Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
“Daar is baie wat geneig is om enige vrees vir Rooms-Katolisme in die Verenigde State toe te skryf aan bekrompenheid en kinderagtigheid. Sulke mense sien niks in die houding en karakter van Katolisme wat vyandig is teenoor vrye instellings, en hulle sien geen gevaar in die vinnige uitbreiding daarvan nie. Laat ons in die eerste plek sommige van die grondbeginsels van ons regering stel teenoor die van die Katolieke Kerk. {GS 638.4} “Die konstitusie van die Verenigde State waarborg vryheid van gewete. Niks is belangriker en dierbaarder nie. Pous Pius IX het in ‘n Ensikliek van 15 Augustus 1854 gesê: ,Die belaglike en verkeerde leerstellings en lawaai in verdediging van gewetensvryheid is ‘n verpestelike dwaling—‘n pes wat van alle peste die meeste gevrees moet word in ‘n staat.’ Hierdie selfde Pous het in sy Ensikliek van 8 Desember 1864 ,die banvloek uitgespreek oor diegene wat vryheid van gewete en van godsdiens voorstaan,’ asook oor ,almal wat beweer dat die kerk nie geweld kan gebruik nie.’ {GS 638.5} “Die vreedsame stem van Rome in die Verenigde State veronderstel nie ‘n verandering van hart nie. Hy is verdraagsaam waar hy hulpeloos is. Biskop O’Connor sê: ,Godsdiensvryheid word slegs gedoog totdat die teenoorgestelde in werking gebring kan word sonder om die Katolieke wêreld in gevaar te stel.’ . . . Die aartsbiskop van St. Louis het eenkeer gesê ,Kettery en ongeloof is misdade; en in Christenlande, soos byvoorbeeld Italië en Spanje waar al die mense Katolieke is, en waar die Katolieke geloof ‘n belangrike deel uitmaak van die wet van die land, word hierdie dinge gestraf as misdade.’ . . . {GS 639.1} “Elke kardinaal, aartsbiskop, en biskop van die Katolieke Kerk lê ‘n eed van getrouheid af aan die Pous waarin die volgende woorde voorkom: ,Ek sal my uiterste doen om ketters, skeurders, en rebelle teen ons Here [die Pous] of sy voorgangers, te vervolg en te weerstaan.’”—Strong, Dr. Josiah, “Our Country,” hoojstuk 5, para. 1- 3. {GS 639.2} Dit is waar, daar is opregte Christene in die Rooms-Katolieke Kerk. Duisende in daardie kerk dien God volgens die lig wat hulle het. Hulle het nie toegang tot Gods woord nie, en daarom sien hulle nie die waarheid nie. Hulle het nog nooit die teenstelling gesien tussen ‘n opregte diens van die hart en die blote vorms en seremonies nie. God bejeën hierdie siele met die grootste teerheid, wat opgelei is in ‘n geloof wat misleidend en onbevredigend is. Hy sal ligstrale laat deurdring tot die groot duisternis wat hulle omring. Hy sal die waarheid soos dit in Jesus is, openbaar. En baie sal uitstaan en by Sy volk aansluit. {GS 639.3} Maar die Roomse godsdiens is vandag net so min in ooreenstemming met die evangelie van Christus as in enige vorige tydperk van sy geskiedenis. Die Protestantse kerke verkeer in groot duisternis, of hulle sou die tekens van die tye bespeur. Die planne
en metodes van die Roomse Kerk is verreikend. Rome maak gebruik van elke werktuig om sy invloed en mag uit te brei ter voorbereiding vir ‘n heftige en meedoënlose stryd om wêreldheerskappy te herwin, om weer vervolging in te stel, en om alles te vernietig wat Protestantisme gedoen het. Katolisisme win aan alle kante veld. Om dit te bewys hoef ons maar net te kyk na die steeds toenemende getal kerke en kapelle in Protestantse lande. Kyk maar hoe gewild sy kolleges en seminaries in Amerika is, wat so algemeen ondersteun word deur Protestante. Kyk na die uitbreiding van ritualisme in Engeland, en die toevloei tot die geledere van die Katolieke. Hierdie dinge behoort almal wat die reine beginsels van hierdie evangelie op prys stel, te verontrus. {GS 639.4} Protestante het Katolieke ondersteun; hulle het kompromisse aangegaan en toegewings gemaak wat selfs pousgesindes verbaas het, en wat hulle nie kon verstaan nie. Mense sluit hulle oë vir die ware karakter van Katolisisme, en die gevare wat daar te vrees is van sy opperheerskappy. Dit is tyd dat die volk wakkergeskud word om die toenaderings van hierdie uiters gevaarlike vyand van burgerlike en godsdiensvryheid te weerstaan. {GS 640.1} Baie Protestante is onder die indruk dat die Katolieke godsdiens onaantreklik is, en dat dit uit ‘n lewenlose en betekenlose reeks seremonies bestaan. Hier begaan hulle ‘n fout. Terwyl die Roomse godsdiens op bedrog gebaseer is, is dit nie ‘n growwe en lompe