Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
‘n Godsdiens wat uit uiterlike dinge bestaan, is aantreklik vir die onwedergebore hart. Die prag en die seremonies van die Katolieke erediens het ‘n verleidelike, betowerende krag, waardeur baie bedrieg word; hulle beskou die Katolieke Kerk as die poort van die hemel. Alleen diegene wat pal staan op die fondament van waarheid, en wie se harte hernuwe is deur die Gees van God, is bestand teen sy invloed. Duisende wat nie ‘n proefondervindelike kennis van Christus het nie sal daartoe gebring word om die vorms van godsaligheid aan te neem sonder die krag. So ‘n godsdiens is net wat die massas begeer. {GS 641.2} Die aanspraak van die kerk om sonde te vergewe, skep ‘n gevoel by die Katoliek dat hy maar kan sondig; en die biegstoel waarsonder sy vergifnis nie verkry kan word nie, het ook ‘n neiging tot onbeperkte sonde. Die persoon wat voor ‘n gevalle mens neerkniel en die geheime van sy hart ontbloot in belydenis, verlaag sy manlikheid, asook elke edele instink van sy wese. Waar hy sy sondes aan ‘n priester bely — aan ‘n dwalende, sondige sterfling, en een wat maar te dikwels besoedel is met wyn en losbandigheid — verlaag hy sy eie karakter, en as gevolg daarvan word hy self besoedel. Sy begrip van God word verlaag tot die ewebeeld van ‘n gevalle mens; want die priesters staan as verteenwoordigers van God. Hierdie verlagende belydenis van ‘n mens aan ‘n mens is die geheime bron waaruit so baie van die boosheid vloei wat die wêreld besoedel en dit berei vir uiteindelike verwoesting. Maar vir hom wat selfbevrediging liefhet, is dit aanneemliker om aan ‘n medesterfling te bely as om sy hart voor God te ontbloot. Dit is aanneemliker vir die menslike natuur om belydenis te doen as om sonde te versaak; dit is makliker om die vlees te dood deur sakke en brandnekels en pynlike kettings, as om die vleeslike luste te kruisig. Swaar is die juk wat die vleeslike hart gewillig is om te dra liewer as om die juk van Christus op te neem. {GS 641.3} Daar is ‘n treffende ooreenkoms tussen die Roomse Kerk, en die Joodse Kerk tydens Christus se eerste koms. Terwyl die Jode in die geheim elke beginsel van die wet van God vertrap het, was hulle uiterlik baie nougeset in die nakoming van die gebooie wat hulle belas het met vereistes en tradisies wat gehoorsaamheid pynlik en swaar gemaak het. Net soos die Jode voorgegee het om die wet te eerbiedig, so ook maak die Katolieke daarop aanspraak dat hulle die kruis eerbiedig. Hulle verhef die simbool van Christus se lyding, terwyl hulle in hulle lewens Hom loën wat deur die kruis voorgestel word. Die Katolieke het kruise aan hulle kerke, aan hulle altare, en aan hulle klere. Orals kan daar kruise gesien word. Orals word dit uiterlik vereer en verhef. Maar die leer van Christus is bedolwe onder ‘n massa van betekenlose tradisies, valse verklarings, en harde vereistes. Die Heiland se woorde aangaande die dweepsugtige Jode, is met groter krag van toepassing op die leiers van die Rooms-Katolieke Kerk: “Hulle bind pakke saam wat swaar en moeilik is om te dra, en sit dit op die skouers van die mense, maar self wil hulle dit met hulle vinger nie verroer nie.” Matt. 23: 4. Bekommerde siele word in gedurige
vrees gehou van die wraak van ‘n beledigde God, terwyl vele van die waardigheidsbekleërs van die kerk in weelde en singenot lewe. {GS 642.1} Die aanbidding van beelde en relikwieë, die aanroeping van heiliges, en die verheffing van die Pous, is almal planne van Satan om die aandag van die mense af te trek van God en van Sy Seun. Om hulle ondergang te bewerk, trag hy om hulle aandag af te trek van Hom deur wie hulle alleen die verlossing kan verkry. Hy sal hulle op enige voorwerp wys wat hulle in die plek kan stel van die Een wat gesê het, “Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.” Matt. 11: 28. {GS 642.2} Satan is gedurig daarop uit om Gods karakter verkeerd voor te stel, asook die aard van die sonde en die dinge wat op die spel is in die groot stryd. Sy drogredes verminder die vereistes van die goddelike wet, en gee toestemming aan die mens om te sondig. Terselfdertyd lei hy hulle daartoe om valse begrippe van God te koester, sodat hulle Hom beskou met vrees en haat, liewer as met liefde. Die wreedheid van sy eie natuur skryf hy aan die Skepper toe; dit word in die godsdienstige stelsels opgeneem en dit vind uitdrukking in die metodes van aanbidding. Op hierdie manier word die verstand van mense verblind, en verkry Satan hulle as werktuie in sy oorlog teen God. Deur verdraaide begrippe