe geboue, in die geheime bêreplekke waarvan hy sy vorige vervolgings sal herhaal. Stil, en onverdag, versterk hy sy magte om sy eie doel te bereik wanneer die tyd vir hom aanbreek om op te tree. Al wat hy nog begeer is vatkans, en dit is alreeds aan hom gegee. Eerlank sal ons sien en ook voel wat die doel van die Roomse Kerk is. Wie ookal die woord van God aanneem en gehoorsaam, sal daardeur verwyt en vervolging op die hals haal. {GS 655.2}

Hoofstuk 36—Die Dreigende Stryd VANDAT die groot stryd in die hemel begin het, was dit Satan se doel om die wet van God tot niet te maak. Dit was met hierdie doel voor oë dat hy teen die Skepper gerebelleer het; en hoewel hy uit die hemel gewerp is, het hy sy stryd op die aarde voortgesit om mense te bedrieg, en hulle sodoende te lei om Gods wet te oortree — dit is die doel wat hy steeds nagestreef het. Of hy sy doel bereik om die hele wet te verwerp, of net een van die gebooie, die gevolge sal uiteindelik dieselfde wees. Hy wat een gebod oortree, openbaar sy minagting vir die hele wet; sy voorbeeld en invloed is aan die kant van oortreding, en hy “het aan almal [die gebooie] skuldig geword.” Jak. 2: 10. {GS 657.1} In sy poging om die goddelike gebooie in veragting te bring, het Satan die leerstellings van die Bybel verdraai, met die gevolg dat daar dwalings opgeneem is in die geloof van duisende wat voorgee om in die Skrifte te glo. Die laaste groot botsing tussen waarheid en dwaalleer is slegs die finale worsteling in hierdie eeu-oue stryd aangaande die wet van God. Hierdie worsteling het ons nou begin — naamlik die stryd tussen die wette van mense en die gebooie van Jehova, tussen die godsdiens van die Bybel en die godsdiens van fabels en oorlewering. {GS 657.2} Die werktuie wat sal verenig teen die waarheid en geregtigheid is nou reeds aan die werk. Gods woord wat aan ons oorgelewer is teen so ‘n groot prys van lyding en bloed, word maar min gewaardeer. Die Bybel is binne die bereik van almal, maar daar is min wat dit waarlik aanneem as lewensgids. Ongeloof heers in ‘n groot mate, nie alleen in die wêreld nie, maar ook in die kerk. Vele loën vandag leerstellings wat inderwaarheid pilare is van die Christelike geloof. Die groot waarhede van die skepping, die sondeval, die versoening, en die ewigdurendheid van die wet van God, soos voorgestel deur geïnspireerde skrywers, word feitlik verwerp, gedeeltelik of heeltemal, deur ‘n groot gedeelte van die belydende Christenwêreld. Duisende wat hulle beroem op hulle wysheid en onafhanklikheid, beskou dit as ‘n teken van swakheid om onwrikbare geloof in die Bybel te hê; hulle meen dat dit ‘n bewys is van groter talente en geleerdheid as hulle hulle begeef tot haarklowery oor die Skrifte, en om die vernaamste waarhede van die Bybel te vergeestelik of weg te redeneer. Baie predikante leer hulle gemeentes, en baie professore en onderwysers leer hulle studente, dat die wet van God verander of afgeskaf is; en diegene wat die vereistes van die wet nog as bindend beskou om letterlik aangeneem en gehoorsaam te word, word bespot of verag. {GS 658.1} Waar mense die waarheid verwerp, verwerp hulle die Bron van waarheid. Waar hulle die wet van God vertree, ontken hulle die gesag van die Wetgewer. Dit is net so maklik om ‘n afgod te maak van valse leerstellings en teorieë as om een te maak van hout of

History,” boek III, eeu elj, deel II, hoojstuk 2, ajdeling 9, opmerking 8 (vertaling deur

Murdock). Sien Aanhangsel. {GS 654.3}

En onthou, Rome spog daarmee dat hy nooit verander nie. Die beginsels wat neergelê

is deur Gregorius VII en Innocentius III is nog die beginsels van die Rooms-Katolieke

Kerk. En as hy maar net die mag gehad het, sou hy daardie beginsels handhaaf met net

soveel ywer as in vervloë eeue. Protestante besef nie wat hulle doen nie wanneer hulle

aan die hand doen om die hulp van Rome te aanvaar in die verheffing van Sondag.

Terwyl hulle in beslag geneem word met die uitvoering van hulle doel, mik Rome na die

herstel van sy mag en die herstel van sy verlore opperheerskappy. As die beginsel eers

eenmaal bevestig is in die Verenigde State dat die kerk staatshulp mag inroep of beheers,

dat godsdienstige instellings deur burgerlike wette verpligtend gemaak kan word;

kortliks, om die gesag van kerk en staat te gebruik om die gewete te dwing, dan is die

oorwinning van Rome in hierdie land verseker. {GS 655.1}

Gods woord het ons gewaarsku van die dreigende gevaar; laat dit veronagsaam word,

en die Protestantse wêreld sal gou weet wat die doelwit van Rome wel is, maar wanneer

dit te laat is om te ontsnap uit die strik. Ongemerk neem hy in mag toe. Sy leerstellings

oefen invloed uit in volksrade, die kerke, en in die harte van mense. Hy bou steeds sy

grootse, massiewe geboue, in die geheime bêreplekke waarvan hy sy vorige vervolgings

sal herhaal. Stil, en onverdag, versterk hy sy magte om sy eie doel te bereik wanneer die

tyd vir hom aanbreek om op te tree. Al wat hy nog begeer is vatkans, en dit is alreeds aan

hom gegee. Eerlank sal ons sien en ook voel wat die doel van die Roomse Kerk is. Wie

ookal die woord van God aanneem en gehoorsaam, sal daardeur verwyt en vervolging op

die hals haal. {GS 655.2}

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!