bedrog nie. Die seremonies in verband met die Roomse Kerk is baie indrukwekkend. Die grootse vertoon en plegtige rites betower die sintuie, en maak die stem van rede en die gewete stil. Die oog word gestreel. Pragtige kerkgeboue, indrukwekkende optogte, goue altare, versierde tempels, seldsame skilderye, en pragtige beeldhouwerk, werk op mens skoonheidsgevoel. Ook die oor word gestreel; die musiek is verloklik. Die betowerende klanke van die orrel wat saamsmelt met die melodie van baie stemme waar dit die hoë koepels en suilgalerye van die grootse katedrale vul, kan nie anders as die hart aangryp en dit met ‘n gevoel van ontsag en eerbied vervul nie. {GS 640.2} Hierdie uiterlike prag en praal en seremonies, wat slegs die spot dryf met die verlangens van vermoeide siele, is ‘n bewys van inwendige verderf. Die godsdiens van Christus het nie behoefte aan sulke aantreklikhede om dit aan te beveel nie. In die lig wat van die kruis skyn, is die ware godsdiens so rein en aantreklik dat daar nie uiterlike versierings nodig is om sy waarde groter te maak nie. Dit is die sieraad van heiligheid, ‘n sagmoedige en stille gees, wat in Gods oog van waarde is. {GS 640.3} ‘n Skitterende styl is nie noodwendig ‘n teken van hoë, reine gedagtes nie. ‘n Hoë begrip van kuns, ‘n fyn smaak, word dikwels aangetref by mense wat aards en sinlik is. Hierdie dinge word dikwels deur Satan gebruik om die mens die behoeftes van die siel te laat vergeet, om nie te dink aan die toekoms en die ewige lewe nie, en om hom weg te voer van sy ewige Helper, sodat hy vir hierdie wêreld alleen lewe. {GS 641.1}
- Page 373 and 374: Hoofstuk 29—Waarom is die Sonde T
- Page 375 and 376: hierdie raadgewing, wat geskied het
- Page 377 and 378: Satan het so ‘n geëerde posisie
- Page 379 and 380: wat hulle bestraf, asof hy die enig
- Page 381: van God oorwin het oor die mag van
- Page 384 and 385: oorwin wat binne-in die hart heersk
- Page 386 and 387: vergoed of Sy guns kan win. Talente
- Page 388 and 389: Engele word gestuur na die kinders
- Page 390 and 391: ongeluk, en lyding, in stede van di
- Page 392 and 393: Hoofstuk 32—Die Strikke van Satan
- Page 394 and 395: in ‘n groot mate toe te skryf aan
- Page 396 and 397: egeertes van die hart, en hy sal sy
- Page 398 and 399: iets te presteer wat die moeite wer
- Page 400 and 401: Toe Bileam, verlok deur die belofte
- Page 402 and 403: Maar Adam het ontdek dat dit nie di
- Page 404 and 405: te hê met hierdie ellendige voorwe
- Page 406 and 407: kon sien, ver verwyderd van alle ve
- Page 408 and 409: “Jaag die vrede na met almal, en
- Page 410 and 411: van Satan, wek die bewerkers van di
- Page 412 and 413: opstanding, en omdat Christus opges
- Page 414 and 415: Die teorie van die onsterflikheid v
- Page 416 and 417: stel hulle leerstellings voor wat r
- Page 418 and 419: Aan selfverwende, genotsugtige, wel
- Page 420 and 421: maak maar min verskil tussen goed e
- Page 422 and 423: gretige vertroue aanvaar hulle die
- Page 426 and 427: ‘n Godsdiens wat uit uiterlike di
- Page 428 and 429: As ons die vasberade wreedheid van
- Page 430 and 431: en geestelik is. Wat hulle begeer i
- Page 432 and 433: argument aangevoer, ‘n argument w
- Page 434 and 435: Rome nie. Hulle was tevrede om in h
- Page 436 and 437: History,” boek III, eeu elj, deel
- Page 438 and 439: klip. Deur die eienskappe van God v
- Page 440 and 441: teruggedring en die geregtigheid bl
- Page 442 and 443: volke tot oorlog teen mekaar op te
- Page 444 and 445: volksraadsale en geregshowe sal die
- Page 446 and 447: Wanneer God aan mense waarskuwings
- Page 448 and 449: liefde, kinderliefde, huweliksof ma
- Page 450 and 451: daardie waarhede in herinnering bri
- Page 452 and 453: Hoofstuk 38—Die Finale Waarskuwin
- Page 454 and 455: engel se boodskap sal ‘n uitwerki
- Page 456 and 457: In hierdie tyd van vervolging sal d
- Page 458 and 459: Die groot werk van die evangelie sa
- Page 460 and 461: uitgeoefen word deur bose engele wa
- Page 462 and 463: het; maar dit is gedoen met die ver
- Page 464 and 465: sal toelaat of gedoog nie. Almal wa
- Page 466 and 467: Dit is in hierdie lewe dat ons die
- Page 468 and 469: word. Die geliefdes van God sal lan
- Page 470 and 471: hoor. En hulle sal swerwe van see t
- Page 472 and 473: ampe terug en Hy laat die vrede van
en metodes van die Roomse Kerk is verreikend. Rome maak gebruik van elke werktuig