van die goddelike eienskappe, is heidense volke daartoe gebring om menslike offerandes te offer om die guns van die godheid te win; en vreeslike wreedhede is gepleeg onder die verskillende vorms van afgodediens. {GS 642.3} Die Rooms-Katolieke Kerk, die vorms van Paganisme met die Christelike godsdiens verbindende, en soos Paganisme die karakter van God vals voorstellende, het hom begeef tot praktyke nie minder wreed en weersinwekkend nie. In die dae van Rome se oppergesag is daar martelinstrumente gebruik om mense te dwing om sy leerstellings aan te neem. Die brandstapel was daar vir diegene wat nie wou toegee aan sy eise nie. Daar was bloedbaddens op ‘n skaal wat nooit geken sal word tot eers in die oordeel nie. Waardigheidsbekleërs van die kerk het onder Satan, hulle meester, geleer om werktuie vir die wreedste foltering te gebruik, maar so dat die lewe van die slagoffer nogtans behoue bly. In baie gevalle is die helse proses herhaal tot die uiterste van menslike uithouvermoë, en totdat die natuur die stryd opgee, en die Iyer die dood verwelkom het as ‘n heerlike bevryding. {GS 643.1} Dit was die lot van Rome se teenstanders. Vir sy eie gelowiges het hy die dissipline van die gesél, honger, en die foltering van alle bedinklike soorte liggaamlike straf gehad. Om die guns van die hemel te win, het boetvaardiges die wet van God oortree deur die wette van die natuur te oortree. Hulle is geleer om die bande te verbreek wat Hy geskep het om die mens se verblyf op die aarde te seen en te veraangenaam. Die kerkhowe bevat miljoene slagoffers wat hulle lewens bestee het aan vergeefse pogings om hulle natuurlike liefde en elke gedagte en gevoel van medelyde met hulle medemens te onderdruk, omdat dit, soos hulle gemeen het, aanstootlik is vir God. {GS 643.2}
- Page 375 and 376: hierdie raadgewing, wat geskied het
- Page 377 and 378: Satan het so ‘n geëerde posisie
- Page 379 and 380: wat hulle bestraf, asof hy die enig
- Page 381: van God oorwin het oor die mag van
- Page 384 and 385: oorwin wat binne-in die hart heersk
- Page 386 and 387: vergoed of Sy guns kan win. Talente
- Page 388 and 389: Engele word gestuur na die kinders
- Page 390 and 391: ongeluk, en lyding, in stede van di
- Page 392 and 393: Hoofstuk 32—Die Strikke van Satan
- Page 394 and 395: in ‘n groot mate toe te skryf aan
- Page 396 and 397: egeertes van die hart, en hy sal sy
- Page 398 and 399: iets te presteer wat die moeite wer
- Page 400 and 401: Toe Bileam, verlok deur die belofte
- Page 402 and 403: Maar Adam het ontdek dat dit nie di
- Page 404 and 405: te hê met hierdie ellendige voorwe
- Page 406 and 407: kon sien, ver verwyderd van alle ve
- Page 408 and 409: “Jaag die vrede na met almal, en
- Page 410 and 411: van Satan, wek die bewerkers van di
- Page 412 and 413: opstanding, en omdat Christus opges
- Page 414 and 415: Die teorie van die onsterflikheid v
- Page 416 and 417: stel hulle leerstellings voor wat r
- Page 418 and 419: Aan selfverwende, genotsugtige, wel
- Page 420 and 421: maak maar min verskil tussen goed e
- Page 422 and 423: gretige vertroue aanvaar hulle die
- Page 424 and 425: “Daar is baie wat geneig is om en
- Page 428 and 429: As ons die vasberade wreedheid van
- Page 430 and 431: en geestelik is. Wat hulle begeer i
- Page 432 and 433: argument aangevoer, ‘n argument w
- Page 434 and 435: Rome nie. Hulle was tevrede om in h
- Page 436 and 437: History,” boek III, eeu elj, deel
- Page 438 and 439: klip. Deur die eienskappe van God v
- Page 440 and 441: teruggedring en die geregtigheid bl
- Page 442 and 443: volke tot oorlog teen mekaar op te
- Page 444 and 445: volksraadsale en geregshowe sal die
- Page 446 and 447: Wanneer God aan mense waarskuwings
- Page 448 and 449: liefde, kinderliefde, huweliksof ma
- Page 450 and 451: daardie waarhede in herinnering bri
- Page 452 and 453: Hoofstuk 38—Die Finale Waarskuwin
- Page 454 and 455: engel se boodskap sal ‘n uitwerki
- Page 456 and 457: In hierdie tyd van vervolging sal d
- Page 458 and 459: Die groot werk van die evangelie sa
- Page 460 and 461: uitgeoefen word deur bose engele wa
- Page 462 and 463: het; maar dit is gedoen met die ver
- Page 464 and 465: sal toelaat of gedoog nie. Almal wa
- Page 466 and 467: Dit is in hierdie lewe dat ons die
- Page 468 and 469: word. Die geliefdes van God sal lan
- Page 470 and 471: hoor. En hulle sal swerwe van see t
- Page 472 and 473: ampe terug en Hy laat die vrede van
- Page 474 and 475: Hoofstuk 40—Die Groot Bevryding W
vrees gehou van die wraak van ‘n beledigde God, terwyl vele van die