om sy invloed en mag uit te brei ter voorbereiding vir ‘n heftige en meedoënlose stryd

om wêreldheerskappy te herwin, om weer vervolging in te stel, en om alles te vernietig

wat Protestantisme gedoen het. Katolisisme win aan alle kante veld. Om dit te bewys

hoef ons maar net te kyk na die steeds toenemende getal kerke en kapelle in Protestantse

lande. Kyk maar hoe gewild sy kolleges en seminaries in Amerika is, wat so algemeen

ondersteun word deur Protestante. Kyk na die uitbreiding van ritualisme in Engeland, en

die toevloei tot die geledere van die Katolieke. Hierdie dinge behoort almal wat die reine

beginsels van hierdie evangelie op prys stel, te verontrus. {GS 639.4}

Protestante het Katolieke ondersteun; hulle het kompromisse aangegaan en toegewings

gemaak wat selfs pousgesindes verbaas het, en wat hulle nie kon verstaan nie. Mense

sluit hulle oë vir die ware karakter van Katolisisme, en die gevare wat daar te vrees is van

sy opperheerskappy. Dit is tyd dat die volk wakkergeskud word om die toenaderings van

hierdie uiters gevaarlike vyand van burgerlike en godsdiensvryheid te weerstaan. {GS

640.1}

Baie Protestante is onder die indruk dat die Katolieke godsdiens onaantreklik is, en dat

dit uit ‘n lewenlose en betekenlose reeks seremonies bestaan. Hier begaan hulle ‘n fout.

Terwyl die Roomse godsdiens op bedrog gebaseer is, is dit nie ‘n growwe en lompe

bedrog nie. Die seremonies in verband met die Roomse Kerk is baie indrukwekkend. Die

grootse vertoon en plegtige rites betower die sintuie, en maak die stem van rede en die

gewete stil. Die oog word gestreel. Pragtige kerkgeboue, indrukwekkende optogte, goue

altare, versierde tempels, seldsame skilderye, en pragtige beeldhouwerk, werk op mens

skoonheidsgevoel. Ook die oor word gestreel; die musiek is verloklik. Die betowerende

klanke van die orrel wat saamsmelt met die melodie van baie stemme waar dit die hoë

koepels en suilgalerye van die grootse katedrale vul, kan nie anders as die hart aangryp en

dit met ‘n gevoel van ontsag en eerbied vervul nie. {GS 640.2}

Hierdie uiterlike prag en praal en seremonies, wat slegs die spot dryf met die

verlangens van vermoeide siele, is ‘n bewys van inwendige verderf. Die godsdiens van

Christus het nie behoefte aan sulke aantreklikhede om dit aan te beveel nie. In die lig wat

van die kruis skyn, is die ware godsdiens so rein en aantreklik dat daar nie uiterlike

versierings nodig is om sy waarde groter te maak nie. Dit is die sieraad van heiligheid, ‘n

sagmoedige en stille gees, wat in Gods oog van waarde is. {GS 640.3}

‘n Skitterende styl is nie noodwendig ‘n teken van hoë, reine gedagtes nie. ‘n Hoë

begrip van kuns, ‘n fyn smaak, word dikwels aangetref by mense wat aards en sinlik is.

Hierdie dinge word dikwels deur Satan gebruik om die mens die behoeftes van die siel te

laat vergeet, om nie te dink aan die toekoms en die ewige lewe nie, en om hom weg te

voer van sy ewige Helper, sodat hy vir hierdie wêreld alleen lewe. {GS 641.1}