waardigheidsbekleërs van die kerk in weelde en singenot lewe. {GS 642.1}

Die aanbidding van beelde en relikwieë, die aanroeping van heiliges, en die verheffing

van die Pous, is almal planne van Satan om die aandag van die mense af te trek van God

en van Sy Seun. Om hulle ondergang te bewerk, trag hy om hulle aandag af te trek van

Hom deur wie hulle alleen die verlossing kan verkry. Hy sal hulle op enige voorwerp wys

wat hulle in die plek kan stel van die Een wat gesê het, “Kom na My toe, almal wat

vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.” Matt. 11: 28. {GS 642.2}

Satan is gedurig daarop uit om Gods karakter verkeerd voor te stel, asook die aard van

die sonde en die dinge wat op die spel is in die groot stryd. Sy drogredes verminder die

vereistes van die goddelike wet, en gee toestemming aan die mens om te sondig.

Terselfdertyd lei hy hulle daartoe om valse begrippe van God te koester, sodat hulle Hom

beskou met vrees en haat, liewer as met liefde. Die wreedheid van sy eie natuur skryf hy

aan die Skepper toe; dit word in die godsdienstige stelsels opgeneem en dit vind

uitdrukking in die metodes van aanbidding. Op hierdie manier word die verstand van

mense verblind, en verkry Satan hulle as werktuie in sy oorlog teen God. Deur verdraaide

begrippe van die goddelike eienskappe, is heidense volke daartoe gebring om menslike

offerandes te offer om die guns van die godheid te win; en vreeslike wreedhede is

gepleeg onder die verskillende vorms van afgodediens. {GS 642.3}

Die Rooms-Katolieke Kerk, die vorms van Paganisme met die Christelike godsdiens

verbindende, en soos Paganisme die karakter van God vals voorstellende, het hom begeef

tot praktyke nie minder wreed en weersinwekkend nie. In die dae van Rome se

oppergesag is daar martelinstrumente gebruik om mense te dwing om sy leerstellings aan

te neem. Die brandstapel was daar vir diegene wat nie wou toegee aan sy eise nie. Daar

was bloedbaddens op ‘n skaal wat nooit geken sal word tot eers in die oordeel nie.

Waardigheidsbekleërs van die kerk het onder Satan, hulle meester, geleer om werktuie vir

die wreedste foltering te gebruik, maar so dat die lewe van die slagoffer nogtans behoue

bly. In baie gevalle is die helse proses herhaal tot die uiterste van menslike uithouvermoë,

en totdat die natuur die stryd opgee, en die Iyer die dood verwelkom het as ‘n heerlike

bevryding. {GS 643.1}

Dit was die lot van Rome se teenstanders. Vir sy eie gelowiges het hy die dissipline

van die gesél, honger, en die foltering van alle bedinklike soorte liggaamlike straf gehad.

Om die guns van die hemel te win, het boetvaardiges die wet van God oortree deur die

wette van die natuur te oortree. Hulle is geleer om die bande te verbreek wat Hy geskep

het om die mens se verblyf op die aarde te seen en te veraangenaam. Die kerkhowe bevat

miljoene slagoffers wat hulle lewens bestee het aan vergeefse pogings om hulle

natuurlike liefde en elke gedagte en gevoel van medelyde met hulle medemens te

onderdruk, omdat dit, soos hulle gemeen het, aanstootlik is vir God. {GS 643.2}